{"id":8855,"date":"2010-06-17T08:05:41","date_gmt":"2010-06-17T08:05:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8855"},"modified":"2010-06-17T08:05:41","modified_gmt":"2010-06-17T08:05:41","slug":"afrikaners-moet-begin-sokker-speel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8855","title":{"rendered":"Afrikaners moet begin sokker speel"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek is nou nie \u2018n groot kenner van sokker nie, omdat ek di\u00e9 spel heel  vervelig vind al van kleintyd af. Daar was byvoorbeeld \u2018n hele paar van  die 2010-toernooi se wedstryde wat geen doele opgelewer het nie, of  gelykop ge\u00ebindig het. Miskien is ek \u2018n Filistyn, maar jy kan ook net so  lank kyk hoe gee hulle met die voet vir mekaar die bal voor jy begin  wonder of daar nie interessanter dinge is om met jou tyd te maak nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek gaan ook die versoeking weerstaan om te s\u00ea \u201cI told you so\u201d oor  <a href=\"http:\/\/www.praag.co.za\/sport-magazine-233\/sokker-magazine-423\/8291-diego-forlan-kelder-nasiebou.html\">gisteraand se nederlaag<\/a>. Dit was voorspelbaar gewees. Dit was eweneens  nie die skeidsregter se skuld nie. Ek kan nie dink hoekom enige  realistiese sokkergeesdriftige, veral diegene met die onderbroekvlaggie  op hul motors, sou verwag dat \u2018n span wat rondom nommer tagtig in die  ranglys  teen spanne wat op nommer 8, 16 en 17 is, sou wen nie. Al is ek  nie \u2018n sokkkerkenner nie, is dit so dat sokker, hokkie, rugby en  soortgelyke sporte gaan oor balbesit en afronding. Dis weliswaar \u2018n  clich\u00e9, maar jy kan nie die wedstryd wen as jy nie die bal het nie.  Wat  gisteraand opgeval het, is die gemak waarmee Uruguay se spelers die bal  by die tengerige Bafana-spelers kon afneem. Dit het met groot ironie op  Loftus, die tuiste van die Blou Bulle, gebeur. Laasgenoemde span,  tesame met John Wayne Bobbitt, sou ook vir die Bafana \u2018n ding of twee  kon leer oor balretensie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel fisieke grootte minder belangrik in sokker as in rugby is,  het dit tog sy voordele. Uruguay kon die pieperige Bafana-spelers van  die bal af boelie. Dis ook goed om lank te wees as jy \u2018n kopskoot voor  die doel wil maak vanaf \u2018n ho\u00eb hoekskop. Die Hollanders is  statisties-gesproke die langste mense op aarde. Die Oranje is nie \u2018n  slegte sokkerspan nie. So ook nie die spanne van ons ander stamlande,  Duitsland en Frankryk, nie te vrot nie, alhoewel die sogenaamde Franse  sokkerspan deesdae meer lyk na die Ivoorkus s\u2019n. Duitsers is ook  langerige mense.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wonder dus hoe \u2018n Afrikanerspan met spelers met die fisieke  attribute van \u2018n Pierre Spies daarin sou gevaar het? As \u2018n 105 kg,  sesvoet-vier gevaarte blitsig op jou afstorm met die bal voor sy voete,  gaan jy hom maklik gestuit kry?  Daar is meer geld in sokker as in  rugby, dus is ek van mening dat dit glad nie \u2018n slegte idee sou wees om  \u2018n Afrikanerspan te stig nie. Die vraag is uiteraard waar stig jy hom?  Hierdie is hoeka \u2018n land met \u2018n vreemde sin vir geregtigheid. Die  meerderheid Azaniese sokkerspanne het geen enkele blanke in hul geledere  nie, maar geen vo\u00ebltjie fluit daaroor nie en die regime se obsessie met  demografiese verteenwoordiging is op misterieuse wyse nie \u2018n faktor in  sokker nie. Dis egter ondenkbaar dat Dinamo Pretoria toegelaat sal word  om \u2018n span wat selfs net \u2018n meerderheid blankes in sy geledere het, in  die veld te stoot, veral as s\u00f3 \u2018n span begin wen teen die beroerde  Azaniese spanne. Miskien kan die Afrikanerspan in Londen of selfs in een  van ons buurlande gestig word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In teenstelling met die vergane en onrealistiese droom van \u201csteal it,  they are here\u201d wat gisteraand op uiters ironiese wyse deur \u2018n blonde,  blou-oog Ari\u00ebr by name Diego Forl\u00e1n verpletter is, sou dit nie \u2018n  droomsituasie wees as daar eendag ook \u2018n Afrikanerspan, wat \u2018n  onafhanklike Afrikanerrepubliek verteenwoordig, aan die SWB kon deelneem  nie?<\/p>\n<p>Lees ook: <a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\/?p=1729\" rel=\"bookmark\" title=\"Permalink to: Watter 2010-span behoort Afrikaners te ondersteun?\">Watter  2010-span behoort Afrikaners te ondersteun?<br \/><\/a><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/\">\u0456\u0433\u0440\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0456\u0442\u0435\u0439 3 \u0440\u043e\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek is nou nie \u2018n groot kenner van sokker nie, omdat ek di\u00e9 spel heel vervelig vind al van kleintyd af. Daar was byvoorbeeld \u2018n hele paar van die 2010-toernooi se wedstryde wat geen doele opgelewer het nie, of gelykop ge\u00ebindig het. Miskien is ek \u2018n Filistyn, maar jy kan ook net so lank kyk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8855\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Afrikaners moet begin sokker speel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[2188,10083,152,21092,21133,6714],"class_list":["post-8855","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-afrikaners","tag-afrikaners-moet-begin-sokker-speel","tag-anton-barnard","tag-rubrieke","tag-c115-sokker","tag-wereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8855","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8855"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8855\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8855"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8855"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8855"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}