{"id":8933,"date":"2010-06-28T06:48:51","date_gmt":"2010-06-28T06:48:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8933"},"modified":"2010-06-28T06:48:51","modified_gmt":"2010-06-28T06:48:51","slug":"aussie-sokkertoeskouers-beroof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8933","title":{"rendered":"Aussie sokkertoeskouers beroof"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Steve Gaynor, &#8216;n Australi\u00ebr wat in Suid-Afrika is vir die sokker, het ges\u00ea gewapende rowers het hotelgaste met gewere en handwapens aangehou waar hy tuisgaan.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gewapende gewapende rowers het nie alleen hul slagoffers vasgebind en beroof nie, maar ook een seksueel aangerand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rooftog het plaasgevind toe ondersteuners teruggekeer het na hul hotel in Nelspruit na afloop van die wedstryd tussen die Socceroos en Serwi\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Australiese gas by die hotel, Steve Gaynor, het ges\u00ea vier Nigeriese mans met gewere en handwapens het nege toeriste, vyf van hulle Australi\u00ebrs, terug na die hotel gevolg n\u00e1 die wedstryd en aangeval in hulle kamers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gaynor, wat toerusting ter waarde van R66 000 verloor het wat gesteel is uit sy kamer, s\u00ea hy was in die kroeg ten tye van die aanval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons was salig onbewus van wat aangaan. Die arme mense is vasgemaak, en met &#8216;n wapen teen die kop aangehou en beroof.. My kamertjie is geplunder, maar gelukkig was ek nie daar toe hulle deur die venster gebreek het nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Gaynor het ges\u00ea &#8216;n Australi\u00ebr is seksueel aangerand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die slagoffers was &#8216;n Australiese federale polisiebeampte en het probeer om die ander tydens die rooftog kalm te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het kontant, juwele en horlosies van die mense wat hulle vasgebind afgeneem en selfone en skootrekenaars gesteel,&#8221; het Gaynor ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek dink hulle het geweet dat die Aussies in die hotel is, en hulle het ons geteiken. Al die toeriste wat aangeval is, was wit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was roof met geweld. Een man het op die vloer gel\u00ea en die rower het met sy stewel op sy kop getrap en hom beveel om stil te l\u00ea of hy is dood &#8211; dit was ernstig.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online slots no deposit bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Steve Gaynor, &#8216;n Australi\u00ebr wat in Suid-Afrika is vir die sokker, het ges\u00ea gewapende rowers het hotelgaste met gewere en handwapens aangehou waar hy tuisgaan. Gewapende gewapende rowers het nie alleen hul slagoffers vasgebind en beroof nie, maar ook een seksueel aangerand. Die rooftog het plaasgevind toe ondersteuners teruggekeer het na hul hotel in Nelspruit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8933\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Aussie sokkertoeskouers beroof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8933","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8933","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8933"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8933\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8933"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8933"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8933"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}