{"id":9029,"date":"2010-07-11T18:11:48","date_gmt":"2010-07-11T18:11:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9029"},"modified":"2010-07-11T18:11:48","modified_gmt":"2010-07-11T18:11:48","slug":"tagtigjarige-oorlog-tussen-spanje-en-nederland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9029","title":{"rendered":"Tagtigjarige oorlog tussen Spanje en Nederland"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">In die aanloop tot die  sokker-w\u00eareldbekereindstryd tussen Spanje en Nederland word gereeld verwys na die tagtigjarige oorlog  tussen Nederland en Spanje.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nederland het in wese eers in 1648  as \u2018n deel van die vrede van M\u00fcnster formele onafhanklikheid gekry, slegs enkele jare voor  Jan van Riebeeck na die Kaap sou vertrek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar hoe het dit gekom dat  Nederland in die eerste plek \u2018n Spaanse \u201ckolonie\u201d geword het?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die hoogtepunt van Europese  monargie het troonopvolging en huwelike dikwels tot vreemde situasies gelei. So is die Britse  koningshuis, bekend as die Huis van Windsor, eintlik die Huis van Hanover, \u2018n Duitse koningshuis. Dit is in 1917 verander toe die Britte en die Duitsers  haaks geraak het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Spaans-Nederlandse oorlog kan  teruggevoer word na die Huis van Habsburg. Hierdie koningshuis word sedert 1438 geassosieer met  die keisers van die Heilige Romeinse Ryk. Hoewel di\u00e9 huis oorspronklik uit Switserland stam, is dit later ten nouste met Oostenryk geassosieer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nederland het, soos Hongarye en  talle ander dele van Europa deel van hierdie ryk uitgemaak. Deur erfopvolging het Spanje ook deel  van di\u00e9 ryk geword, maar in die 16de eeu het die Huis van Habsburg (met sy  swaartepunt in Spanje) in \u2018n Spaanse Huis van Habsburg en \u2018n Oostenrykse Huis van Habsburg verdeel geraak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nederland het deel van die Spaanse  Habsburg geword. Keiser Karel V van 1555 verskeie van die krone waaroor hy beskik het  geabdikeer, en sy seun, Philip, is as opperheer van Nederland aangewys. Anders as sy pa,  wat via Nederlandse adelliede soos die Prins van Oranje, &nbsp;<a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Philip_de_Montmorency,_Count_of_Hoorn\" title=\"Philip de Montmorency, Count of Hoorn\" target=\"_blank\">Philip  de Montmorency, Hertog van Hoorn<\/a>, en <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Lamoral,_Count_of_Egmont\" title=\"Lamoral, Count of Egmont\" target=\"_blank\">Lamoral, Hertog van Egmont<\/a> oor die \u201cLae Lande\u201d regeer  het, het Philip Spaanse heersers aangewys, en ook \u2018n Spaanse  goewerneur-generaal aangewys om in sy permanente afwesigheid te regeer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Weens  Philip se ander monargie-verpligtinge \u2013 hy het sy pa intussen as koning van Spanje opgevolg &#8211; was hy was in verskeie oorlo\u00eb betrokke, en Nederlanders moes  die rekening betaal. Die oorsaak van die bevrydingsoorlog is met \u2018n slagspreuk, Geen belasting sonder verteenwoordiging, ingelei.  Terselfdertyd het Protestantisme en ana-Baptisme na Nederland versprei, wat as \u2018n bedreiging vir die Rooms-Katolieke Spaanse troon beskou is. In 1566 het  die \u201cBeeldenstorm\u201d plaasgevind wat die Rooms-Katolieke troon in Spanje ontstel het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  oorlog, wat van 1568\u20131648 geduur het, het formeel ontbrand toe die Herto\u00eb van Egmont en Hoorn op die stadsplein van Brussel (deel van die Nederlande) opgehang is. Die Spanjaarde het ook Willem (die Swyger),  prins van Oranje, se bloed gesoek, maar di\u00e9 \u2013 eens \u2018n vertroueling aan die hof van Karel V &#8211; het die Spaanse regeerstyl geken en ontvlug tot hy  later deur \u2018n spioen vermoor is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met  die Vrede van M\u00fcnster het slegs die noordelike provinsies onafhanklik geword. Die  suidelike Nederlande, Belgi\u00eb en Luxumburg, het onder Spaanse bewind gebly.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Uit  die tagtigerjare dateer ook die lied van Piet Hein wat die Spaanse Silwervloot in 1629  verower het. Die waarde van die silwer aan boord was glo in vandag se terme  sowat een en \u2018n half miljard euro\u2019s werd. Die silwer was van Potosi met sy \u201cberg van silwer\u201d uit hedendaagse Bolivia afkomstig.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravki-dlya-basseyna-kupit-s-dostavkoy\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0432 \u0431\u0430\u0441\u0441\u0435\u0439\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die aanloop tot die sokker-w\u00eareldbekereindstryd tussen Spanje en Nederland word gereeld verwys na die tagtigjarige oorlog tussen Nederland en Spanje. Nederland het in wese eers in 1648 as \u2018n deel van die vrede van M\u00fcnster formele onafhanklikheid gekry, slegs enkele jare voor Jan van Riebeeck na die Kaap sou vertrek. Maar hoe het dit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[124],"tags":[21105,21097,10224,10223,10225],"class_list":["post-9029","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c116-geskiedenis","tag-s32-feuilleton","tag-s17-geskiedenis","tag-habsburg","tag-tagtigjarige-oorlog-tussen-spanje-en-nederland","tag-willem-die-swyger"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9029","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9029"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9029\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9029"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9029"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9029"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}