{"id":8820,"date":"2010-06-14T11:56:23","date_gmt":"2010-06-14T11:56:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8820"},"modified":"2010-06-14T11:56:23","modified_gmt":"2010-06-14T11:56:23","slug":"om-die-wawiel-te-herontdek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8820","title":{"rendered":"Om die wawiel te herontdek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/www.praag.co.za\/images\/images\/stories2\/wingard_johann.jpg\" \/>In sy rubriek skryf Dan Roodt hoe Afrikaners rigtingloos voortploeter en probeer om in \u2018n deurmekaar land rigting te vind sonder \u2018n kompas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My ontleding is dat die grootste probleem waarmee Afrikaners worstel, is dat hul politieke -, landbou &#8211; of kulturele leiers die situasie nie mooi reg lees nie en nie mooi begryp watter opsies daar vir Afrikaners bestaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dikwels word daardie opsies as afsonderlike spesialiteitsbelange beskou,&nbsp; sodat onderskeie aanslae \u00f3f as \u2018n landbou-aangeleentheid beskou word, of dat dit \u2018n politieke probleem is wat deur partypolitieke leierskap gered moet word om die volk te mobiliseer of om \u2018n opstand te organiseer en te lei. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Landbou leiers raak nie maklik gemoeid met kultuuraangeleenthede nie, so ook nie kultuurleiers, soos byvoorbeeld die bestuur van die ES\/VTM (die&nbsp; Erfenis Stigting en Voortrekkermonument), wat nie maklik by Afrikaners se etniese politiek of burgerregte betrokke sal raak nie. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is party politieke leiers wat \u00f3f samewerkende politiek met die ANC of \u2018n boikotpolitiek wat die ganse huidige bestel as onlegitiem beskou en nie met die regering kan of wil erken of saamwerk nie. Elkeen van hierdie partye beskou sy siening as oplossings vir Afrikanervryheid, sodat vooroordele tot beginsels verhef word.&nbsp; Dieselfde geld vir Solidariteit en Afriforum wat hulle op burgerregte en arbeidsaangeleenthede toespits en afstand tussen hulle en die etniese politieke beweging probeer hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die enigste haalbare opsie wat Afrikaners het om hulle na vryheid te lei bly binne die konteks van die algemene volkereg wat die verhouding tussen volke en nasies bepaal.&nbsp; Om vryheid volgens die volkeregtelike roete op te eis verg dat die eiser \u2018n legitieme verteenwoordigende&nbsp; owerheid van die betrokke volk moet wees. Vir legitimiteit kan daar dus slegs een verteenwoordigende owerheid wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oor die afgelope tien jaar beywer Dan Roodt, Christo Landman en ekself ons vir die daarstelling van \u2018n Burgerlike Owerheid vir Afrikaners, maar word telkens gekortwiek deur die onderskeie Afrikanerinstellings wat nie met etniese politiek betrokke wil raak nie.&nbsp; Daar is instellings wat nie in dieselfde span wil trek as die Afrikanerbond nie, ander verseg weer om met die HNP geassosieer te wees, ander beskou die VF+ as \u2018n verlore saak, die TLU en Agri SA het onderlinge verskille, en die ES\/VTM word as aardsversoeners getipeer.&nbsp;&nbsp; &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om vry te word sal die Afrikanervolk egter die wawiel moet herontdek. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die buitenste staalvelling van die wiel is ons Hemelse Vader wat alle volke se lotgevalle bepaal en wat die wiel en sy vrag oor berge en riviere na sy uiteindelike bestemming sal dra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die speke is die verskillende organisasies wat die volk bedien, elk met sy eie leierskap, karakter en struktuur. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die middel kom die speke in die naaf bymekaar in \u2018n volksowerheid wat voortdurend kontak met die as moet maak.&nbsp; Die Goddelike staalvelling sal die volkswiel as \u2018n eenheid bymekaar kan hou, want alle volksorganisasies bekou God as die Bepaler van volke se lotgevalle, ook di\u00e9 van die Afrikanervolk. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sonder die velling val die wiel uitmekaar, soos tans met die Afrikaners die geval is, waar elke speek op sy eie die vrag probeer dra.&nbsp; Die speke moet sterk en gesond wees en mag nie met mekaar wedywer nie.&nbsp; Die speke alleen kan die vrag egter nie alleen dra nie.&nbsp; \u2018n Wiel kan ook nie net een of twee speke h\u00ea nie en al die speke word in die naaf in \u2018n hegte eenheid saamgesnoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So \u2018n Afrikanerowerheid is nie \u2018n poliktieke party nie, funksioneer op bilaterale vlak met ander volke en regerings, ook die regering van die RSA, en is die eerste stap na vryheid. &nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gelukkig is daar tans groeiende kragte aan die werk om die Afrikanerwiel te monteer.&nbsp; Elke Afrikaner se voorbidding word benodig om hierdie poging te laat slaag.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die individuele verootmoediging van \u2018n ganse volk wat daagliks op hul knie\u00eb die alleenheerskappy van ons Hemelse Vader erken en sy leiding afsmeek sal meehelp dat die Staalvelling weer ons volk in \u2018n hegte eenheid verenig om die delikate onderhandelings tussen die speke te laat slaag. Dan kan hulle die Afrikanerwiel weer aanmekaarsit en kan ons \u2018n onseker toekoms tegemoetgaan.<\/div>\n<p>Dan kan ons weer skouer aan die wiel sit en enige aardse uitdaging weer die hoof bied.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/magic-owl\/\">magic owl<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/vulyk_16_128\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In sy rubriek skryf Dan Roodt hoe Afrikaners rigtingloos voortploeter en probeer om in \u2018n deurmekaar land rigting te vind sonder \u2018n kompas. My ontleding is dat die grootste probleem waarmee Afrikaners worstel, is dat hul politieke -, landbou &#8211; of kulturele leiers die situasie nie mooi reg lees nie en nie mooi begryp watter [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[121],"tags":[167,2188,1241,154,1668,10025,21092],"class_list":["post-8820","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c113-johann-wingard","tag-afrikaans","tag-afrikaners","tag-christo-landman","tag-dan-roodt","tag-johann-wingard","tag-om-die-wawiel-te-herontdek","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8820","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8820"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8820\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8820"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8820"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8820"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}