{"id":8887,"date":"2010-06-22T07:08:28","date_gmt":"2010-06-22T07:08:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8887"},"modified":"2010-06-22T07:08:28","modified_gmt":"2010-06-22T07:08:28","slug":"stryd-teen-terreur-voorbeeld-uit-die-vsa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8887","title":{"rendered":"Stryd teen terreur \u2013 voorbeeld uit die VSA"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Menseregte-organisasies is teleurgesteld oor &#8216;n beslissing van die Amerikaanse hoogste hof dat omstrede teen-terreurwetgewing op die wetboek bly.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ingevolge hierdie wetgewing kan enigeen wat op die een of ander wyse hulp of advies aan terreurbewegings verskaf, krimineel vervolg word. Dit sluit in om wapens te verskaf, opleiding te voorsien en geldelike hulp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is egter die kwessie van advies wat die meeste uitlegkopsere verskaf. Tegnies kan &#8216;n regsadviseur wat &#8216;n gevange terroris van advies voorsien se kierankies ook braai, in elk geval volgens mediaberigte oor die uitspraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ses regters het egter beslis die wet bly onveranderd, en drie het gemeen daar moet skaafwerk aan die wetgewing gedoen word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 streng wetgewing is ge\u00efmplementeer na die 11 September 2001-aanslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het op Al Ka\u00efda se terreuraanvalle oorlog teen terreur verklaar. &#8216;n Wydlopende reeks maatre\u00ebls is w\u00eareldwyd ge\u00efmplementeer om terreurorganisasies van hul lewensasem te ontneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA se aanhoudingsgeriewe in Kuba, wat op &#8216;n uitsonderlike manier nie onder die Amerikaanse jurisdiksie val nie, het erg onder kritiek begin deurloop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Belangrike deel van die probleem is dat die een se terreurbeweging &#8216;n ander se bevrydingsbeweging is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het &#8216;n lang geskiedenis waar die herkoms van bevolkingsegmente nostalgies verknog bly aan stryde in hul lande van herkoms. Die Ierse Republikeinse Le\u00ebr wat vir talle terreurdade in Noord-Ierland en Brittanje verantwoordelik was, was in Ierland self &#8216;n verbode organisasie, maar het ruim geldelike en ander hulp van Amerikaners van Ierse herkoms ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Invloedryke lobbies bestaan ook vir Armeense belange, Palestynse belange en ander. Hoewel die meeste Tamils in diaspora hulle in Kanada bevind, is daar ook heelwat wat in die VSA woon, en dit sal niemand verbaas as geldelike steun ook na Tamil-opstandelinge in Sri Lanka vloei nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beeld wat die VSA egter in die o\u00eb van die radikale Moslemw\u00eareld het, is waarskynlik die grootste terreurgevaar. Terwyl Hamas deur die VSA as terreurbeweging beskou word, is daar w\u00eareldwyd onder Moslem-groepe, en selfs daarbuite, wye steun vir di\u00e9 organisasie, soos die internasionale uitbarsting oor Israel se optrede teen een van die skepe van &#8216;n hulp-flottielje onderweg na Gaza duidelik getoon het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ingevolge die Amerikaanse wetgewing maak dit nie saak ho\u00e9 iemand in die VSA hulle met die inwoners van Gaza se lot identifiseer nie, hulp aan Hamas as gelyste terreurbeweging gaan jou in die pekel laat beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Word die maatre\u00ebls met Suid-Afrika se handves van menseregte vergelyk, kan aangevoer word dat die VSA hierdeur in &#8216;n permanente staat van &#8216;n noodtoestand verkeer. Trouens, verskeie politici hier te lande het al gepleit dat &#8216;n noodtoestand teen misdaad in die land verklaar moet word. Die huidige suksesse van die Fifa-howe, wat ook basies volgens die noodmaatre\u00ebls funksioneer, sal waarskynlik sterker stukrag verleen aan versoeke dat &#8216;n noodtoestand teen misdaad ingestel word. Dit kan immers help dat mense wat weens misdade aangekeer is, nie so maklik borgtog of parool kry, en dan dieselfde of erger misdade pleeg nie. Die oordadige optrede teen die sogenaamde Oranje-dames, toon egter ook dat dit nie iets is waarmee sommer ligtelik omgegaan kan word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\/metallokeramicheskie-koronki\">\u043c\u0435\u0442\u0430\u043b\u043b\u043e\u043a\u0435\u0440\u0430\u043c\u0438\u043a\u0430 \u043f\u0440\u043e\u0442\u0435\u0437\u0438\u0440\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Menseregte-organisasies is teleurgesteld oor &#8216;n beslissing van die Amerikaanse hoogste hof dat omstrede teen-terreurwetgewing op die wetboek bly. Ingevolge hierdie wetgewing kan enigeen wat op die een of ander wyse hulp of advies aan terreurbewegings verskaf, krimineel vervolg word. Dit sluit in om wapens te verskaf, opleiding te voorsien en geldelike hulp. Dit is egter &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8887\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Stryd teen terreur \u2013 voorbeeld uit die VSA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-8887","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8887","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8887"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8887\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8887"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8887"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8887"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}