{"id":8847,"date":"2010-06-17T05:52:15","date_gmt":"2010-06-17T05:52:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8847"},"modified":"2010-06-17T05:52:15","modified_gmt":"2010-06-17T05:52:15","slug":"herrie-prut-tussen-nederland-en-sa-oor-oranje","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8847","title":{"rendered":"Herrie prut tussen Nederland en SA oor oranje"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Mirte Nieuwpoort en Barbara Castelein, draers van die oranje-rokkie, het Woensdag in die Johannesburgse landdroshof uitgevind dat Suid-Afrika nie &#8216;n gasvrye land is nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Diplomatieke herrie prut tussen Nederland en Suid-Afrika nadat &#8216;n gespesialiseerde eenheid van die Polisiediens die oranje-meisies vroeg die oggend gaan wakkerklop het.<\/p>\n<p>Die Nederlandse minister van buitelandse sake, Maxime Verhagen, het die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Den Haag, Pieter Goosen, intussen laat weet dat die optrede teen die meisies buitensporig is.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het aangedui dat die arrestasie van die twee vroue buitensporig en nie korrek was nie,&#8221; het die woordvoerder vir die Nederlandse ambassade in Suid-Afrika, Christoph Prommersberger ges\u00ea.<\/p>\n<p>Verhagen het ges\u00ea: &#8220;As Suid-Afrika en Fifa &#8216;n maatskappy wil pak oor onwettige advertensie, moet hulle regstappe neem teen die maatskappy, en nie teen twee gewone burgers wat in oranje uitrustings rondgestap het nie.&#8221;<\/p>\n<p>Nieuwpoort en Castelein verskyn in &#8216;n spesiale W\u00eareldbekersokkertoernooihof.<\/p>\n<p>Hulle is elk R10 000 borgtog gegee en moet weer in die hof verskyn op 22 Junie.<\/p>\n<p>Hulle het verskyn op aanklagte van oortreding van Suid-Afrika se Handelswaremerkewet van 1941 en die oortreding van die twee afdelings van die Spesiale Maatre\u00ebls Regulasies.<\/p>\n<p>Hulle regsverteenwoordigers en borgtog is betaal deur die Bavaria Bier-maatskappy.<\/p>\n<p>Die Nederlandse ambassadeur in Suid-Afrika, Robe de Vos, het ges\u00ea die ambassade het die polisie gevra om die arrestasies en ondervraging te verklaar.<\/p>\n<p>Prommersberger s\u00ea die ambassade ondersoek die moontlikheid om &#8216;n lid van die ambassadepersoneel by die vroue te plaas vir hul veiligheid.<\/p>\n<p>Die polisie, intussen, kon nie s\u00ea of daar &#8216;n regsgeding teen alle Suid-Afrikaanse vroue wat oranje rokke dra, is nie.<\/p>\n<p>Na aanleiding van die Nederlandse regering se kritiek, het Saul Molobi Kgomotso, &#8216;n woordvoerder vir die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, ges\u00ea Suid-Afrika se wetgewing is ontwerp om Fifa se intellektuele eiendom te beskerm<\/p>\n<div>&#8220;Ons het &#8216;n beroep op ondersteuners gedoen om ons wette in ag te neem as &#8216;n soewereine staat.&#8221;<\/div>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/perfekta.ru\/blog\">\u0448\u0442\u0443\u043a\u0430\u0442\u0443\u0440\u043d\u044b\u0435 \u0441\u043c\u0435\u0441\u0438 \u0434\u043b\u044f \u043d\u0430\u0440\u0443\u0436\u043d\u044b\u0445 \u0440\u0430\u0431\u043e\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0442\u0438\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mirte Nieuwpoort en Barbara Castelein, draers van die oranje-rokkie, het Woensdag in die Johannesburgse landdroshof uitgevind dat Suid-Afrika nie &#8216;n gasvrye land is nie. &#8216;n Diplomatieke herrie prut tussen Nederland en Suid-Afrika nadat &#8216;n gespesialiseerde eenheid van die Polisiediens die oranje-meisies vroeg die oggend gaan wakkerklop het. Die Nederlandse minister van buitelandse sake, Maxime Verhagen, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8847\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Herrie prut tussen Nederland en SA oor oranje&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8847","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8847","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8847"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8847\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8847"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8847"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8847"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}