{"id":8805,"date":"2010-06-13T06:44:21","date_gmt":"2010-06-13T06:44:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8805"},"modified":"2010-06-13T06:44:21","modified_gmt":"2010-06-13T06:44:21","slug":"brief-aan-tim-du-plessis-van-beeld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8805","title":{"rendered":"Brief aan Tim du Plessis van Beeld"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Hallo Tim<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wou eintlik vanoggend op jou eie koerant se webwerf reageer, maar die kommentaar is gesluit.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy skryf: \u201cOns gaan aanhou berig oor ander groot gebeure.\u201d Di\u00e9 rubriek is ook by ons in Volksblad geplaas.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanoggend gaan koop ek en Pumba die Volksblad by die keraats op die hoek. Dit het taamlik gere\u00ebn, en sulke haele geval, en benewens die ou slaggat in ons woongebied se \u201choofstraat\u201d wat vanoggend soos \u2018n binnelandse meer lyk, het daar \u2018n entjie weg nog een ontstaan. Dit maar terloops. Ek het in \u2018n tuiskoerant gelees die munisipaliteit betaal nie die teermense nie, en dus kan slaggate, oues en nuwes, nie meer reggemaak word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gelukkig is Pumba \u2018n boerboel, want die spanjoel wat ons gehad het sou onderweg, en op pad terug, eers in die slaggate wou waad. Met die lang ore wat so uitgesprei langsaan uitsprei soos dit van die klosse op die water dryf.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">By die huis gaan ek deur die Volksblad. Teen di\u00e9 tyd het ek darem geweet wat die uitslag van die Bafana-wedstryd was, en het ek al self vir \u2018n publikasie \u2018n wedstrydverslag gestuur. In Engels.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar \u201caanhou berig oor ander groot gebeure\u201d soos jy geskryf het?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oornag het die buitelandse besoekers blykbaar immuun teen misdaad geword, soos met die Konfed. Toe was die enigste buitelanders wat onheil op die lyf geloop het die besoekers wat saam met die Britse en Ierse Leeus getoer het, en waarvan \u2018n mens dikwels maar in oorsese koerante moes lees (jy weet, met die internet en die \u201calewige blogs\u201d).<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanoggend se Volksblad laat my dink aan die blonde buurvrou wat vanoggend kom verneem het of daar dan iets aan die gang is. Sy luister nie nuus nie, want dis so \u201cdepressing\u201d en is baie verbaas as sy hoor iemand koop nog \u2018n koerant.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDis net slegte nuus.\u201d Mens is skoon verbaas haar hare bly so blond van die volstruispolitiek.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHoekom is daar so \u2018n geraas? Asof iemand op iets blaas wat so \u2018n aaklige geluid maak. \u201c<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek wikkel my weg by die rekenaar en die internet. Ek het pas na \u2018n taamlike soektog darem die uitslag en wedstrydverslag van die sokkerwedstryd tussen Frankryk en Uruguay gekry. Gelykop. Di\u00e9 wedstryd se uitslag is vir die Bafana net so belangrik soos die een wat in Soccer City gespeel is, want al het Zuma nie daar Mandela se boodskap gelees nie, is daardie twee spanne in dieselfde groep as die Bafana en Meksiko, en kan die Bafana se lot net sowel daar beslis gewees het. Di\u00e9 geploeter \u2013 so blyk dit uit die verslag \u2013 was ook gelykop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">So tussenin het ek \u2018n paar buitelandse koerante deurgedraf om te kyk of die res van die w\u00eareld werklik so gaan stilstaan het soos mens uit vandag se Volksblad sou aflei.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soos dat Belgi\u00eb m\u00f4re verkiesing hou. Dis nou wel nie die queen se land nie, maar nou ja, ek is miskien \u2018n skw\u00ear wat meer in ons stamlande se wel en we\u00eb belangstel as wat die lotjie op die eiland maak. Ek sien in Nederland het die heer Gert Wilders met hul koningin \u2018n gesprek gehad, en die \u201crapporteur\u201d wat \u2018n regering moet probeer saamstel, moet nou met Wilders praat om te kyk of \u2018n regering moontlik is waarvan Wilders deel is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kan sien hoekom dit vir Obama belangriker is om met BP oor die olielek te raas, as om te kom sokker kyk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iewers sien ek daar was naby Soccer City \u2018n kragonderbreking, maar dit is nou een van daai items wat regtig nie meer nuus is nie, en dus lees ek nie of dit \u2018n geval was van onwettige aansluitings wat oorlaai geraak het nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Asseblief, stuur tog \u2018n e-possie die kant toe en vra dat die manne by Volksblad tog ook jou rubrieke lees. Hier is darem mense wat van iets anders as die sokker ook wil weet. Veral van \u201cbelangrike nuusgebeure,\u201d soos jy geskryf het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">En o ja, terwyl ek die pen opgeneem het, daar is ook ander partye as die DA, die ANC, die DA, Cope en die DA.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groetnis<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Herman<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/moechno_uborochnoe_oborudovanie\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u043c\u043e\u0439\u043a\u0438 \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0431\u0438\u043b\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hallo Tim Ek wou eintlik vanoggend op jou eie koerant se webwerf reageer, maar die kommentaar is gesluit. Jy skryf: \u201cOns gaan aanhou berig oor ander groot gebeure.\u201d Di\u00e9 rubriek is ook by ons in Volksblad geplaas. Vanoggend gaan koop ek en Pumba die Volksblad by die keraats op die hoek. Dit het taamlik gere\u00ebn, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8805\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief aan Tim du Plessis van Beeld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[3377,9992,21096,21093,9994,9993,5642,4110],"class_list":["post-8805","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-beeld","tag-brief-aan-tim-du-plessis-van-beeld","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-pumba","tag-rubriek","tag-tim-du-plessis","tag-volksblad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8805","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8805"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8805\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8805"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8805"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8805"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}