{"id":8841,"date":"2010-06-16T09:42:26","date_gmt":"2010-06-16T09:42:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8841"},"modified":"2010-06-16T09:42:26","modified_gmt":"2010-06-16T09:42:26","slug":"hoeveel-onse-in-jou-afrikaanse-pond","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8841","title":{"rendered":"Hoeveel onse in jou Afrikaanse pond?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie opskrif van \u2018n <a href=\"http:\/\/www.dieburger.com\/Rubrieke\/Dawie\/Hoeveel-onse-is-daar-in-jou-Afrikaanse-pond-20100611\">rubriek deur Die Burger se Dawie<\/a> vang telkemale my oog as ek so \u2018n vinnige blik oor die binnelandse pers werp \u2013 danksy die geleentheid wat die internet bied.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het dit gelees ook, en sou dalk ook \u2018n eiertjie wou l\u00ea, maar daardie geleentheid is nie gebied nie. Dawie, so lyk dit, het \u2018n dunnerige vel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar hy kan die lakens uitdeel, en dr. Pieter Mulder, dr. Dan Roodt en die onbekende boer wat Julius Malema by die internasionale strafhof in Den Haag gaan verkla het, kom onder meer onder die loep.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar is die vraag oor wie die Afrikaner is, is wie namens die Afrikaner praat, al opgeklaar?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dieselfde kwessie is pas op Praag se woernaal onder die loep geneem.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Staatsregklas, in 1994, het die jong dosent ons probeer oortuig die Afrikaner kan nie aanspraak maak op \u2018n entiteit wat homself staatkundig kan uitdruk nie. Sy het aangevoer die Afrikaner voldoen nie aan die vereistes vir \u2018n regsubjek nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aandklas, liberaal of regs of in die middel van die pad, was egter \u2018n spul hardebaarde met tussen hulle \u2018n streep regskwalifikasies wat al diep spore in die lewe getrap het. Sy weer, bloedjong en \u2018n dissipel van Dirk du Toit wat pas sy ry as departementshoof gekry het om adjunk-minister in die ANC-regering te word. Ons klas het hieroor, en oor verskeie ander sake, oor haar geloop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Presies hoe verskil die Afrikaner nou van byvoorbeeld die Baske, die Koerde, die Vlaminge en ander wat ingevolge die volkereg vorme van staatkundige uitdrukking gekry het?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En van wanneer af moet \u2018n volk \u2018n regsubjek, of regsobjek wees?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Volk wat hom kultureel in kulturele organisasies uitdruk, is goed. \u2018n Volk se kernkenmerk is immers kultuur, soos taal en godsdiens, en die goue draad hiervan loop diep in die Afrikanergeskiedenis, met Retief se manifes in die Grahamstown Journal as belangrike rigtingwyser.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">In \u2018n onderhoud wat Naspers di\u00e9 week met die nuwe AWB-leier, Steyn van Ronge, geplaas het word die element van Geloftevolk beklemtoon.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat duidelik ontbreek, is \u2018n tipe Afrikanerowerheid. Aanvanklik miskien iets wat funksioneel met die Joodse Raad vergelyk kan word. Die Afrikaner is tradisioneel ingestel op demokrasie, en daarom sal die owerheid demokraties verkies moet word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">So \u2018n Afrikanerliggaam, soos wat deur verskeie Afrikanerorganisasies in die vooruitsig gestel word met \u2018n verkiesing wat vir volgende jaar beplan word, sal die kwessie van legitimiteit moet oorkom. Gaan Dawie die Afrikanerliggaam as verteenwoordigend erken? Gaan Helen Zille dit doen?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uiteindelik kan die belangrike vraag nie omseil word nie. Wie is die Afrikaner?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iemand, soos Koos Kombuis wat al by geleentheid as Afrikaner bedank het, sal waarskynlik nie in so \u2018n aksie wil deelneem nie. Iemand wat homself as Afrikaanse definieer, en Afrikanerskap ontglip, sal hulself ook waarskynlik vrywillig uitskakel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanneer \u2018n Moslem-adjunk-minsiter sonder om haar eers van die feite te vergewis onder Israel inseil, laat die Joodse Raad van Afgevaardigdes van hom hoor, en die skuldige sit met eier in die gesig en verdwyn effektief van die politieke toneel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wanner \u2018n boer tydens \u2018n plaasaanval lewend agter \u2018n bakkie aan gesleep en vermoor word, is daar \u2018n gebrom en selfs \u2018n aksie of twee. Dit haal nie eens al die Afrikaanse koerante nie. Word \u2018n swart plaaswerker agter \u2018n bakkie aangesleep, is daar \u2018n groot beroering.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Verteenwoordigende owerheid, met die legitimiteit van \u2018n verkiesing agter die blad, kan nie so ligtelik van die tafel gevee word nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">slots login<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/2016\/01\/prokuratura-rozsliduye-nezakonnu-rekonstrukciyu-pam-yatnika-arhitekturi-v-centri-harkova-20170504566196\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hierdie opskrif van \u2018n rubriek deur Die Burger se Dawie vang telkemale my oog as ek so \u2018n vinnige blik oor die binnelandse pers werp \u2013 danksy die geleentheid wat die internet bied. Ek het dit gelees ook, en sou dalk ook \u2018n eiertjie wou l\u00ea, maar daardie geleentheid is nie gebied nie. Dawie, so &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8841\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hoeveel onse in jou Afrikaanse pond?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[142],"tags":[154,7893,10066,6685,4636,21092,10067],"class_list":["post-8841","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c141-herman-toerien","tag-dan-roodt","tag-den-haag","tag-hoeveel-onse-in-jou-afrikaanse-pond","tag-julius-malema","tag-pieter-mulder","tag-rubrieke","tag-strafhof"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8841","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8841"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8841\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8841"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8841"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8841"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}