{"id":8991,"date":"2010-07-04T11:56:42","date_gmt":"2010-07-04T11:56:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8991"},"modified":"2010-07-04T11:56:42","modified_gmt":"2010-07-04T11:56:42","slug":"vaarwel-afrikaner","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8991","title":{"rendered":"Vaarwel, Afrikaner"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dan Roodt se artikel <a href=\"dan-roodt-magazine-178\/8398-vir-n-nuwe-kultuurpolitiek.html\">Vir &#8216;n nuwe kultuurpolitiek<\/a> verg indringende ondersoek en kommentaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel ek meeste van sy ontledings volmondig  ondersteun, kry ek tog die idee dat hy nie die gietvorm van Afrikanernasionalisme wil agterlaat nie.Wat is die sin van nasionalisme in &#8216;n land wat jy  nooit weer kan regeer nie? Om nog verder te gaan, wat is die sin van  nasionalisme( of nasiebou) in &#8216;n land wat niemand meer suksesvol kan regeer  nie?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die laaste 200 jaar is ons voorgeslagte deur twee  eras:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p>a) Die Boere-era wat met die Groot Trek begin en met die  1914-rebellie ge\u00ebindig het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">b) Die Afrikaner-era wat die enigste roete na  selfrespek in &#8216;n Britse kolonie nl. die Unie van Suid Afrika was. Die hoofdoel  van die Afrikaner-era was om die Nederlandssprekende Kaapse koloniste (Cape  Dutch)&nbsp;weer in die hoofstoom te betrek. (Onthou Hertzog is in die naam van  Afrikanernasionalisme die wildernis ingedryf). Dit was die era van die Nasionale  Party, die Broederbond, die N.G. Kerk en Naspers.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ja, ons het met staatsmanne soos Hertzog en Verwoerd  begin, maar kyk waarmee het ons ge\u00ebindig: Pik Botha, F.W.de Klerk, Eugene de Kock en  Roelf Meyer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarteenoor was die Boere-era &#8216;n hero\u00efese tyd wat  met mense soos De Wet en De la Rey ge\u00ebindig het. Hierdie era is  slegs&nbsp;be\u00ebindig deur Britse volksmoord en om die Cape Dutch te  akkomodeer.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Boere het &#8216;n ander kultuurgeskiedenis en  lewensfilosofie as die Cape Dutch gehad. Die Cape Dutch het Afrikaans ontwikkel  om met slawe en bediendes in die kombuis te kommunikeer, terwyl die Boere  Afrikaans ontwikkel het om met mekaar vinniger te kan kommunikeer in gevaarlike  situasies in hul strewe na vryheid.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Groot Trek het Calvinisme en die Reformasie die  wildernis ingedra deur Hendrik Potgieter, maar ook die Verligting deur Piet  Retief. Die Cape Dutch daarteen het getroue onderdane van koningin Victoria  geword en deur hul kerk, die N.G.Kerk, die Voortrekkers ten sterkste  veroordeel. Die N.G. Kerk wou hierdie groep &#8220;agterlike boere&#8221; nie eers van &#8216;n  leraar voorsien nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kom dus as geen verassing dat die Cape Dutch  vandag verkies om deur &#8216;n Brits koloniale party, die DA, regeer te word  nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Praag het onlangs <a href=\"herman-toerien\/8290-hoeveel-onse-in-jou-afrikaanse-pond.html\">&#8216;n veelseggende kommentaar<\/a> op &#8216;n artikel deur Dawie  van Die Burger &#8220;Hoeveel onse in jou pond?&#8221; gepubliseer. Daarin stel Dawie dit  onbedoeld dat &#8220;onse Afrikaanse mense&#8221; en regse Afrikaners lankal nie meer een  volk is nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regse &#8220;Afrikaners&#8221; mors geweldig energie en tyd om  met &#8220;onse Afrikaanse mense&#8221;, die hedendaagse Cape Dutch, in debat te tree, en die  frustrasie van Dan Roodt is verstaanbaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die begrip &#8220;Afrikaner&#8221; het sinoniem met rugstekery  en verraad geword, vandaar dat geen Afrikanerleier meer vertrou word nie.Die rede  is voor die hand liggend: dr. D.F. Malan het mense bymekaar gebring wat  kultuurhistories nie by mekaar hoort nie. Hierdie mense is m.b.v. Naspers in &#8216;n  kraal gehou deur vrees, eers swart gevaar, toe&nbsp;rooi gevaar en nou wit  gevaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl Suid-Afrika toenemend &#8216;n falende staat  word (ek hoor gister ons werkloosheid is nou die hoogste in Afrika suid van die  Sahara), is dit nie tyd dat ons as &#8220;Boere&#8221;&nbsp;&#8216;n ontsnaproete soek i.p.v om met  &#8220;onse Afrikaanse mense&#8221; in &#8216;n steriele&nbsp;debat betrokke te raak oor  Afrikaner\/Afrikaanse\/Suid-Afrikaner of oor taalbeleid op Stellenbosch  nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Praag het &#8216;n prysenwaardige rol gespeel om die saak  van die Boere internasionaal te stel; ons Boere wil egter vir Dan Roodt as &#8216;n Boer  verwelkom. Kom deel saam met ons die mistiek van Boer-wees, jy hoef nie &#8216;n plaas  te besit daarvoor nie.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/\">\u0441\u0432\u0435\u0442\u043e\u0434\u0438\u043e\u0434\u043d\u044b\u0435 \u043b\u0430\u043c\u043f\u044b \u043c\u043e\u0441\u043a\u0432\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dan Roodt se artikel Vir &#8216;n nuwe kultuurpolitiek verg indringende ondersoek en kommentaar. Alhoewel ek meeste van sy ontledings volmondig ondersteun, kry ek tog die idee dat hy nie die gietvorm van Afrikanernasionalisme wil agterlaat nie.Wat is die sin van nasionalisme in &#8216;n land wat jy nooit weer kan regeer nie? Om nog verder te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8991\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vaarwel, Afrikaner&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[768,10177,21096,21093,10184],"class_list":["post-8991","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-afrikaner","tag-boer","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-vaarwel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8991","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8991"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8991\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8991"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8991"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8991"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}