{"id":8850,"date":"2010-06-17T06:43:55","date_gmt":"2010-06-17T06:43:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8850"},"modified":"2010-06-17T06:43:55","modified_gmt":"2010-06-17T06:43:55","slug":"welkom-in-die-werklike-wereld-bafana","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8850","title":{"rendered":"Welkom in die werklike w\u00eareld, Bafana"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Welkom in die werklike w\u00eareld, en sommer totsiens ook&#8230;<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met Uruguay se tweede doel, sowat tien minute voor die einde van die wedstryd teen die Bafana Bafana was dit omtrent of die vufuzelas opeens afgeskakel is. Honderde teleurgestelde toeskouers het Loftus Versvelfd begin verlaat&#8230;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie werklik die telling van 3 \u2013 0 wat die Bafana se w\u00eareldbekerdrome geknou en dalk die kersie doodgeblaas het nie, maar die gemak waarmee die Suid-Amerikaners die wedstryd beklink het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het selde gelyk of die Bafana op dieselfde veld tuishoort. Dit het ook selde gelyk na dieselfde span wat teen &#8216;n poer-poerende Meksiko gelykop gespeel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met nog &#8216;n groepwedstryd teen Frankryk oor lyk dit nie of een van die ander spanne in die groep gaan belangstel om met die Bafana om die houtlepel mee te ding nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die toernooi was tot dusver &#8216;n sukkelveld vir die topspanne, met Spanje wat ook teen Switserland in die stof gebyt het. Die vernaamste kenmerk was egter dat die toernooi in &#8216;n lae rat weggespring het, met net 18 doele na 11 wedstryde \u2013 die minste nog in &#8216;n w\u00eareldbekertoernooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het die Nederlandse regering self swaarde met Fifa gekruis oor die regsoptrede teen vroulike Nederlandse ondersteuners wat oranje rokke (Nederland se sokkerspan staan as Oranje bekend) gedra het. Fifa het ook kriminele klagtes gel\u00ea teen Baravia, die biergroep wat glo vir die oranje-petalje verantwoordelik is. Bavaria is nie &#8216;n amptelike borg nie. Twee vroue is op R10 000 borgtog elk vrygelaat en op hul reisdokumente beslag gel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tensy hierdie saak gou bygel\u00ea gaan word, gaan dit die verhouding met die Nederlandse regering, wat in alle waarskynlikheid veel regser as die uitgaande regering gaan wees, erg in die gedrang kom.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/fruit-shop\/\">fruit shop<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/03\/posadovci-kernesa-za-kopiyki-prodavali-primischennya-v-centri-harkova-20170220522685\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Welkom in die werklike w\u00eareld, en sommer totsiens ook&#8230; Met Uruguay se tweede doel, sowat tien minute voor die einde van die wedstryd teen die Bafana Bafana was dit omtrent of die vufuzelas opeens afgeskakel is. Honderde teleurgestelde toeskouers het Loftus Versvelfd begin verlaat&#8230; Dit is nie werklik die telling van 3 \u2013 0 wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8850\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Welkom in die werklike w\u00eareld, Bafana&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-8850","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8850","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8850"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8850\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8850"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8850"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8850"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}