{"id":8815,"date":"2010-06-14T08:31:07","date_gmt":"2010-06-14T08:31:07","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8815"},"modified":"2010-06-14T08:31:07","modified_gmt":"2010-06-14T08:31:07","slug":"zim-leiers-maak-geld-uit-bloeddiamante","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8815","title":{"rendered":"Zim-leiers maak geld uit &#8216;bloeddiamante&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/06\/diamante_guinee.jpg\" width=\"251\" \/>Zimbabwe se politieke en milit\u00eare elite gebruik geweld en hul bande met maatskappye om die land se diamantskat te ontgin, s\u00ea &#8216;n nuwe verslag wat vandag deur die aksiegroep Global Witness in Londen uitgereik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep kritiseer ook die sogenaamde Kimberley-proses se sertifiseringskema, wat geskep is om die verkoop van bloeddiamante te verhoed, weens die swak reaksie op die probleme in Zimbabwe se diamantnywerheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag verskyn op die vooraand van die volgende vergadering van die Kimberley-groep in Israel aanstaande week waar Zimbabwe waarskynlik samesprekings gaan oorheers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Oor die afgelope drie jaar het die nasionale weermag (van Zimbabwe) skokkende vergrype teen burgerlikes in die Marange-diamantveld gepleeg,&#8221; s\u00ea Elly Harrowell, &#8216;n aktivis van Global Witness.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand is vir di\u00e9 misdade aangekla nie en nou blyk dit dat die gesamentlike ondernemings wat geskep is om toestande te verbeter direkte bande met Zanu-PF en die milit\u00eare elite het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zanu-PF regeer Zimbabwe as deel van &#8216;n eenheidsregering met die Beweging vir Demokratiese Verandering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe beleggingstransaksies toon &#8220;&#8216;n gevaarlike mate van ondeursigtigheid&#8221;, het Harrowell ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit laat die deur wyd oop vir staatsplundery en -korrupsie, asook die re\u00eble moontlikheid dat internasionaal gesertifiseerde diamante hernieude politieke geweld in Zimbabwe kan finansier.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Global Witness het insgelyks die Kimberley-proses gekritiseer vir die aanvaarding van &#8216;n &#8220;swak kompromie-ooreenkoms&#8221;, pleks van Zimbabwe te skors vir wat beskryf word as flagrante oortredeings van die Kimberley-re\u00ebls.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Verslag van die Kimberley-sertifiseringskema wat verlede week deur Agence France-Presse bekom is, het ges\u00ea Zimbabwe hou hom nou by die minimum-menseregtestandaarde in sy diamantvelde, waarmee die land &#8216;n stap nader daaraan gekom het weer internasionale handel in die edelstene te hervat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Global Witness doen &#8216;n beroep op internasionale regerings om Zimbabwe van die Kimberley-prosesskema uit te sluit totdat die land kan bewys dat sy diamante nie geweld en menseregteskendings finansier nie,&#8221; meen die groep.<\/p>\n<p>Mugabe het besluit om aan die Kimberley-proses te onttrek indien die land nie toegelaat word om sy diamante te verkoop nie.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">uk online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otzovikoff.ru\/object\/kompaniya-topcargo\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zimbabwe se politieke en milit\u00eare elite gebruik geweld en hul bande met maatskappye om die land se diamantskat te ontgin, s\u00ea &#8216;n nuwe verslag wat vandag deur die aksiegroep Global Witness in Londen uitgereik is. Die groep kritiseer ook die sogenaamde Kimberley-proses se sertifiseringskema, wat geskep is om die verkoop van bloeddiamante te verhoed, weens &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8815\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zim-leiers maak geld uit &#8216;bloeddiamante&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":8814,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[10016,5050,10018,10017,21089,21108,5210,10015,2251],"class_list":["post-8815","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-bloeddiamante","tag-diamante","tag-kimberley","tag-marenge","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-zanu-pf","tag-zim-leiers-maak-geld-uit-bloeddiamante","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8815","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8815"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8815\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8814"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8815"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8815"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8815"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}