{"id":8804,"date":"2010-06-13T06:18:32","date_gmt":"2010-06-13T06:18:32","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8804"},"modified":"2010-06-13T06:18:32","modified_gmt":"2010-06-13T06:18:32","slug":"wereldbeker-maak-sa-bankrot-soos-griekeland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8804","title":{"rendered":"&#8216;W\u00eareldbeker maak SA bankrot soos Griekeland&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Benard Lugan op 'M\u00e9nard sonder taboes'\" alt=\"Bernard Lugan\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/06\/lugan_bernard.jpg\" width=\"251\" \/>Terwyl Rapport en ander koerante vandag die lof van die w\u00eareldsokkerbeker en sy Afrosentriese openingseremonie besing, staan die res van die w\u00eareld meer krities teenoor die land. Tydens &#8216;n program wat op die Franse TV-kanaal T\u00e9l\u00e9 1 uitgesaai is, het die vermaarde historikus en Afrikakenner Bernard Lugan Suid-Afrika as &#8220;&#8216;n land wat deur &#8216;n grotendeels korrupte swart elite regeer word&#8221; beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die program waarop Lugan verskyn het, heet &#8220;M\u00e9nard sans interdit&#8221; (&#8220;M\u00e9nard sonder taboes&#8221;) en reeds met die intrapslag meen die programaanbieder dat Suid-Afrika &#8216;n &#8220;erg verdeelde land is waar uitsonderlike geweld heers&#8221;. Lugan het ook &#8216;n parallel tussen Suid-Afrika en Griekeland getref. Net soos di\u00e9 land deur die Olimpiese Spele in Athene bankrot gelaat is, is die w\u00earelsokkerbeker in Suid-Afrika reeds &#8216;n &#8220;ekonomiese ramp&#8221;. Volgens Lugan is &#8220;kaartjies wat teen R500 verkoop moes word, teen afslag aan die plaaslike sokkerondersteuners teen R150 verkoop&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ter inleiding s\u00ea sowel M\u00e9nard as Lugan dat &#8220;Suid-Afrika vandag in &#8216;n slegter toestand as onder apartheid&#8221; verkeer. Terwyl die sokkerw\u00eareldbeker &#8216;n maand lank die krake in die land probeer toesmeer, heers daar rasse-, maatskaplike en etniese verdeeldheid. Volgens Lugan bestaan daar rasseverdeeldheid tussen blank en swart, maatskaplike verdeeldheid tussen die klein groepie swart begunstigdes en die massa arm swartes &#8220;wat van die honger omkom&#8221;, asook etniese verdeeldheid tussen die Zoeloes, Xhosas en Sotho&#8217;s.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die land se vigs- en elektrisiteitsprobleme daarby gevoeg word, dan is Suid-Afrika reeds in &#8216;n krisis gedompel. Aldus Bernard Lugan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op die vraag of Mandela darem &#8220;&#8216;n bloedbad in die land verhoed het&#8221; antwoord die Franse historikus: &#8220;Wat het Mandela gedoen? Hy het hoegenaamd niks vermag nie. Hy het nooit Suid-Afrika geregeer nie. Hy het aan bewind gekom in 1994. Gedurende die eerste twee jaar was daar &#8216;n koalisieregering, dus het hy nie sy mag ten volle uitgeoefen nie. En vanaf 1996 was dit sy kroonprins Thabo Mbeki wat die leisels oorgeneem het.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gedurende die warm debat waartydens Lugan sover gaan as om &#8220;die tuislandbeleid aan te prys&#8221;, maar dan het die blankes die land &#8220;onregverdig verdeel&#8221; en te min grond aan swartes afgestaan, meen die geskiedkundige dat Suid-Afrika oor &#8216;n etniese federasie moet beskik eerder as &#8216;n land wat op grond van &#8220;die Marxistiese mistiek&#8221; van die ANC aanmekaar gehou word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Diegene wat Frans verstaan, kan die hele debat <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=1OEc7J3wip8\">hier op YouTube<\/a> volg.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">free casino games<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.unian.net\/politics\/1047546-prokuror-harkova-uvolilsya-po-sobstvennomu-jelaniyu.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl Rapport en ander koerante vandag die lof van die w\u00eareldsokkerbeker en sy Afrosentriese openingseremonie besing, staan die res van die w\u00eareld meer krities teenoor die land. Tydens &#8216;n program wat op die Franse TV-kanaal T\u00e9l\u00e9 1 uitgesaai is, het die vermaarde historikus en Afrikakenner Bernard Lugan Suid-Afrika as &#8220;&#8216;n land wat deur &#8216;n grotendeels &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8804\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;W\u00eareldbeker maak SA bankrot soos Griekeland&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":8803,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[9986,6928,9988,9989,7930,162,9990,9991,21089,9987,21133,2242],"class_list":["post-8804","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-wereldbeker-maak-sa-bankrot-soos-griekeland","tag-athene","tag-bankrot","tag-bernard-lugan","tag-griekeland","tag-internasionale-nuus","tag-menard","tag-menard-sans-interdit","tag-nuus","tag-olimpiese-spele","tag-c115-sokker","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8804","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8804"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8804\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8803"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8804"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8804"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8804"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}