{"id":8788,"date":"2010-06-10T08:47:20","date_gmt":"2010-06-10T08:47:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8788"},"modified":"2010-06-10T08:47:20","modified_gmt":"2010-06-10T08:47:20","slug":"liberales-nuweregses-gaan-vooruit-in-nederland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8788","title":{"rendered":"Liberales, nuweregses gaan vooruit in Nederland"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" title=\"Mark Rutte (links) en Geert Wilders\" alt=\"Rutte, Wilders\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/06\/rutte_wilders.jpg\" class=\"caption\" \/>Die liberale party, die VVD van mnr. Mark Rutte, het gister tydens parlement\u00eare verkiesings die grootste party in Nederland met 31 setels geword. Voorlopige uitslae dui ook daarop dat die nuweregse PVV (Partij voor die Vrijheid) van mnr. Geert Wilders het &#8216;n groot sprong na vore gegee het vanaf 9 setels in die vorige parlement na 24 in die huidige.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wilders het die uitslag as &#8220;&#8216;n glorieryke dag vir Nederland&#8221; beskryf en kommentators is dit eens dat die PVV van nou af aan &#8216;n faktor is weermee rekening gehou moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groot verloorder in die verkiesing is egter die CDA (Christen-Demokratiese Alliansie) wat vanaf 41 na 21 setels teruggesak het. Die huidige eerste minister, mnr. Jan Peter Balkenende, het weens sy party se groot agteruitgang by die stembus as partyleier bedank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vele CDA-kiesers het vir die PVV van Geert Wilders gestem, maar &#8216;n groot deel van die nuweregse kiesers kom ook uit die geledere van die nie-stemmers of jong mense wat nie in die vorige verkiesing wou of kon stem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die meer sosialistiese PvdA (Partij voor de Arbeid) van die Amsterdamse burgemeester Job Cohen, het insgelyks steun verloor, maar nie so erg soos die Christen-Demokrate nie en is nou die tweede grootste party in die land met 30 stemme, net agter die VVD.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">Die groei in steun vir die PVV is vir Afrikaners goeie nuus aangesien sommige kandidate van di\u00e9 party in die aanloop tot die verkiesing reeds sterk steun vir Afrikaans en die Afrikanerstryd in Suid-Afrika uitgespreek het. Na alle waarskynlikheid sal die PVV ook invloed binne die Nederlandse Taalunie verkry, wat daartoe kan lei dat Nederland die Afrikaanse taal en Afrikanerkultuur in Suid-Afrika finansieel mag steun en internasionaal mag bevorder.<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die samestelling van &#8216;n regering in Nederland blyk egter &#8216;n turksvy te wees aangesien geen party oor &#8216;n volstrekte meerderheid beskik nie en daar ook geen duidelike ideologiese kamp bestaan wat oor &#8216;n meerderheid beskik nie. Die verskillende moontlikhede vir &#8216;n nuwe regeringskoalisie met drie of vier partye is die volgende:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">VVD+PVDA+CDA: 82 setels<\/p>\n<p>VVD+PVDA+D66+GROENLINKS: 81 setels<\/p>\n<p>VVD+CDA+SP+D66: 77 setels<\/p>\n<p>VVD+CDA+SP+GROENLINKS: 77 setels<\/p>\n<p>VVD+PVV+CDA: 76 setels<\/p>\n<p>VVD+PVDA+SP: 76 setels<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/accessories\/\">marriage accessories bridal<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/biografiya-rukovoditelya-prokuraturi-xarkova-aleksandra-vasilevicha-filchakova\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die liberale party, die VVD van mnr. Mark Rutte, het gister tydens parlement\u00eare verkiesings die grootste party in Nederland met 31 setels geword. Voorlopige uitslae dui ook daarop dat die nuweregse PVV (Partij voor die Vrijheid) van mnr. Geert Wilders het &#8216;n groot sprong na vore gegee het vanaf 9 setels in die vorige parlement &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8788\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Liberales, nuweregses gaan vooruit in Nederland&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":8787,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8788","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8788","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8788"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8788\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8787"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8788"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8788"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8788"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}