{"id":876,"date":"2007-09-13T14:18:49","date_gmt":"2007-09-13T14:18:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=876"},"modified":"2007-09-13T14:18:49","modified_gmt":"2007-09-13T14:18:49","slug":"ope-brief-aan-dirk-du-toit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=876","title":{"rendered":"Ope brief aan Dirk du Toit"},"content":{"rendered":"<pre><br \/><\/pre>\n<div align=\"justify\">Mnr Dirk Cornelius du Toit.<\/div>\n<div align=\"justify\">Ons Afrikaners het almal gisteraand voor die vervreemde SABC 2 gesit en luister na die nuus.  Weet meneer, ek weet nie eers waarom ons nog na die &ldquo;hervormde&rdquo; televisie kyk nie.  Miskien is dit om te sien hoe ver julle manne in die parlement ons landjie in die afgrond indryf. Miskien was dit om na die veelrassige 7de Laan te kyk, of net miskien was dit om ons volk se gunsteling getransformeerde sport, rugby, te kyk.  Ja, die sport waar die minister van sport, (daai GROOT man), die spanne wil kies! Ek wonder nog so by myself waarom Sumo stoei nog nie deur die minister ingebring is nie?<\/p>\n<p>Wel meneer, op die televisie gisteraand, verskyn u vol bravade en met &lsquo;n houding wat skrik vir niks, en u vertel ons hardwerkende, opbouende volk, dat as ons nie ophou om die werkers van ons grond aftesit nie, u ons grond gaan ONTEIEN!  Nou meneer, wat maak ons dan met die wat op ons plase bly, ons besteel, nie wil werk nie, alles verniet wil kry, gratis huise wil h&ecirc;, en dan nog boonop arrogant is?  (klink vir my baie soos die parlament..).  <\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Ons moet hulle afsit!  U vertel mos ook saam met u broers in die parlement dat ons moet SAAMWERK om die land optebou.  SaamWERK!  WERK is die klem op die woord.  Nie SAAM nie meneer!  Dit laat my egter besef hoekom soveel boere deesdae volkseie (my volk, nie joune nie..) arbeid gebruik.  Dit maak dit soveel makliker om iemand weg te jaag as hy nie WERK nie.  (Sonder opmerkings en dreigemente van hooggeplaastes soos u).<\/p>\n<p>Nou daag ek u uit meneer die adjunk.  Kom s&ecirc; daardie selfde woorde wat u daar in u ou beskermde kringetjie kwytraak, ja kom s&ecirc; dit hier op &lsquo;n plattelandse dorpie soos Cullinan.  Beweeg uit u gemaksone en kom kom vertel my volk hier in die gemeenskapsaal dat ons die uitsettings moet stop of U VAT ONS GROND!  Dit is maklik om dit daar in die parlement te uiter. Ja dit is maklik want almal om u is geen boere nie.  Almal ry blink gepoetse karre en verdien duisende.  <\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">Ek daag u meneer&#8230; kom s&ecirc; dit vir die boeregemeenskap wat elke dag sukkel met arbeiders wat nie wil werk nie en sukkel met hulle wat net wil bly.  Ja meneer, hulle sukkel om te oorleef as gevolg van ho&euml; pertolpryse, ho&euml; rentekoerse ens, maar vind geen ondersteuning van die regering nie.  Meneer, hulle sukkel met die ding genaamd misdaad. (U sal seker u herinner wat dit is?)  Hulle moet die aande rondry en wagstaan.  Hulle moet hulle huis en gesinne heel nag oppas.  Hulle moet hul bure gaan help wat gereeld deur plaasmoorde geteiken word.  Hulle moet geld bestee vir sekuriteitsmaatre&euml;ls.  Die boere sukkel om finansieel te oorleef, ja hulle sukkel selfs om werklik liggaamlik te oorleef as gevolg van misdaad.  Nou wil u hul grond ook vat?<\/p>\n<p>Ja u het reg gehoor meneer.  EK DAAG U UIT!  Kom se dit in persoon vir die boere.  Kom met daardie astrante houding en vertel die boere dat u hul grond gaan vat!  U sal sekerlik &lsquo;n paar tamaties as geskenk ontvang vir al u moeite.<\/p>\n<p>Hoop ek ontmoet u in persoon daar in die Cullinan Boeregemeenskapsaal!<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/igrushki-dlya-malyshey\/detskie-kovriki\/\">\u0434\u0438\u0442\u044f\u0447\u0438\u0439 \u043a\u043e\u0432\u0440\u0438\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/otlichnaya-tendentsiya-novyie-detskie-sadyi-otkryivayutsya-v-harkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0434\u0435\u0442\u0438<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Na aanleiding van berigte oor aanmerkings wat die adjunk-minister van landbou en grondsake kwytgeraak het in die parlement van die nuwe SA, wil ek net graag die volgende ope brief en uitdaging aan die meneer Dirk Cornelius du Toit rig:<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096],"class_list":["post-876","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/876","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=876"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/876\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=876"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=876"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=876"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}