{"id":8917,"date":"2010-06-24T08:12:35","date_gmt":"2010-06-24T08:12:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8917"},"modified":"2010-06-24T08:12:35","modified_gmt":"2010-06-24T08:12:35","slug":"soros-vrees-die-terugkeer-van-nasionalisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8917","title":{"rendered":"Soros vrees die terugkeer van nasionalisme"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die bekende belegger George Soros het &#8216;n beroep op Duitsland gedoen om die euro te laat vaar, tensy hulle &#8216;n groeistrategie wil omhels. Soros het Berlyn se besuinigingsmaatre\u00ebls as &#8216;n bedreiging vir demokrasie en politieke stabiliteit in Europa beskryf.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Duitse beleid is &#8216;n gevaar wat die Europese projek kan vernietig. &#8216;n Ineenstorting van die euro kan nie uitgesluit word nie,&#8221; het hy aan die Duitse weekblad <em>Die Zei<\/em><em>t<\/em> ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Tensy Duitsland veranderinge in beleid maak, sal sy onttrekking uit die monet\u00eare unie nuttig wees vir die res van Europa. Op die oomblik dwing Duitsland sy bure in deflasie: hierdie stap dreig om &#8216;n lang fase van stagnasie, wat lei tot nasionalisme, sosiale onrus, en xenofobie te veroorsaak. Dit bedreig demokrasie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soros het die politieke gevolge van die loonverlagings eerstehands tydens die Groot Depressie beleef, en s\u00ea hy het skaars die Brandoffer as &#8216;n Joodse seuntjie in Nazi-beheerde Boedapest vrygespring. Hy het sedertdien &#8216;n groot deel van sy rykdom aan die bevordering van filantropiese werk vir vryheid en multi-kulturalisme in die w\u00eareld geskenk, meestal deur middel van die Open Society instellings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy kommentaar weerspie\u00ebl die groeiende onthutsing in invloedryke kringe aan beide kante van die Atlantiese Oseaan oor die 1930-styl beleid van die loonverlagings en skuld-deflasie wat opgel\u00ea word aan die suidelike blok, Ierland, en dele van Oos-Europa deur die EU-owerhede, in opdrag van Berlyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Barack Obama het duidelik Duitsland in gedagte gehad toe hy &#8216;n brief aan mede-leiers voor die G20-spitsberaad hierdie week in Kanada gestuur het dat die oorskot-lande meer moet doen om globale vraag te stimuleer. &#8220;Ons grootste prioriteit moet wees om [ekonomiese] herstel te beskerm en te versterk; ons kan nie toelaat dat dit nou wankel of krag verloor nie. Indien vertroue in die krag van ons herstel verminder, dan moet ons bereid wees om weer te reageer so vinnig en kragtig soos nodig,&#8221; het hy geskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">China het G20-kritiek gedeflekteer en begin om die yuan vry te stel, sodat Duitsland die volle toorn van Washington kan tref. Hoewel die Duitse ekonomie nie op sigself groot genoeg is om globale gebeure te vorm nie, vrees Amerikaanse amptenare dat Berlyn &#8216;n dominante invloed op die Europese Sentrale Bank en die fiskale masjinerie van die monet\u00eare unie kan uitoefen en die meeste lande van Europa kan insleep in &#8216;n ekonomiese moeras. Duitsland het aangekondig dat hulle 80 miljard euro vanaf volgende jaar gaan bespaar en daarmee die dwarslat vir ander EU-lidlande aansienlik opgeskuif.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paul Krugman Nobelpryswenner het aan die Duitse pers vroe\u00ebr hierdie week ges\u00ea dat die land dieselfde fout as die Verenigde State maak as in 1936-1937, of Japan in die 1990&#8217;s, deur die prikkel terug te trek voordat herstel wortel geskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nou is dit nie die tyd om bekommerd wees oor die tekorte nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Professor Krugman het ges\u00ea daar is &#8216;n risiko van &#8216;n &#8220;domino-effek&#8221; wat Spanje en Itali\u00eb sal bereik as die Duitser Axel Weber Bund die leisels oorneem as hoof van die ESB en versuim om genoeg monet\u00eare stimulus aan hierdie lande te bied om kop bo water te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een ontleder het ges\u00ea dat mnr Weber &#8216;n onmoontlike taak het. &#8220;\u00d3f hulle doen meer QE (kwantitatiewe verligting), in welke geval dit inflasie in Duitsland sal skep en veroorsaak dat Duitsland die EMU verlaat: Of hulle dit nie doen nie, in welke geval dit sal lei tot deflasie in Suid-Europa en die hulle uit van die EMU sal tree,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die krisis was &#8216;n bedekte se\u00ebn vir Brittanje, wat vroeg bevry is uit &#8216;n vernietigende beleid van werkvermorsing. Soros sal na verwagting eersdaags &#8216;n ridderskap ontvang vir sy dienste.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/russian-bakes-build\/\">\u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u043c \u0431\u0430\u043d\u044e \u0441\u0432\u043e\u0438\u043c\u0438 \u0440\u0443\u043a\u0430\u043c\u0438 \u0444\u043e\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bekende belegger George Soros het &#8216;n beroep op Duitsland gedoen om die euro te laat vaar, tensy hulle &#8216;n groeistrategie wil omhels. Soros het Berlyn se besuinigingsmaatre\u00ebls as &#8216;n bedreiging vir demokrasie en politieke stabiliteit in Europa beskryf. &#8220;Duitse beleid is &#8216;n gevaar wat die Europese projek kan vernietig. &#8216;n Ineenstorting van die euro &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8917\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Soros vrees die terugkeer van nasionalisme&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-8917","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8917","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8917"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8917\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8917"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8917"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8917"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}