{"id":8759,"date":"2010-06-07T08:26:31","date_gmt":"2010-06-07T08:26:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8759"},"modified":"2010-06-07T08:26:31","modified_gmt":"2010-06-07T08:26:31","slug":"iran-dreig-om-hulpskepe-te-vergesel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8759","title":{"rendered":"Iran dreig om hulpskepe te vergesel"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Iran het gewaarsku dat sy Rewolusion\u00eare Wag hulle marine-eenhede sal ontplooi om hulpskepe te vergesel wat die Israeliese blokkade van Gasa probeer breek &#8211; &#8216;n skuif wat Israel vir seker sal uitdaag.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Enige sodanige Iranse betrokkenheid, wat vandag deur &#8216;n aide van die hoogste leier Ayatollah Ali Khamenei, bekend gemaak is, sal &#8216;n ernstige eskalasie van die reeds ho\u00eb spanning met Israel veroorsaak. Teheran word reeds verdink daarvan dat hulle &#8216;n kernwapen wil bou asook steun gee vir Hamas, die Islamitiese beweging wat Gasa beheer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Iran se Rewolusion\u00eare Wag se vlootmagte staan gereed om die vredes- en vryheidskonvooie wat humanit\u00eare hulp vir die weerloses en onderdrukte mense van Gasa bring, met al hulle krag te vergesel,&#8221; het Hojjatoleslam Ali Shirazi, Khamenei se persoonlike verteenwoordiger by die wagte se korps belowe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dreigement volg op die Israeliese premier, Netanyahu se verwerping &#8216;n VN-voorstel vir &#8216;n internasionale kommissie om verlede week se kommando-aanval, waarin nege mense gesterf het, te ondersoek. Nog &#8216;n hulpvaartuig, die Rachel Corrie, wat Ierse en ander aktiviste aan boord gehad het, is rustig Saterdag deur Israeliese troepe deursoek, vergesel na die hawe van Asdod en sy passasiers is daarna gedeporteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Netanyahu het Israel se reg om die blokkade te verdedig bevestig deur aan te voer dat Gasa &#8216;n &#8220;Iranse hawe&#8221; sal word en dat Hamasmissiele Tel Aviv en Jerusalem sal bereik indien Israel versuim om dit te doen. Israel se onverklaarde doel is om die vyandige Hamas-regering te verswak of heeltemal uit te skakel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran se minister van buitelandse sake, Manuchehr Mottaki het &#8216;n VN-resolusie aangevra om Israel te veroordeel. Die Veiligheidsraad bespreek tans die instelling van nuwe sanksies teen Iran as gevolg van sy versuim om aan internasionale vereistes oor sy kernprogram te voldoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran en Israel het geen diplomatieke betrekkinge meer sedert die 1979-revolusie nie en president Mahmoud Ahmadinejad voorspel gereeld die verdwyning van die Joodse staat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel se onverbiddelike houding jeens konvooie gaan weer getoets word nadat twee Libanese organisasies aangekondig het dat hulle bote gaan stuur na Gasa in die volgende paar dae. Verslaggewers sonder Grense gaan probeer om 25 Europese aktiviste en 50 joernaliste saam te stel vir &#8216;n boot vanaf Beiroet. Die Bevry Palestina Beweging beplan om &#8216;n soortgelyke poging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">George Galloway, die stigter van Viva Palestina, het in Londen bekend gemaak dat twee gelyktydige konvooie &#8220;een oorland deur Egipte en die ander via die see&#8221; in September die Gasa-blokkade gaan probeer breek. Die seekonvooi van tot 60 skepe sal in die Middellandse See skepe, vrag en vrywilligers byeenbring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Egipte het ondertussen aangekondig dat alle Egiptiese burgers wat met Israeli&#8217;s getroud is, hulle burgerskap sal verbeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">ten play app<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/13.09.2010\/a_filchakov_naznachen_prokurorom_dergachevskogo_rajona\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iran het gewaarsku dat sy Rewolusion\u00eare Wag hulle marine-eenhede sal ontplooi om hulpskepe te vergesel wat die Israeliese blokkade van Gasa probeer breek &#8211; &#8216;n skuif wat Israel vir seker sal uitdaag. Enige sodanige Iranse betrokkenheid, wat vandag deur &#8216;n aide van die hoogste leier Ayatollah Ali Khamenei, bekend gemaak is, sal &#8216;n ernstige eskalasie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8759\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Iran dreig om hulpskepe te vergesel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8759","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8759","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8759"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8759\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8759"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8759"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8759"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}