{"id":8886,"date":"2010-06-22T06:52:10","date_gmt":"2010-06-22T06:52:10","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8886"},"modified":"2010-06-22T06:52:10","modified_gmt":"2010-06-22T06:52:10","slug":"nigeriese-sokkerspeler-kry-die-boodskap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8886","title":{"rendered":"Nigeriese sokkerspeler kry die boodskap"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nigeriese sokker is &#8216;n gepaste metafoor vir die Nigeriese leiers self, &#8216;n land wat onlangs sy 50ste verjaardag gevier het n\u00e1 onafhanklikheid van Brittanje in 1960. Sedertdien het die land gesukkel met stabiliteit wat telkens deur staatsgrepe en burgertwis in gevaar gestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nigeri\u00eb is &#8216;n land van 150 miljoen mense, en die mees digbevolkte land in sub-Sahara Afrika, en met Nigeri\u00eb se olie-produksie van meer as twee miljoen vate per dag, is Angola die enigste land in die streek wat naastenby ooreenstem met sy rykdom aan natuurlike hulpbronne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nigeri\u00eb se BBP word net deur Suid-Afrika s&#8217;n oorskadu en Nigeri\u00eb word allerwe\u00eb beskou as &#8216;n bietjie van &#8216;n politieke teleurstelling. Dieselfde geld vir die nasionale sokkerspan, die <em>Super Eagles<\/em>, een van die min simbole van eenheid in hierdie verdeelde land. Nigeri\u00eb is verdeel tussen die noorde en suide; die noorde is Moslem en hulpbron-arm, en die suide is Christelik en hulpbron-ryk. Die twee gebiede is vir dekades bymekaar gehou deur &#8216;n reeks noordelike milit\u00eare diktatorskappe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die People&#8217;s Democratic Party (PDP), &#8216;n onverkwiklike kabaal, is tans grootliks verantwoordelik vir die aktiwiteite van die militante groep Beweging vir die emansipasie van die Nigerdelta (Mend) wie se aanvalle op olie-infrastruktuur in die Delta die land se daaglikse produksie in die wiele ry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Aanduiding van Nigeri\u00eb se stand van sake is waarskynlik die feit dat die sokkermiddelveldspeler, Sani Kaita, meer as 1000 doodsdreigemente ontvang het nadat hy in die wedstryd teen Griekeland &#8216;n rooi kaart gekry het. Nigeri\u00eb moes met &#8216;n 2-1 nederlaag teen Griekeland tevrede wees. Nigeri\u00ebrs weet hoe om &#8216;n boodskap te stuur, hetsy deur middel van militante aanvalle op &#8216;n oliepyplyn of dreigemente aan &#8216;n ongewilde persoon.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.masters19.ru\/iskusstvennogo-kamina-v-dome\/\">\u043a\u0430\u043c\u0438\u043d \u043e\u0442\u0434\u0435\u043b\u043a\u0430 \u0438\u0441\u043a\u0443\u0441\u0441\u0442\u0432\u0435\u043d\u043d\u044b\u043c \u043a\u0430\u043c\u043d\u0435\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/news\/luidy_horoda\/234421-v-kharkovskoi-oblasty-novyi-prokuror\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nigeriese sokker is &#8216;n gepaste metafoor vir die Nigeriese leiers self, &#8216;n land wat onlangs sy 50ste verjaardag gevier het n\u00e1 onafhanklikheid van Brittanje in 1960. Sedertdien het die land gesukkel met stabiliteit wat telkens deur staatsgrepe en burgertwis in gevaar gestel is. Nigeri\u00eb is &#8216;n land van 150 miljoen mense, en die mees digbevolkte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8886\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nigeriese sokkerspeler kry die boodskap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8886","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8886","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8886"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8886\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8886"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8886"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8886"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}