{"id":8791,"date":"2010-06-11T04:19:39","date_gmt":"2010-06-11T04:19:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8791"},"modified":"2010-06-11T04:19:39","modified_gmt":"2010-06-11T04:19:39","slug":"verloor-kan-tot-swart-geweld-lei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8791","title":{"rendered":"Verloor kan tot swart geweld lei"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek het  gister met \u2018n gematigde en welsprekende&nbsp; swart werker by \u2018n groot winkel  in Johannesburg oor vanmiddag se sokker gesels en hy het my ondubbelsinnig  gewaarsku oor lelike dinge wat gaan gebeur indien Bafana teen Meksiko verloor.  Hy het duidelik sy oor op die grond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis glashelder dat die geweldige WB-\u201chype\u201d sy tol kan eis indien dinge vanmiddag vir  die tuisspan verkeerd loop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As gevolg  van die totale irrasionele massahisterie is grootskaalse geweld in die lokasies  moontlik, of selfs waarskynlik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert die  loting in Kaapstad verlede Desember heers \u2018n partytjiestemming in SA en  neem amper dag vir dag in intensiteit toe tot&nbsp; by die huidige totaal histeriese euforie. Dit ken basies geen perke onder die swartes nie en hierdie mense is in  so \u2018n beswyming dat hulle nie eens daaraan dink dat Bafana vandag teen Meksiko die  onderspit kan delf nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is juis  hierin waar die onheilspellende gevaar l\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien die  Bafana vandag, soos enige onbevooroordeelde sokkerkenner verwag, teen Meksiko  verloor, gaan die teleurstelling en frustrasie van miljoene besope swart  toeskouers gewelddadig op veral minderheidsgroepe, asook die bre\u00eb publiek  losgelaat word. Die SAPD sal weinig daaraan kan  doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blankes en  vreemdelinge sal dan die uitsoekteikens word. &nbsp;Miljarde rande se eiendom kan in rook  opgaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie  iets wat ek die land toewens nie, maar elke nugtere en verantwoordelike persoon  behoort hiervan kennis te neem en sy paraatheid te  verskerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die  liberale, polities korrekte media sal die groot skuldiges hieraan wees asook  onvrantwoordelike politici, want hulle het die afgelope tyd in \u2018n al groter mate  hierdie malle en onrealistiese verwagtinge  aangeblaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs in  die middelklas-, oorwegend Afrikaanssprekende blanke woonbuurt waar ek bly, blaas  amper elke tweede wit snuiter \u2018n verdomde  vuvuzela!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vandag kan  \u2018n werklik donker dag in ons geskiedenis word, nieteenstaande Cele se dom  braggadocio.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kan lei  tot totale chaos en anargie \u2013 aangeblaas deur rassehaat en  xenofobie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blaam gaan  onmiddellik op onskuldige  burgerlikes gepak word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is  natuurlik geen uitgemaakte saak dat Meksiko gaan wen nie, want elke skeidsregter  het sy prys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geweld sal  die gevolg wees van die Suid-Afrikaanse swarte se \u201centitlement mentality\u201d en die  sieklike geloof dat die w\u00eareld hom iets skuld. \u2018n Psigose wat al geslagte gelede  by hom deur die ANC geplant is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela se  droom kan maklik in \u2018n nagmerrie ontaard!<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f\u0434\u0454\u0432\u043e\u0447\u0454\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/stiel.ru\/topcargo-nadezhnyj-eksport\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het gister met \u2018n gematigde en welsprekende&nbsp; swart werker by \u2018n groot winkel in Johannesburg oor vanmiddag se sokker gesels en hy het my ondubbelsinnig gewaarsku oor lelike dinge wat gaan gebeur indien Bafana teen Meksiko verloor. Hy het duidelik sy oor op die grond. Dis glashelder dat die geweldige WB-\u201chype\u201d sy tol kan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8791\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verloor kan tot swart geweld lei&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[7109,7186,1665,9980,2149,9979,5169,21133,6984,9978],"class_list":["post-8791","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-bafana","tag-cele","tag-geweld","tag-lokasies","tag-mandela","tag-meksiko","tag-sapd","tag-c115-sokker","tag-sokkerwereldbeker","tag-verloor-kan-tot-swart-geweld-lei"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8791","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8791"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8791\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8791"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8791"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8791"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}