{"id":8907,"date":"2010-06-23T13:07:38","date_gmt":"2010-06-23T13:07:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8907"},"modified":"2010-06-23T13:07:38","modified_gmt":"2010-06-23T13:07:38","slug":"sokker-laat-die-kommingeit-deurslaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8907","title":{"rendered":"Sokker laat die k\u00f4mmingeit deurslaan"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Eintlik steun ek <em>Brazil<\/em> &#8221; s\u00ea die dame.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is &#8216;n kli\u00ebnt, dus help ek haar nie reg nie. Maar sy staan ook nie alleen nie. In Afrikaans kom hulle hier aan en vertel dat hulle vir <em>Argentina<\/em> duim vashou, en dat die Bafana darem lekker vir <em>France<\/em> geslag het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Heng,&#8221; dink ek. Wyle Pa-Jan het doeriejare gelede al die horries gekry as mense van <em>Latvia<\/em>, <em>Estonia<\/em> en <em>Luthiania<\/em> gepraat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of die mamparra wat die radio-omroeper bel en hom uittrap oor hy van Georgi\u00eb praat, &#8220;terwyl almal weet die plek se naam is <em>Georgia<\/em>.&#8221;  Skynbaar heel nuus vir hom gewes dat die ou Sowjet-Unie se amptelike tal nie ook Engels was nie. Njet!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Is dit k\u00f4mmingeit of onkunde? Miskien iets van altwee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou onlangs het die Vrystaat-Griekwa-krieketbedryfsreg die geleentheid gekry om &#8216;n meer praktiese naam vir die ou Diamond-Eagles te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En, dag ek, terwyl daar nou vir voorstelle gevra word, sal ek self dink aan iets wat in Afrikaans en Engels dieselfde is. Maar uit die voorbeelde, soos <em>Naait<\/em> <em>Raaiders<\/em>, was dit duidelik ek en die krieket-indoenas dink nie op dieselfde golflengte nie. En dit was ook so.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dus nog &#8216;n bedryfsnaam op die trant van die <em>Boels<\/em>, die <em>Taaitins<\/em>, die <em>Laaij\u00f4ns<\/em>, die <em>Boeldoks<\/em> en ander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net f\u00eansie, maar k\u00f4mmin, k\u00f4mmin&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos die ruimtereekse waar die ruimtereisers enige plek in die heelal kom, en &#8216;n beskawing ontdek wat Engels praat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie Engels-bebliksemdes het oor die algemeen nog nie agtergekom dat Nederland, sy Oranje-storm met mini-rokkies en al, as beduidende faktor ook in die land is nie. Miskien, miskien, sal daar liggies aangaan as mens van <em>Holland<\/em> (in erg Engels uitgespreek), of the <em>Netherlands<\/em> praat.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/transport\/roliki\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0440\u043e\u043b\u0438\u043a\u043e\u0432\u044b\u0435 \u043a\u043e\u043d\u044c\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/sluganarodu.org\/slugi\/category0\/region17\/city45\/id707\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Eintlik steun ek Brazil &#8221; s\u00ea die dame. Sy is &#8216;n kli\u00ebnt, dus help ek haar nie reg nie. Maar sy staan ook nie alleen nie. In Afrikaans kom hulle hier aan en vertel dat hulle vir Argentina duim vashou, en dat die Bafana darem lekker vir France geslag het. &#8220;Heng,&#8221; dink ek. Wyle Pa-Jan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8907\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sokker laat die k\u00f4mmingeit deurslaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8907","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8907","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8907"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8907\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8907"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8907"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8907"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}