{"id":8898,"date":"2010-06-23T05:43:31","date_gmt":"2010-06-23T05:43:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8898"},"modified":"2010-06-23T05:43:31","modified_gmt":"2010-06-23T05:43:31","slug":"nico-smith-se-ideale-azaniese-afrikaner","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8898","title":{"rendered":"Nico Smith se ideale Azaniese Afrikaner"},"content":{"rendered":"<div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die  dinge wat my opval oor Naspers se bruin rubriekskrywers, is hul fassinasie (of  is dit hul obsessie?) met Afrikaners. Alhoewel die bruin gemeenskap geweldige  probleme van sy eie het \u2013 geweldsmisdaad, dwelms, ongehude swangerskappe  ensovoorts \u2013 is Afrikaners telkens in onder andere Jonathan Jansen en Henry  Jeffreys se loep. Wat die idee by bruin rubriekskrywers maak posvat het dat  Afrikaners hul raad nodig het, weet slegs die skrywers self. Miskien het hulle  moed opgegee oor die balk in hul eie oog en soek hulle splinters by die  Afrikaners.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Henry  Jeffries het vandag nietemin \u2018n interessante rubriek geskryf oor <a title=\"http:\/\/www.dieburger.com\/Rubrieke\/HenryJeffreys\/Verloopte-Afrikaners-is-helde-van-die-nuwe-SA-20100622 CTRL + Click to follow link\" href=\"http:\/\/www.dieburger.com\/Rubrieke\/HenryJeffreys\/Verloopte-Afrikaners-is-helde-van-die-nuwe-SA-20100622\">verloopte  Afrikaners<\/a>. Verloopte is een byvoeglike naamwoord wat onder andere Max du  Preez en Antjie Krog kan beskryf. Verraaiers en sikofante is eweneens toepaslike  selfstandige naamwoorde wat ek kan bedink. Jeffries se rubriek fokus op een van  die voorste ANC-sikofante van die afgelope paar jaar, wyle ds Nico Smith. Jeffries  hou Smith voor as \u2018n ware&nbsp;Azaniese held.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In sy rubriek  kerm Jeffries egter oor die feit dat regdenkende Afrikaners vir Smith, Du Preez,  Krog en ander mak ANC-werfbobbejane verguis. Jeffries teem  byvoorbeeld&nbsp;oor&nbsp;ene Anton wat Sondag in kommentaar op Rapport se berig  oor Smith se dood gewonder het of die ANC Smith \u2018n staatsbegrafnis gaan gee. Dit  was natuurlik die uwe wat daardie kommentaar op Rapport se blad geskryf het. Dit  is vir my \u2018n riem onder die hart dat selfs \u2018n regstellende-aksierubriekskrywer  soos Jeffries Rapport se kommentaar lees, en&nbsp;verstaan dat Smith en kie vir  baie Afrikaners kwalik helde is; inteendeel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ding wat  ek wel interessant vind, is wat ANC-meelopers en kripvreters soos Jeffries en  Smith se verwagting is van die ideale Azaniese Afrikaner, iemand wat Jeffries  vir \u2018n Afrikanerheld kan aansien. Smith is berug vir sy dreigemente dat, sou  Afrikaners nie omrol en dood speel nie, volksmoord op ons wag. Enige kritiek op  die NSA se endemiese korrupsie, misdaad, moord, staatsrassisme teen blankes en  al die ander ondinge in Azani\u00eb, het Smith gewaarsku, sou lei tot die uitwissing  van vier miljoen Afrikaners, sonder dat enige buitelandse skepe ons sal kom red.  Ons durf nie die regime kritiseer nie, aldus Smith, omdat sodanige kritiek as  rassisme ervaar sou word en ons met ons lewens daarvoor sou betaal.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spreek  laasgenoemde sinnetjie terloops nie van opperste rassisme aan Smith se kant nie?  Dit lyk vir my al te veel of hy daarmee erken dat Afrikane allermins liberale  demokrate is, wat ander sienswyses respekteer. Smith het duidelik verwag dat  Afrikane op gewelddadige wyse sou reageer op enige Afrikaner-opposisie . Waar is  die liberale demokrasie nou? Vreemd dat diegene soos Smith nie ook die Latino\u2019s  in Amerika waarsku dat bewegings soos&nbsp;La Raza sal lei tot volksmoord op  Latino\u2019s deur die blanke meerderheid in die VSA nie. Waarom die dubbele  standaarde waaraan blanke Amerikaners en Afrikane gemeet word?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Smith en  Jeffries se ideale Azaniese Afrikaner is&nbsp;klaarblyklik \u2018n ruggraatlose  jellievis, iemand wie se leitmotif \u201choud-den-bek\u201d is, en wat stil en gedwe\u00eb buk  en selfs die pot petroleumjellie vir die NSA se swart heersers aangee. Bostaande  is uiteraard \u2018n fassinerende blik in die denkw\u00eareld van die linkse, ook die  Afrikanerlinkse. Is ons nie immers oor en oor vertel hoe \u2018n eenvoudige  een-man-een- stem benadering, sonder groepsregte, kwansuis tot almal in  Suid-Afrika se voordeel sou strek nie? Uit Smith se waarskuwings blyk dit egter  dat blankes nie slegs moes boedel oorgee by Kodesa nie, maar dat ons  onsself&nbsp;inderdaad uit alle politiek en burgerlike opposisie moet onttrek.  Is \u2018n stem vir opposisiepartye soos die DA of VF+ dus ook implisiete rassisme  wat eweneens tot volksmoord kan lei, vra ek myself af? Smith se askies-ek-leef  kruiperigheid en Jeffries se mening dat Smith hieroor glo &#8216;n held sou wees,  spreek veel meer van Afrikaners wat ons noodgedwonge moet neerbuig voor ons  swart meesters, as wat dit van &#8216;n ware demokrasie spreek. Tog stem ek saam met  Smith en Jeffries: In die praktyk is die NSA &#8216;n Afro-fascistiese  diktatuur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs die  mees agterlike&nbsp;rubriekskrywer van Naspers behoort egter vir homself te kan  dink dat hierdie soort papbroekige onttrekking, askies-ek-leef  benadering&nbsp;en boedeloorgawe nie juis iets is wat baie Afrikaners \u2018n  toepaslike lewensmodel sou vind nie. Diegene soos Smith wat kruiperige  ANC-sikofansie aanhang, is dus slegs vir \u2018n uiters beperkte aantal Afrikaners  helde, en bots&nbsp;lynreg met die gees van die Boer wat nie geskroom het om die  magtigste ryk op aarde in die ABO aan te vat nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos die  Meksikaanse rewolusion\u00ear, Emiliano Zapata,&nbsp;dit gestel het: \u201cEk sterf  eerder op my voete as wat ek op my knie\u00eb leef.\u201d<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/peskostruynoe-oborudovanie-f6342574\/\">\u043d\u0430\u0441\u0430\u0434\u043a\u0430 \u043d\u0430 \u043a\u0435\u0440\u0445\u0435\u0440 \u043f\u0435\u0441\u043a\u043e\u0441\u0442\u0440\u0443\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043e\u0431\u044b\u0441\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van die dinge wat my opval oor Naspers se bruin rubriekskrywers, is hul fassinasie (of is dit hul obsessie?) met Afrikaners. Alhoewel die bruin gemeenskap geweldige probleme van sy eie het \u2013 geweldsmisdaad, dwelms, ongehude swangerskappe ensovoorts \u2013 is Afrikaners telkens in onder andere Jonathan Jansen en Henry Jeffreys se loep. Wat die idee &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8898\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nico Smith se ideale Azaniese Afrikaner&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[7457,10109,504,6731,10108,10110,9883],"class_list":["post-8898","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-antjie-krog","tag-henry-jeffries","tag-max-du-preez","tag-nico-smith","tag-nico-smith-se-ideale-azaniese-afrikaner","tag-verloopte-afrikaners","tag-verraaiers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8898","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8898"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8898\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8898"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8898"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8898"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}