{"id":8922,"date":"2010-06-25T08:03:43","date_gmt":"2010-06-25T08:03:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8922"},"modified":"2010-06-25T08:03:43","modified_gmt":"2010-06-25T08:03:43","slug":"vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8922","title":{"rendered":"VAS"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Vrydenkende Afrikaners is besig om &#8216;n vereniging te stig wat beoog om aan enige verkiesings of samestelling van &#8216;n Afrikanerowerheid deel te neem. Die inslag van die vereniging is om alle Afrikaners wat nie fundamentalistiese Christene is nie of nie die bekrompe sieninge oor sake soos evolusie, aborsie, homeseksualisme of wat ook al deel nie, op die wyse geleentheid te gee om ook aan enige Afrikanerowerheid deel te neem.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n verklaring s\u00ea mnr Thys Human, van Pretoria en sameroeper van die nuwe organisasie, dat die vereniging, bekend as die Vrydenkende Afrikaner Sekretariaat (VAS) verwerp ten sterkste enige siening dat slegs Christen-gelowiges Afrikaners kan wees. &#8216;n Volk is nie &#8216;n kerk of &#8216;n geloofsorganisasie nie. Dit is &#8216;n gemeenskap van mense met geskiedkundige, kulturele, taal en ook bree politieke en staatsregtelike gronde &#8216;n eenheid vorm waarbinne &#8216;n groot verskeidenheid sieninge kan bestaan oor sake wat nie fundamenteel tot &#8216;n volk is nie. Hollanders, Duitsers, Franse en talle ander is volke, maar behels  &#8216;n veelheid van godsdiensgtige en selfs politieke oortuigings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is talle Afrikaners wat ander gelowe aanhang of selfs ander politieke sieninge soos sosialisme het en net soveel reg het om as Afrikaner geag te word &#8211; indien hulle wil. In &#8216;n uitnodiging aan mense om by VAS aan te sluit en vorentoe te registreer as kiesers vir &#8216;n Afrikanerowerheid, word duidelik gestel dat onder Afrikanervolk verstaan word &#8216;n etniese groepering wat nie mense van ander groepe of volke of gemeenskappe insluit nie, selfs al word die Afrikaanse taal as moeder- of omgangstaal gedeel.  Mense wat hulself as &#8220;afrikaanses&#8221; beskou sal hulle nie tuis voel in VAS nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy verklaring stel mnr Human dit duidelik dat die doel nie is om lede weg te neem van redelike en gemagtigde organisasies soos Praag of Afriforum nie. Daar is heelwat mense binne hierdie organisasies wat VAS se sieninge deel, maar daar is ook heelwat mense wat hulself as Afrikaners beskou en deel wil wees van enige nasionale beweging maar wat om verskillende redes dalk nie lede van Praag en andere lid wil wees nie. Dit is hulle wat &#8216;n tuiste in VAS kan vind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is veral diep besorgd dat &#8216;n Afrikanerowerheid totaal oorheers kan word deur fundamentalistiese godsdienssieninge. Daar is reeds van hierdie mense wat openlik verklaar dat enige Afrikanerowerheid en selfs &#8216;n volkstaat as dit bereik kan word, &#8216;n &#8220;teokratiese&#8221; inslag moet h\u00ea. Dit is ons mening dat &#8216;n moderne en byderwetse volk nie sulke bekrompe en onverdraagsame benaderings kan bekostig nie. Dit moet &#8216;n demokratiese, oop, vrye, toekomsgerigte gemeenskap wees. Nie &#8216;n vasklouing aan uitgediende fundamentalistiese gebruike en idees nie. VAS is nie anti-godsdienstig nie. Daar word vermoed dat heelwat Christengelowiges wat nie sulke fundamentalistiese sieninge huldig nie, ook &#8216;n tuiste in VAS kan vind.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voornemende lede kan elektronies aansluit of navraag doen deur &#8216;n e-pos te stuur aan  <a href=\"mailto:vrydenkafrikaner@gmail.com.\">vrydenkafrikaner@gmail.com.<\/a> Daar word ook beoog om so gou doenlik &#8216;n webblad daar te stel waar onderling kontak gemaak kan word.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/pnevmoinstrument\/\">\u043f\u0435\u0440\u0435\u0445\u043e\u0434\u043d\u0438\u043a \u0434\u043b\u044f \u043f\u043d\u0435\u0432\u043c\u043e\u0438\u043d\u0441\u0442\u0440\u0443\u043c\u0435\u043d\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/06\/18\/180080.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0441\u0443\u043f\u0435\u0440\u043c\u0430\u0440\u043a\u0435\u0442 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vrydenkende Afrikaners is besig om &#8216;n vereniging te stig wat beoog om aan enige verkiesings of samestelling van &#8216;n Afrikanerowerheid deel te neem. Die inslag van die vereniging is om alle Afrikaners wat nie fundamentalistiese Christene is nie of nie die bekrompe sieninge oor sake soos evolusie, aborsie, homeseksualisme of wat ook al deel nie, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8922\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VAS&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-8922","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8922","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8922"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8922\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8922"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8922"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8922"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}