{"id":8930,"date":"2010-06-27T05:37:23","date_gmt":"2010-06-27T05:37:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8930"},"modified":"2010-06-27T05:37:23","modified_gmt":"2010-06-27T05:37:23","slug":"maxipers-op-dreef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8930","title":{"rendered":"Maxipers op dreef"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Rukkie lank was ons uitgespaar van die neerslag van die Maxipers (Naspers se naweekpers met Max), maar dit slaan nou al hoe meer in felheid toe. Toe Max hom verlede naweek so vir die heroprigting van die Koffierepubliek beywer het, het ek my van kommentaar weerhou. Di\u00e9 keer vra Max egter die lesers moet, en ek haal aan: \u201c\u201dOns moet ons eie mense ook begin regwys as hulle twak praat.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek glo Max bedoel ook mense wat twak skryf, en daarom begin ek sommer by Max.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En Max, ek gaan sommer lukraak by \u2018n punt begin: Max vra of ons ons kan indink watter uitwerking dit sou h\u00ea as georganiseerde landbou m\u00f4re met \u2018n ambisieuse, werkbare plan sou kom vir grondhervorming eerder as om net te kla en \u2018n Zimbabwe te voorspel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou, Max, wat dan van die Landboumeesterplan wat onder andere deur pres. Thabo Mbeki en \u2018n rits ministers saam met die georganiseerde landbou onderteken is, na lank hieraan gewerk is? Die ink van die handtekeninge was nog nie droog nie, toe ruk die destydse minister, T\u00f4k\u00f4, \u2018n eensydige braaksel in die Oos-Kaap uit, wat basies alles wat in die \u201cambisieuse plan\u201d tot niet maak. En Max, by die landbouberade waar ek was, was dit mense van die ANC se kant (swart mense as jy dan nou so behep is om wit gewetens teen swart sentimente op te stel), wat onder groot toejuiging ges\u00ea het Mugabe moet na Suid-Afrika gebring word om grondhervorming te dryf. En hoeveel jare het Vrystaat Landbou nie sy mentorprogramme aangebied nie? Maar is deur die regering geminag. En miskien moet jy, Max, bietjie TLU SA se mediaverklarings <strong><em>lees<\/em><\/strong> (jy weet, dit wat mens doen om inligting via die geskrewe woord te bekom) eerder as om te teer op vooropgesette idees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En Max, gaan bietjie kerk toe. Ek lei af dis nie iets wat jy eintlik doen nie, want as jy kerk toe gegaan het, sou jy kennis geneem het van hoe swaar dit ekonomies in <strong><em>wit<\/em><\/strong> geledere ook gaan.Diakonale hulpfondse wat uitgeput is, klere insamel, kospakkies wat gevra word&#8230; Vra \u2018n swart karwag wat sy werk is, en hy s\u00ea hy soek nog werk. Vra \u2018n wit karwag, en hy s\u00ea hy is \u2018n karwag. Moenie aanneem die een het werk en die ander nie. En moet nou ook nie met die SAKP-Jeug se redenasies kom oor wit mense wat nog so op apartheid teer en van voorspronge nie. By sommiges is dit stellig so, maar &#8230; gaan kyk byvoorbeeld na die gemiddelde gesinsgroottes (ook van die Prez) as deel van \u2018n strategie om uit armoede te ontsnap. Gaan kyk byvoorbeeld hoeveel Afrikaners is in diaspora om nie ook hier werkloos te sit nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die misdaadslagofferstorie het ook twee kante. Die plaasaanvalstatistiek is al net so \u201cafgesaag\u201d soos die weergawe dat die swart mense in die swart woongebiede erg onder misdaad deurloop. Vir ingeval jy dit gemis het, of al vergeet het. Die w\u00eareldwye moordsyfer is 5 per 100 000 per jaar, en in Europa maar een. In Suid-Afrika is dit omtrent 40 per 100 000 per jaar maar instansies soos die MNR s\u00ea dit is beslis meer. Volgens Interpol is die moordsyfer onder boere en hul gesinslede sowat 300 per 100 000 per jaar.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy mag dalk reken dis nou nie iets om oor huis toe te skryf nie, maar tradisioneel word die hoogste moordsyfer vir \u2018n identifiseerbare groep ter w\u00eareld as die bruin mans in die Wes-Kaap opgegee. Dit is \u2018n reuse 90 per 100 000 per jaar. Dit word aan die aktiwiteite van bendes en die dwelmbendes se \u201ckultuur\u201d toegeskryf, naweek-dronkenskap, mesgevegte. Ag man, jy is mos nou al lank genoeg in daai w\u00eareld om te weet waarna die ouens verwys wat di\u00e9 soort internasionale statistiek byhou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierteenoor is die boere wat vermoor word mense wat \u2018n gewone gesinslewe het, wat Sondae kerk toe gaan (en al verskeie kere na kerk vermoor is), wat reeds vreeslike onkostes aangegaan het om hulsel te beveilig, wat nie met dwelms smous en hulle oor naweke aan drank vergryp nie. En waar daar manne is wat die Oog opsoek, het die moorde uiters selde iets daarmee te make.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sien jy nou, Max, hoekom jy so in die kol is waar ek jou weer aanhaal: \u201cOnkunde is \u2018n gevaarlike ding.\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En Max, jy kan nie sommer vir Malema en sy mede-sangers liggies afmaak nie. Nie as die regering (lees: ANC) app\u00e8l aanteken teen \u2018n hofbeslissing dat die singery van \u201cSkiet die Boere\u201d op haatspraak neerkom nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie as die regering \u2018n stadion na Peter Mokaba vernoem nie. Jy weet, die man wat \u201cKill the Boer, Kill the farmer,\u201d \u2018n treffer gemaak het. En allerlei lofprysings van hom op Fifa se webwerf laat plaas nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie as \u2018n regering \u201cversoening\u201d verstaan as die proses waar die skikking oor plekname verstaan dat alle name met \u2018n Afrikaanse herkoms verwyder moet word, en met die swart name vervang moet word nie. Jy weet, daai name wat in gebruik gekom het na die Koi-San, Griekwas, Korannas en selfs die Voortrekkers al ander name aan die plekke gegee het).<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of Suid-Afrika nou \u2018n piesangrepubliek is of nie, sal \u2018n mens eintlik eers kan bepaal wanneer Fifa sy besettingsmag onttrek het. Waar Fifa wel nog ruimte laat dat die regering iets kan s\u00ea kom die piesangrepubliek retoriek steeds mildelik na vore, soos die planne om \u2018n sneltrajeklyn soos die Gautrein van Sasolburg na die Gariepdam te bou. Jy weet, in dieselfde provinsie waar die hof nou al verskeie staatstenders tersyde gestel het en selfs hertoegeken het. Jy weet, die provinsie wat soos die ander gereeld in die nuus is oor hoe dit met die hospitale gaan. Jy woon nou in \u2018n provinsie wat nie deur die ANC beheer word nie. Spieks dus f\u00f4r j\u00f4rself as jy menings oor piesangrepubliekstatus wil uitspreek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Max, as jy ander rubrieke in Naspers lees as jou eie, en di\u00e9 van Henry Jeffreys, Zelda Jongbloed en kie, sal jy ook agtergekom het dit deug nie om Antjie Somers na te praat oor \u2018n \u201cBeg to be black\u201d nie. Nee, die politieke kultuur \u2013 as dit by mekaar wil uitkom \u2013 moet nie so bitterlik eensydig beoordeel word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ai man, daar is \u201cnieu-konserwatiewes\u201d wat net begin reken het jy het nou periodiek die lig begin sien. Lyk my toe hoor jy Piet Croukamp\u201d verwys na nou skryfsels as \u2018n \u201cgekerm oor wat verkeerd is\u201d en nou probeer jy weer, soos jou fiksasie met Bram Fischer, weer rooier as die pienkes wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek hoop regtig iemand wie se goed nog deur Naspers gepubliseer word, maak van die \u201cReg op repliek\u201d gebruik om jou weer \u2018n bietjie op die vingers te tik.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groete van huis tot huis<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">(Oepsie, jammer, ek moet dit terugtrek. Mev. Oor s\u00ea as ek dit nie uithaal nie, slaap ek koud vanaand, en dis snags nou bitterlik koud in die Vrystaat. (Die ou Oranje-Vrystaat waarin jy grootgeword het, maar nou meer bekend as Potholes. Slaggate, soos die ou wat stilhou om nie die hasie te trap wie se ore by die slaggat uitsteek nie. Toe\u2019s dit al die tyd \u2018n donkie).<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u044b \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0445 \u0438\u0433\u0440\u0443\u0448\u0435\u043a \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Rukkie lank was ons uitgespaar van die neerslag van die Maxipers (Naspers se naweekpers met Max), maar dit slaan nou al hoe meer in felheid toe. Toe Max hom verlede naweek so vir die heroprigting van die Koffierepubliek beywer het, het ek my van kommentaar weerhou. Di\u00e9 keer vra Max egter die lesers moet, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8930\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Maxipers op dreef&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,504,10131,10130,21093,10132,2254],"class_list":["post-8930","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-max-du-preez","tag-maxipers","tag-maxipers-op-dreef","tag-s7-menings","tag-sakp-jeug","tag-thabo-mbeki"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8930","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8930"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8930\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8930"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8930"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8930"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}