{"id":9016,"date":"2010-07-09T07:24:35","date_gmt":"2010-07-09T07:24:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=9016"},"modified":"2010-07-09T07:24:35","modified_gmt":"2010-07-09T07:24:35","slug":"ander-sy-van-afname-in-misdaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=9016","title":{"rendered":"Ander sy van afname in misdaad"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ongeveer \u2018n week na die polisie in Bloemfontein aanspraak gemaak het daarop dat misdaad vir die duur van die w\u00eareldbeker-sokkertoernooi skerp gedaal het, is soortgelyke aansprake vir Johannesburg en Pretoria gemaak.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die interessante is dat dit nou \u2018n veiligheidsmaatskappy is wat hierdie jongste aansprake maak. Misdaad is veiligheidsmaatskappye se brood en botter.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In elke geval is die verskerpte polisieoptrede gedurende die toernooi as die hoofrede aangetoon oor waarom daar \u2018n daling aangemeld word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongelukkig lyk dit of hierdie munt \u2018n ander sy het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op dieselfde dag as wat oor die laer misdaad in Bloemfontein berig is, is ook berig van \u2018n bankroof kort voor die toernooi wat weens die toernooi verswyg is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Huishulpe maak daarop aansprake dat hul woongebiede swaar onder misdaad deurgeloop het terwyl die sokker aan die gang was. Tekens van xenefobie steek weer kop uit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ongelukkig het die regering oor jare nie juis \u2018n reputasie opgebou van in alle gevalle besonder akkuraat met die waarheid omgaan nie. Daarom word inligting nou dikwels met \u2018n knippie sout geneem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sou dit egter blyk dat misdaad wel afgedwing is, is die ongelukkige werklikheid dat die Instituut vir Sekerheidstudies meen die vlakke van polisie-optrede is nie volhoubaar nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanuit regeringskringe kom ook net te veel losbekkigheid voor wat as aanhitsend tot geweldsmisdaad beskou kan word. Die regeringsgekoesterde Julius Malema het juis \u2019n klag van aanhitsing tot volksmoord in die Internasionale Strafhof op die lyf geloop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om laer vlakke van misdaad te bewerkstellig verg nie net \u2018n ho\u00ebr vlak van polisi\u00ebring nie, dit verg \u2018n meer onomwonde standpunt-inname deur die regering.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En die voorbeeld moet ook daar gestel word. Die persoon wat om den brode steel, sal nie juis ge\u00efnspireer word om dit te staak as die ringkoppe in die regering mildelik skep en daarmee wegkom nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/nasosnoe-oborudovanie-f3831868\/\">\u043d\u0430\u0441\u043e\u0441\u043d\u043e\u0433\u043e \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/dozor.kharkov.ua\/news\/authority\/1155993.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ongeveer \u2018n week na die polisie in Bloemfontein aanspraak gemaak het daarop dat misdaad vir die duur van die w\u00eareldbeker-sokkertoernooi skerp gedaal het, is soortgelyke aansprake vir Johannesburg en Pretoria gemaak. Die interessante is dat dit nou \u2018n veiligheidsmaatskappy is wat hierdie jongste aansprake maak. Misdaad is veiligheidsmaatskappye se brood en botter. In elke geval [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10213,4976,21107,5285,21093,218,753],"class_list":["post-9016","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-ander-sy-van-afname-in-misdaad","tag-bloemfontein","tag-c33-hoofartikels","tag-johannesburg","tag-s7-menings","tag-misdaad","tag-pretoria"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9016","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=9016"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/9016\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=9016"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=9016"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=9016"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}