{"id":8949,"date":"2010-06-29T07:24:10","date_gmt":"2010-06-29T07:24:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8949"},"modified":"2010-06-29T07:24:10","modified_gmt":"2010-06-29T07:24:10","slug":"euforie-het-n-prys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8949","title":{"rendered":"Euforie het \u2018n prys"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die bedrae wat tot dusver bekend gemaak is oor hoeveel Suid-Afrikaanse staatsdepartemente en staatsinstellings aan die aankoop van kaartjies vir die W\u00eareldsokkerbeker spandeer het, beloop reeds sowat R60 miljoen. Dit sluit nie die bedrae wat munisipaliteite, soos die R15 miljoen wat Mangaung spandeer het, in nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 skrikwekkende konteks word verder versteur deur die nuus dat die minister van Finansies \u2018n direktief uitgereik het dat dit nie mag gebeur nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie net staatsinstellings wat geld maak wat kaartjies aangekoop het nie. Eskom het self R12 miljoen se kaartjies aangeskaf wat stellig \u2018n hele aantal gemoeds-kortsluitings tot gevolg gehad het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat die uiteindelike totale bedrag gaan wees, is nie bekend nie, maar die skokkende syfer kan net erger skok.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie soort byvoordele op die belastingbetalersrekening is nie nuut nie. Met die vorige W\u00eareldbekertoernooi in Duitsland is omtrent almal wat iets was op die rekening van die belastingbetalers na Duitsland. Ook die toe spartelende SABC het \u2018n groot span raadslede, senior amptenare en ander belangstellendes op \u2018n ekskursie van die Olimpiese Spele in Beijing geneem. Uiteindelik moes die belastingbetaler opdok.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soms is daar wel \u2018n vyeblaar om die uitspattigheid te bedek, soos \u2018n drie bladsye verslag van die Tswane-raad oor die ho\u00ebvlakse bywoning van die W\u00eareld-omgewingsberaad. Of die ampsdraers wat die beraad bygewoon het enige insette in die opstel van die verslag gelewer het, is onseker, aangesien die verslag slegs vaaghede bevat wat bykans enige lid van die publiek hier te lande reeds weet \u2013 sonder dat hulle die toer meegemaak het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vyeblaar skakel regstegnies die titel, korrupsie, uit maar nie die morele aanklag hiervan nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die koste van hierdie soort optrede is nie net die regstreekse, meetbare soos die rekening wat vereffen is nie, maar die persepsie wat die land se besluitneners by die buiteland skep waar korrupsie, veral na die rol wat inhaligheid met die w\u00eareldekonomiese krisis gespeel het, nou erg negatief beskou word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer die sokkereuforie verby is, is dit hierdie soort optredes en die afloop daarvan wat aanhou byt en byt.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of minister Pravin Gordham die oortreders vasgevat gaan kry, is \u2018n ander saak. In die lig van die omvang van hierdie praktyk kan sy bakleilus vinnig verdamp.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/material_dlya_shinoremonta\/\">\u043c\u0430\u0442\u0435\u0440\u0438\u0430\u043b \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/doctor2.ru\/object\/mezhdunarodnie-perevozki-top-cargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bedrae wat tot dusver bekend gemaak is oor hoeveel Suid-Afrikaanse staatsdepartemente en staatsinstellings aan die aankoop van kaartjies vir die W\u00eareldsokkerbeker spandeer het, beloop reeds sowat R60 miljoen. Dit sluit nie die bedrae wat munisipaliteite, soos die R15 miljoen wat Mangaung spandeer het, in nie. Di\u00e9 skrikwekkende konteks word verder versteur deur die nuus [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[10143,626,21107,8473,21093,21133,6714],"class_list":["post-8949","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-euforie-het-n-prys","tag-herman-toerien","tag-c33-hoofartikels","tag-mangaung","tag-s7-menings","tag-c115-sokker","tag-wereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8949","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8949"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8949\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8949"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8949"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8949"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}