{"id":8985,"date":"2010-07-03T17:07:30","date_gmt":"2010-07-03T17:07:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8985"},"modified":"2010-07-03T17:07:30","modified_gmt":"2010-07-03T17:07:30","slug":"deutschland-ueber-amper-alles","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8985","title":{"rendered":"Deutschland \u00fcber (amper) alles"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die afranseling wat Argentini\u00eb by die W\u00earelbekertoernooi se doelevraat, Duitsland, gekry het verbeter die kanse by die wedstryd dat Duitsland en Nederland se Oranje mekaar in die eindstryd die stryd gaan aans\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nederland kom in die halfeindstryd teen Uruguay te staan, terwyl Duitsland met die wenner van die wedstryd tussen Spanje en Paraguay sal moet afreken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nederland lyk byna verseker van \u2018n plek in die eindstryd, met Uruguay wat ietwat gelukkig was om met die \u201claaste hoop van Afrika, Ghana,\u201d af te reken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spanje het sy sokkies opgetrek toe dit begin lyk het of hierdie toernooigunsteling Itali\u00eb en Engeland huis toe sou volg. Kenners is dit egter nie eens dat Spanje \u2018n maklike taak sal h\u00ea nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duitsland was in die derde minuut danksy \u2018n kopskoot op die telbord, maar hierna het die doele lank opgedroog. Na rustyd het dit gelyk of die Argentyne die saak gou wou omkeer en beklink, maar dit was gou duidelik dat die Argentyne se asems gejaag het. Duitsland het hierna nog drie doele ingeryg, om sy reputasie as die toernooi se doelevraat gestand te doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ophef wat van Ghana gemaak is, het di\u00e9 Afrikaland se dapper spelers geen guns gedoen nie. Net te veel van die voorspraakmakers vir Ghana het die span as swart span beklemtoon, en \u2018n onsmaaklike rassekwessie van die saak gemaak. Wat hierdie voorspraakmakers betref, was die Algeryne nooit deel van die toernooi se Afrika-aanslag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duitsland het sy oorwinning tot die duidelike vreugde van kanselier Angela Merkel behaal, wat die gas van \u2018n duidelike dikbek pres. Jacob Zuma was.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/peskostruynoe-oborudovanie-f6342574\/\">\u043f\u0435\u0441\u043a\u043e\u0441\u0442\u0440\u0443\u0439 \u0434\u043b\u044f karcher<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die afranseling wat Argentini\u00eb by die W\u00earelbekertoernooi se doelevraat, Duitsland, gekry het verbeter die kanse by die wedstryd dat Duitsland en Nederland se Oranje mekaar in die eindstryd die stryd gaan aans\u00ea. Nederland kom in die halfeindstryd teen Uruguay te staan, terwyl Duitsland met die wenner van die wedstryd tussen Spanje en Paraguay sal moet [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[123],"tags":[],"class_list":["post-8985","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c115-sokker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8985","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8985"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8985\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8985"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8985"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8985"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}