{"id":8982,"date":"2010-07-02T08:20:10","date_gmt":"2010-07-02T08:20:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8982"},"modified":"2010-07-02T08:20:10","modified_gmt":"2010-07-02T08:20:10","slug":"advies-vir-munisipale-geldsake","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8982","title":{"rendered":"Advies vir munisipale geldsake"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die uwe het self jare gelede Ekonomie op Kovsies geneem, maar, so lyk dit my, is dit uitgediende kennis.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want met daardie kennis maak die R15 miljoen wat \u2018n bankrot munisipaliteit vir sokkerkaartjies uitgegee het met geld wat hy nog uit die inwoners moet wurg, op geen manier sin nie. Skynbaar het die raadslede wat so lekker gesing het: \u201c  We are (very rich) communists\u201d   nog nie van die gans wat die goue eiers l\u00ea gehoor nie. Of liewer, van die gans weet hulle, maar wat gebeur as hulle die gans slag weet hulle niks.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHoes of betaal, is die wet vat nie faal,\u201d is die taal wat die spulletjie se besluite bepaal. Dis nou ander wat moet betaal, want by laaste kennisname voor dit \u2018n staatsgeheim geword het was \u2018n taamlike rits Vrystaatse raadslede self lekker in die rooi met hul munisipale rekenings. Soos die minister onlangs nog was.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die aankoop van die sokkerkaartjies het my laat dink. Hoekom koop die munisipaliteit nie vir die Curriebekerreeks met elke tuiswedstryd twee miljoen rand se kaartjies nie? Buiten met die Fifa-toernooi, behoort die stadion immers aan die munisipaliteit. Dan is die stadion mooi vol, en die munisipaliteit betaal die geld aan homself. Na tsj\u00f4tsj\u00f4 afgetrek is, sal die munisipale kas steeds heelwat stadiger leegloop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elkeen wat \u2018n gratis kaartjie kry, moet een slaggat opvul (of alternatiewelik \u2018n boom daarin plant) en so sal die stad darem binne die volgende 10 jaar die slaggate in Langenhovenpark opgevul kry, en kan \u2018n volgende woonbuurt getakel word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die borge spandeer meer en die Rugby-unie glimlag breed en kan dan \u2018n groter tjekboek aanskaf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, die mense op die pawiljoen spandeer ook \u2018n gesonde klomp geld. Soos di\u00e9 keer toe ek gedink het ons het genoeg geld saamgeneem, en ek net na rustyd \u2018n halwe Coke by die klein Oortjies moes konfiskeer om iets oor te h\u00ea om vir die arme karwag te kan gee. Daai dag het ek agtergekom: As pa meer aandag aan die rugby skenk as aan sy kleingoed se spandeervermo\u00eb is selfs \u2018n miljoen rand (sou dit in die eerste plek beskikbaar gewees het) iewers na rustyd al geblaas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die verversingstaks vir die rugby-unie is dit kliphard lag al die pad bank toe.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan kan die Cheetahs afrigters bekostig en keer dat sy beste spelers gekoop word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\">air flow \u0447\u0438\u0441\u0442\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ipress.ua\/ru\/news\/prokurora_harkova_uvoleno_111840.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die uwe het self jare gelede Ekonomie op Kovsies geneem, maar, so lyk dit my, is dit uitgediende kennis. Want met daardie kennis maak die R15 miljoen wat \u2018n bankrot munisipaliteit vir sokkerkaartjies uitgegee het met geld wat hy nog uit die inwoners moet wurg, op geen manier sin nie. Skynbaar het die raadslede wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[10164,9988,8608,21096,10165,10166,21093,5376],"class_list":["post-8982","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-advies-vir-munisipale-geldsake","tag-bankrot","tag-blik-oor","tag-s10-briewe","tag-gans","tag-goue-eiers","tag-s7-menings","tag-munisipaliteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8982","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8982"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8982\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8982"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8982"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8982"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}