{"id":8762,"date":"2010-06-08T05:54:02","date_gmt":"2010-06-08T05:54:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8762"},"modified":"2010-06-08T05:54:02","modified_gmt":"2010-06-08T05:54:02","slug":"volskaalse-aanvalle-na-wb-se-koerant","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8762","title":{"rendered":"Volskaalse aanvalle n\u00e1 WB, s\u00ea koerant"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Zimbabwe Mail beweer Suid-Afrikaanse regeringsamptenare is besig met &#8216;n komplot om geweld aan te blaas teen wit boere en swart uitlanders. Volgens die koerant word volskaalse aanvalle en gewelddadige plaasbesettings beplan net n\u00e1 die Sokkertoernooi.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zimbabwiese &#8216;oorlogsveterane&#8217; en weermaglede word glo ingespan om die ANC te help en leiding te verskaf met &#8216;n voorlinie-aanval. &#8216;n Geheime komitee bestaande uit ANC- en regeringsagente is reeds bedrywig met die identifisering van teikens en die gebruik van aanvalsgroepe, sogenaamde &#8220;hit squads&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ANC-Jeugligalede het pas hul intense opleiding aan &#8216;n Zimbabwiese milit\u00eare kollege voltooi en word in alle provinsies in Suid-Afrika ontplooi vir fyn-beplande en gewelddadige xenofobiese aanvalle, grondroof en plaasbesettings wat glo deur die media as &#8220;spontane uitbarstings&#8221; beskryf sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die koerant berig ook dat Tendai Mtawarira, die rugbyster, nie meer vir Suid-Afrika sal speel nie aangesien hy nie &#8216;n Suid-Afrikaanse burger is nie. Hy is blykbaar een van die manne wat deur die Jeugliga &#8220;gemerk&#8221; is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gukule Nkwinti, het wit boere vroe\u00ebr daarvan beskuldig dat hulle die grondhervormingsplan ondergrawe deur pryse van grond kunsmatig hoog te hou. Hy het ges\u00ea swart boere se geduld is op.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee jaar gelede, in 2008, is buitelanders in &#8216;n golf van vreemdelinghaat wat Suid-Afrika oorspoel het, aangeval. Berigte van nuwe geweld n\u00e1 afloop van die W\u00eareldbeker word tans uit alle oorde ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cormsa, &#8216;n oorkoepelende liggaam wat Amnestie Internasionaal, die Rooikruis en die Sentrum vir die studie van Geweld en Versoening insluit, s\u00ea di\u00e9 soort dreigemente is volop en diegene wat dreig glo dat hulle die ondersteuning van senior politieke figure het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dosyne Zimbawiese vroue wat in Hillbrow deur die Britse koerant, die Guardian, genader is, s\u00ea hulle word ge\u00efntimideer deur opsigters en mans wat buite hul geboue wat in die nag voor hulle wonings saamtrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ethel Musonza, 32, &#8216;n moeder van vier, s\u00ea die mans beweer dat buitelanders doodgemaak gaan word n\u00e1 die W\u00eareldbeker. Sy s\u00ea die polisie gaan ook nie ingryp as die aanvallers tot aksie oorgaan nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n plakkerskamp aan die Oosrand, s\u00ea aanvallers wat in 2008 aan die geweld teen buitelanders deelgeneem het, dat vlugtelinge en immigrante teen 11 Julie weg moet wees.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free slots bonus<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Zimbabwe Mail beweer Suid-Afrikaanse regeringsamptenare is besig met &#8216;n komplot om geweld aan te blaas teen wit boere en swart uitlanders. Volgens die koerant word volskaalse aanvalle en gewelddadige plaasbesettings beplan net n\u00e1 die Sokkertoernooi. Zimbabwiese &#8216;oorlogsveterane&#8217; en weermaglede word glo ingespan om die ANC te help en leiding te verskaf met &#8216;n voorlinie-aanval. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8762\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Volskaalse aanvalle n\u00e1 WB, s\u00ea koerant&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8762","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8762","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8762"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8762\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8762"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8762"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8762"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}