{"id":8823,"date":"2010-06-15T06:12:42","date_gmt":"2010-06-15T06:12:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8823"},"modified":"2010-06-15T06:12:42","modified_gmt":"2010-06-15T06:12:42","slug":"roodt-genomineer-as-vvk-kandidaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8823","title":{"rendered":"Roodt genomineer as VVK-kandidaat"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Vir di\u00e9 wat nog nie weet nie, dr Dan Roodt is genomineer as kandidaat vir aanstaande jaar se volksverkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos  almal reeds weet, word daar in Mei 2011 so \u2018n volksverkiesing gehou. Die verkiesing word geadministreer deur die VVK (Volksraadverkiesingskommissie by <a href=\"http:\/\/www.vvk.co.za\">www.vvk.co.za<\/a>). Binnelands en buitelands is daar \u2018n groot aantal registrasiebeamptes besig om kiesers te registreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is ook begin met die nominasie van kandidate vir die sewe volksraadslede. Volgens die VVK-inligtingsdokumente kan \u2018n kandidaat slegs deur \u2018n geregistreerde kieser genomineer word. Elke nominasie moet een honderd sekondante h\u00ea en elke sekondant moet \u2018n geregistreerde kieser wees. \u2018n Sekondant mag slegs een kandidaat sekondeer en mag daarna nie weer \u2018n ander kandidaat sekondeer nie. Belangstellendes kan \u2018n kandidaat sekondeer deur die vorm persoonlik in te vul, of elektronies sekondeer deur die invul van \u2018n spesiale vorm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As mens jou denke fokus op wat in die VOLK se beste belang is, is daar sekerlik nie \u2018n meer geskikte kandidaat as dr Roodt nie. Dit is krities noodsaaklik dat bekwame persone as volksraadslede verkies word. Hierdie verkiesing is dalk ons enigste kans om onsself weer op die voete te kry \u2013 mens sidder by die gedagte dat ook hierdie poging mag misluk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskillende persone het verskillende menings oor presies wat \u201cbekwaamheid\u201d behels. Kyk mens na die mandaat van die volksraad wat verkies gaan word, moet die eis om selfbeskikking eerstens aan die Suid-Afrikaanse regering gerig word. Indien dit misluk, moet dit aan die internasionale gemeenskap gerig word. Sou dit ook misluk, moet die situasie aan die volk voorgel\u00ea word. Dit beteken hierdie volksraad sal met hooggeplaastes in plaaslike en oorsese regerings asook leiers van groot sakeondernemings in gesprek moet tree. Hulle sal ons saak moet kan stel en vrae moet kan beantwoord. Hulle sal goed ingelig moet wees oor regsargumente, ekonomiese kwessies en geopolitieke gebeure. Hierdie persone sal ook oor die nodige interpersoonlike vaardighede moet beskik. Internasionale kontakte met goedgesinde meningsvormers en vryheidsinstitute kan ook help.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het al verskeie voorstelle gehoor van persone wat as bekwaam beskou word. Die meeste van hierdie persone is nog nie as kandidate genomineer nie. Dit laat my wonder waarom nie. Hulle kan tog nie hulleself nomineer nie. My gevolgtrekking is dat hulle nog nie genader is nie. Hoe moeilik kan dit wees om so \u2018n persoon te bel, te faks, te kontak op Facebook? Miskien ken mense nie so \u2018n bekwame individu persoonlik nie en huiwer om hom of haar te kontak. Maar iemand moet tog die ys breek. Ek verstaan daar is \u2018n afsluitingsdatum vir nominasies en die verkryging van sekondante.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is werk om te doen. Ek en jy moet die werk doen; ons kan nie wag tot iemand anders dit doen nie. Kandidate moet genomineer word, sekondante moet gevind word, kiesers moet geregistreer word. Ek weet van geen ander plan of poging, behalwe hierdie volksverkiesing,  wat vir ons selfbeskikking gaan bring nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is oortuig dr Roodt sal tot die volksraad verkies word. Hy is een van die min persone wat oor \u2018n duidelike visie vir \u2018n volkstaat beskik. Ook verstaan hy hoe so \u2018n volkstaat in die praktyk moet funksioneer. Ek is oortuig dat Praag-lesers gaan toustaan om hom te sekondeer.<\/p>\n<p>Veels geluk, dr Roodt!<\/p>\n<p>Ns. Enigeen wat belangstel om as een van die honderd sekondante op te tree, word genooi om my te kontak by wlabuschagne[aapstert]take5.co.za.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/\">how to promote<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vir di\u00e9 wat nog nie weet nie, dr Dan Roodt is genomineer as kandidaat vir aanstaande jaar se volksverkiesing. Soos almal reeds weet, word daar in Mei 2011 so \u2018n volksverkiesing gehou. Die verkiesing word geadministreer deur die VVK (Volksraadverkiesingskommissie by www.vvk.co.za). Binnelands en buitelands is daar \u2018n groot aantal registrasiebeamptes besig om kiesers te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8823\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Roodt genomineer as VVK-kandidaat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[21096,154,10032,21093,10030,8432,10031,9157],"class_list":["post-8823","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-s10-briewe","tag-dan-roodt","tag-kandidaat","tag-s7-menings","tag-roodt-genomineer-as-vvk-kandidaat","tag-volksraad","tag-volksraadverkiesingskommissie","tag-vvk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8823"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8823\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}