{"id":8897,"date":"2010-06-22T16:34:40","date_gmt":"2010-06-22T16:34:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8897"},"modified":"2010-06-22T16:34:40","modified_gmt":"2010-06-22T16:34:40","slug":"australie-stel-weer-rassediskriminasiewette-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8897","title":{"rendered":"Australi\u00eb stel weer rassediskriminasiewette in"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Australi\u00eb het drie jaar na di\u00e9 wetgewing geskrap is, rassesediskriminasiewette in die Northern Territories heringestel&#8230;en die stappe is gedoen om die Aboriginies te beskerm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skrapping was deel van &#8216;n misdaadbekampingsaksie en het behels dat weermaglede ingespan kon word en is die verkoop van alkohol onder meer verbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Minister van inheemse sake, Jenny Macklin, het die opheffing van die wet &#8216;n &#8220;skandvlek&#8221; op Australi\u00eb se naam genoem. Die opheffing is onder die konserwatiewe eerste minister John Howard gedoen maar is Maandag deur sy opvolger gewysig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n belangrike mylpaal. Die wetgewing verwyder die skandvlek op Australi\u00eb se reputasie as die land van geleenthede.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur die opheffing van die wet kon Howard soldate na die Outback se inheemse dorpe stuur, regeringstoelaes beperk en alkohol verbied. Sy intervensiebeleid is egter deur die VN as diskriminerend verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Macklin s\u00ea die opheffing van rassewette het die Aboriginie\u00eb wat &#8216;n kultuur van tienduisende jare oud het, laat voel hulle is &#8220;seergemaak, bedrieg en minder werd as ander Australi\u00ebrs&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om die Rassediskriminasiewet herin te stel, herstel waardigheid en help inheemse Australi\u00ebrs om verantwoordelikheid vir hul lewens op te neem en om verandering in die Northern Territory te dryf.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 bevolking is die land se mees agtergeblewe bevolking. Hulle getalle het afgeneem van een miljoen toe wit setlaars aan wal gegaan het tot 470 000 uit &#8216;n bevolking van 22 miljoen. Kevin Rudd, tans eerste minister, het 2 jaar gelede verskoning aangebied vir die Britse setlaars se optrede teen die inheemse mense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spesiale rapporteur vir die VN, James Anaya, het ges\u00ea rassewetgewing moet dadelik heringestel word om Australi\u00eb se menseregteverpligtinge gestand te doen en het die Howard-intervensie skerp gekritiseer omdat die Aboriginie\u00eb reeds gebuk gaan onder ho\u00eb kindersterftes, gesondheidsprobleme en selfmoord.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\">\u0434\u0435\u0441\u043d\u044b \u043a\u0440\u0430\u0441\u043d\u044b\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Australi\u00eb het drie jaar na di\u00e9 wetgewing geskrap is, rassesediskriminasiewette in die Northern Territories heringestel&#8230;en die stappe is gedoen om die Aboriginies te beskerm. Die skrapping was deel van &#8216;n misdaadbekampingsaksie en het behels dat weermaglede ingespan kon word en is die verkoop van alkohol onder meer verbied. Minister van inheemse sake, Jenny Macklin, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8897\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Australi\u00eb stel weer rassediskriminasiewette in&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8897","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8897","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8897"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8897\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8897"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8897"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8897"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}