{"id":8874,"date":"2010-06-21T06:32:06","date_gmt":"2010-06-21T06:32:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8874"},"modified":"2010-06-21T06:32:06","modified_gmt":"2010-06-21T06:32:06","slug":"herrie-se-kerrie-smokkel-met-buitelanders-se-koppe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8874","title":{"rendered":"Herrie se kerrie: Smokkel met buitelanders se koppe"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vrystaat het miskien nie so vreeslik baie buitelanders getrek soos die sokker se ander groot gasheerstede nie, maar darem \u2018n sarsie of twee.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En tipies Afrikaner, sal die humorverhaaltjies ook nie uitbly nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">By \u2018n gastehuis is \u2018n Japannese sokkertoeris erg opgetrek met die heerlike maaltyd wat hy pas weggeslaan het. \u201c  What you say the food velly velly nice?\u201d   wil hy by die gasheer weet. Die gasheer dink op sy voete: \u201c  You push plate forward, rub your belly and say \u2018Kaka!\u2019 \u201c<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gasvrou hoor dit, en byt op haar lippe om nie te lag nie, maar in die proses loop die trane van lag inhou.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201c  Why you cly?\u201d   wil die gas besorg weet.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die moeilikheid, met die superster, Kaka, in die toernooi, is dit ook nie \u2018n woord wat di\u00e9 beleefde Japannees gaan vergeet nie, en stellig by verskeie ander gastehuise gaan gebruik om sy waardering vir die kos te betoon.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omtrent soos Koos wat jare gelede in Taiwan gedink het \u201cTsjou en Lai\u201d is Chinees vir ontbyt in die bed.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die taalding en buitelanders. Jare gelede, diep in die ou Suid-Afrika in, het \u2018n Stellenbosse akademiese egpaar besoek aan die VSA gebring, en daar links en regs mense genooi: \u201c  If ever you come to South Africa\u2026\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een aand laterig, lui die voordeurklokkie, en hulle gaan maak oop. Dis Mr. en Mrs. Black. Hulle is met die skip onderweg iewers heen, en toe die skip in Kaapstad anker gooi, sien hulle op \u2018n kaart Stellenbosch is sommer naby, en hulle haal die taksie (  What a rip off!)   en hier is hulle.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die huismense slaan gou iets aanmekaar, en stop die gaste in die gastekamer. Met \u2018n nota in die kombuis vir die bruin huishulp dat daar gaste is, en sal sy asseblief vir hulle koffie en \u2018n ietsie in die bed neem?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die volgende oggend hoor hulle daar word aan die gastekamer se deur geklop, en die klopper word na binne genooi. Die deur gaan oop, daar is \u2018n vreeslike gil, \u2018n skinkbord wat kletter en breekgoed wat&#8230;wel, breek. Die volgende oomblik storm die huishulp die hoofslaapkamer in: \u201cMastah, m\u00earrim, daar is twee voorheen benadeeldes in die kooigoed!\u201d Net, sy het nie na voorheen benadeeldes verwys nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deeglik onder die indruk dat verdere huishou nie goed in die huislike geledere sal afgaan nie, word die gaste na \u2018n deftige landgoed-restaurant geneem. Herrie wil-wil van Lanzerac onthou, maar nou nie so sterk dat Herrie bereid sal wees om gepresedeer te word hieroor nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir die bruin kelner was dit destyds eens te erg. Die Suid-Afrikaanse gaste word beleef op gemoduleerde Engels bedien maar kom dit by die Amerikaners: \u201cWil djy \u00eatjies h\u00ea?\u201d \u2018n Ruk later: \u201cRook djy?\u201d Telkemale \u201cvertaal\u201d die gasheer maar erg generies om verleentheid te voorkom.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bekende prof. Boelie Wessels, Herrie se peetpa, wat legendaries met Romeinse Reg geword het, en een van die min mense wat die Latyn vlot kan gooi, was in \u2018n stadium \u2018n Oxford-student. Hy k\u00e1n die rooitaal gooi. By daai einste restaurant gaan eet hy saam met Herrie se pa en ma, en die bruin kelner praat net Engels, en word net in Afrikaans aangespreek. Maar hy byt vas met die Engels. Oom Boelie vererg hom, en spreek hom in Oxford-Engels aan.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSal die mastah nie maar samblief Afrikaans praat nie?\u201d<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/mal-chiki\/demisezonnaja-odezhda\/brjuki-dzhinsy\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0431\u0440\u044e\u043a\u0438 \u0442\u0435\u043f\u043b\u044b\u0435 \u043d\u0430 \u043c\u0430\u043b\u044c\u0447\u0438\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/doctor2.ru\/object\/mezhdunarodnie-perevozki-top-cargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vrystaat het miskien nie so vreeslik baie buitelanders getrek soos die sokker se ander groot gasheerstede nie, maar darem \u2018n sarsie of twee. En tipies Afrikaner, sal die humorverhaaltjies ook nie uitbly nie. By \u2018n gastehuis is \u2018n Japannese sokkertoeris erg opgetrek met die heerlike maaltyd wat hy pas weggeslaan het. \u201c What you &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8874\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Herrie se kerrie: Smokkel met buitelanders se koppe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[142],"tags":[],"class_list":["post-8874","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c141-herman-toerien"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8874"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8874\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8874"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8874"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}