{"id":9063,"date":"2010-07-14T11:59:03","date_gmt":"2010-07-14T11:59:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9063"},"modified":"2010-07-14T11:59:03","modified_gmt":"2010-07-14T11:59:03","slug":"afrikatroepe-neem-franse-hoofstad-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9063","title":{"rendered":"Afrikatroepe neem Franse hoofstad oor"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/07\/senegal.jpg\" \/>Nicolas Sarkozy het Woensdag, 13 Julie in Parys, die dag voor die Franse nasionale vakansiedag, die leiers van 13 Afrika-lande  verwelkom om die &#8220;sterk bande&#8221; tussen Frankryk en sy voormalige Afrika-kolonies te vier.&nbsp;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Huldeblyk is gehou om ook die vyftigste herdenking van di\u00e9 lande se onafhanklikheid van Frankryk te vier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sarkozy het by &#8216;n middagete by die Elysee sy besluit om die uitnodiging aan sy tydgenote te rig om hul troepe aan die Bastilledagparade op die Champs-Elysees te laat deelneem, geregverdig. Die Franse staatshoof se besluit het vir heelwat kritiek gesorg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is baie verkeerd om te dink dat ek ge\u00efnspireer word deur &#8216;n gevoel van nostalgie vir &#8216;n tydperk wat ek al meer as een keer as &#8216;n onreg en &#8216;n fout uitgewys het,&#8221; het hy ges\u00ea aan diegene wat sy gebaar beskryf het as &#8220;die uitdrukking van &#8216;n koloniale nostalgie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die doel van hierdie vergadering [&#8230;] is die sterk bande wat danksy ons mense se geskiedenis heers. En die krag van hierdie vergadering is om ons toekoms te bou.,&#8221; het Nicolas Sarkozy aangedring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie NGO&#8217;s, het die teenwoordigheid van sekere Afrikatroepe, as synde &#8220;misdadigers&#8221; en &#8220;oortreders van menseregte&#8221; gekritiseer, maar die Elysee het dit ten sterkste ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Binne hierdie konteks van die verlede, &#8220;skuld&#8221; Frankryk die &#8220;verhoog wat hulle aan Afrika-lande kan bied,&#8221; het Sarkozy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die uitspraak van die Konstitusionele Raad op 28 Mei, kan die Franse staatshoof die geleentheid gebruik om die pensioen van alle veterane in die buiteland woon, ongeag hul nasionaliteit in ooreenstemming te bring met Franse pensioene.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/kukly\/detskie-kukly\/\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435 \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u043a\u0438 \u043a\u0443\u043a\u043b\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3895974\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nicolas Sarkozy het Woensdag, 13 Julie in Parys, die dag voor die Franse nasionale vakansiedag, die leiers van 13 Afrika-lande verwelkom om die &#8220;sterk bande&#8221; tussen Frankryk en sy voormalige Afrika-kolonies te vier.&nbsp; &#8216;n Huldeblyk is gehou om ook die vyftigste herdenking van di\u00e9 lande se onafhanklikheid van Frankryk te vier. Sarkozy het by &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=9063\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikatroepe neem Franse hoofstad oor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":9062,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-9063","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9063","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9063"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9063\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/9062"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9063"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9063"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9063"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}