{"id":8775,"date":"2010-06-09T13:47:57","date_gmt":"2010-06-09T13:47:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8775"},"modified":"2010-06-09T13:47:57","modified_gmt":"2010-06-09T13:47:57","slug":"om-suinig-te-wees-het-soms-sy-voordele","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8775","title":{"rendered":"Om suinig te wees het soms sy voordele&#8230;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek \u0149 paar maande gelede met die foon in my sak deur \u0149 brander omgeslaan is. Die prys vir \u0149 nuwe battery van meer as R500 het my egter nie aangestaan nie, en ek het besluit om nie so gou tou op te gooi nie.&nbsp; Ek het bietjie oor die probleem opgelees, en geleer dat \u0149 battery soms so pap kan raak, dat dit nie in staat is om aan die gang te kom nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">My eerste idee was om \u00earens op die internet \u0149 soortgelyke battery teen \u0149 goedkoper prys te&nbsp; bestel . Na \u0149 ruk kom ek toe op hierdie winkel in Hong Kong as wat selfoonbatterye op Ebay verkoop:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/stores.ebay.co.uk\/supermarket-buy_Mobile-Phone-Batteries_W0QQ_sacatZ20357QQ_sasiZ1QQ_sidZ950296452QQ_trksidZp4634Q2ec0Q2em322\">http:\/\/stores.ebay.co.uk\/supermarket-buy_Mobile-Phone-Batteries_W0QQ_sacatZ20357QQ_sasiZ1QQ_sidZ950296452QQ_trksidZp4634Q2ec0Q2em322<\/a><\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die prys was \u00a32.19, en dit het my laat wonder of ek nie dalk hier \u0149 kat in die sak gaan koop nie. Ek het besluit om \u0149 kans te waag, en het die transaksie op Ebay beklink.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na \u0149 paar minute kry ek \u0149 e-pos om die transaksie te bevestig, ook om te s\u00ea dat die ekwivalent van R23 van my bankrekening gedebiteer is. Ek besef toe egter dat dit nie my onmiddelike probleem gaan oplos nie, en dat ek nie rerig lus het om vir \u0149 paar weke sonder \u0149 selfoon te wees nie, met slegs die skrale hoop dat ek wel \u0149 nuwe battery vir R23 in die pos gaan kry nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog so bietjie rondkrap op die internet, en&nbsp; ek kom op die volgende video af op Youtube:<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=zBHLzTsMyGg&amp;feature=related\">http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=zBHLzTsMyGg&amp;feature=related<\/a>.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek was eers bietjie skrikkerig vir die idee, mens kan nie alles wat op die internet opgedis word goedsmoeds glo nie. Maar die ongerief om sonder \u0149 selfoon te wees het my toe oortuig om tog maar \u0149 kans te vat. Gewapen met \u0149 braaitang, het ek toe die battery in foelie toegedraai soos aangetoon in die video. Heel versigitig het ek die spulletjietoe vir so 15 sekondes met \u0149 sigaretaansteker verhit. Ek het die battery toe uit die foelie gehaal, en gevoel dat dit louwarm geword het.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna het ek die battery terug in my selfoon geplaas en aan die laaier gekoppel. Vir eers het niks gebeur nie, maar twee minute later het dit wonderbaarlik begin laai. Dit was drie weke gelede en ek het intussen die battery al \u0149 paar keer herlaai sonder enige probleme.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek sukkel egter nog om die verskynsel te verklaar. Volgens sekere bronne trek die battery baie elektrisiteit wanneer dit heeltemal pap is, soveel dat die laaier uitsny. Dit was blykbaar nie met vorige laaiers \u0149 probleem nie. Die verhitting van die battery veroorsaak dat daar energie vrygestel word, en sodoende trek dit minder krag as dit aan die laaier gekoppel word.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Blykbaar kan mens dieselfde resultaat kry deur bloot die battery uit te haal en vir \u0149 paar ure in \u0149 hemp-of broeksak te dra, sodat jou liggaam dit omwarm.&nbsp; Die metode hierbo is egter baie meer opwindend!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het al skoon vergeet van my impulsiewe internetaankoop, en het vandag verwonderd na die klein koeevertjie wat uit Hong Kong in my posbus geland het, gestaar. Dit is inderdaad die R23-battery uit Hong Kong. Die koevert het met lugpos aangekom, en die posgeld daarop is betaal in Hong Kong. Binne-in is die battery wat ek bestel het, nuut en netjies toegedraai. Baie verras plaas ek die battery in my foon en koppel dit aan die laaier..en dit werk!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om suinig te wees het soms sy voordele&#8230;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/novosti\/19-landshaftnoe-osveshchenie-dlya\">\u043b\u0430\u043d\u0434\u0448\u0430\u0444\u0442\u043d\u043e\u0435 \u043e\u0441\u0432\u0435\u0449\u0435\u043d\u0438\u0435 \u0441\u0430\u0434\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/vestiua.com\/ru\/news\/20150223\/64209.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek \u0149 paar maande gelede met die foon in my sak deur \u0149 brander omgeslaan is. Die prys [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[92],"tags":[9960,9962,9961,9959,21119,5698,21090],"class_list":["post-8775","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c83-persoonlik","tag-battery","tag-hong-kong","tag-nokia","tag-om-suinig-te-wees-het-soms-sy-voordele","tag-c83-persoonlik","tag-selfoon","tag-s26-tegnologie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8775","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8775"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8775\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8775"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8775"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8775"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}