{"id":8724,"date":"2010-06-03T07:43:57","date_gmt":"2010-06-03T07:43:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8724"},"modified":"2010-06-03T07:43:57","modified_gmt":"2010-06-03T07:43:57","slug":"versoening-of-grypsug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8724","title":{"rendered":"Versoening of grypsug?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi \u2018n aartsrassis. Hy laat  geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die  stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen  nie. Baie lede van die regerende regime is weliswaar minder uitgesproke  as Manyi, maar op die oog af is hulle ook anti-blanke rassiste, wat  blankes en ons beskou as \u2018n groot deel van die land se problematiek. S\u00f3  waarsku Gugile Nkwinti byvoorbeeld  dat  swartes se vergewensgesindheid  nie onbeperk sal wees nie, iets wat neerkom op \u2018n kwalik bedekte \u201cof  anders..\u201d dreigement.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">So ook is daar nie net in swart geledere nie, maar in die klein  troppie blanke Quislings en mak werfbobbejane wat die ANC napraat,  telkens donker waarskuwings oor die rassisme en weiering om te versoen  waaraan blankes kwansuis skuldig sou wees. Een van die mak werfbobbejane  wat getrou die ANC se evangelie verkondig, is oud-Broeder en ouddominee  Nico Smith, wat wie se kategismus uitsluitlik deesdae handel oor hoe  blankes dankbaar moet wees dat die swartes ons nie uitmoor nie. Nog \u2018n  voorbeeld is Antjie Krog, waarskynlik die alfawyfie onder die ANC se  werfbobbejane.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gaan dit egter werklik vir die ANC oor sogenaamde blanke rassisme en  blankes se halstarrige weiering om te versoen, of is dit \u2018n blote  rookskerm? Wat beteken versoening nou eintlik vir die ANC op  voetsoolvlak, om nou soos \u2018n Krog-kader te wil klink? Hoe gaan ons weet  die slag ons regtig versoen is? Wat sal dit kos om die ANC en die  linkses tevrede te stel dat blankes nou regtig versoen is met die res?<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is van mening al die versoeningspraatjies en rassisme-aantygings  is \u2018n blote rookskerm. Ek sal wel toegee dat die mak blanke  werfbobbejane hopeloos te naief is om raak te sien wat werklik aan die  gang is, maar die res van ons is darem nie bobbejane nie. Daar is  naamlik een tema wat soos \u2018n goue draad deur Manyi, Gugile en andere se  aanhoudede rassisme-geskree en geteem oor transformasie en versoening  loop: blankes moet ons bates oorhandig, of anders\u2026 Dit word weliswaar  versoening genoem, maar uiteindelik handel dit oor slegs een term: \u201cGee  ons wat joune is, so nie is jy \u2018n rassis.\u201d Of, erger: \u201cVersoen deur jou  bates te oorhandig, want anders\u2026 (vul die gewelddadige scenario van jou  eie keuse hiernaas in.)\u201d<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gugile se tirade was byvoorbeeld in die konteks van grondhervorming,  en sy dreigement kom daarop neer dat swartes blankes slegs sal vergewe  mits blankes omrol, dood speel en boere 40% van hul plase wat dikwels  oor geslagte heen opgebou is, summier aan swartes oorhandig.  In die  naam van versoening, sien. Wat is die quid pro quo wat die boere in ruil  vir hierdie geweldige gawe te wagte kan wees? Niks nie, behalwe \u2018n  skimp dat hulle dan sal toegelaat word om voort te leef. Vermoedelik het  Gugile iets soos die Zimbabwiese benadering in gedagte, met boere wat 1  uur gegun word om hul plase te ontruim. Dit het dus bitter min met die  gewaande rassisme of gebrek aan ewigdurende jammerte aan blankes se kant  te make nie, en alles met die gedwonge onteiening en plundery van  blankes se bates. Sogenaamde blanke skuld (jammer dat ons julle geleer  lees en skryf het en bevry het van malaria) is \u2018n gerieflike stok om  druk op blankes uit te oefen om van ons eiendom afstand te doen.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se ganse bestaansrede kan eintlik in een woord opgesom word:  plundery. Die ANC is niks anders as een reuse misdaadfamilie nie, wie se  enigste en uitsluitlike doel is om die land se rykdom vir homself toe  te eien, op enige denkbare manier. Die skuldgevoelens wat aanhoudend  onder veral blanke werfbobbejane aangewakker word, is uit en uit ontwerp  om mee te help in die proses van plundery.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is eweneens die geval met Manyi. Manyi skree telkens, soos die  snuffelende trogvark wat hy is, oor die gebrek aan etniese reiniging van  blankes uit hul poste bekend as reg-stelende-aksie of rassistiese  transformasie, maar Manyi se masker het afgeval toe hy \u2018n Noorweegse  afvaardiging geskok het met sy hebsug. Ja, daardie einste, na\u00efewe,  liberale Skandinawi\u00ebrs wat so pro-ANC was, het uiteindelik agtergekom  met watter ondersese kaliber van indiwidue hulle in die ANC te make het.  Manyi het nie in die minste belanggestel in aangeleenthede waaroor sy  posbeskrywing handel nie, maar het probeer om kontrakte vir hom en sy  mede-trogvarke by die Noorweegse afvaardiging te beding. Vergete was  Manyi se praatjies oor die imagin\u00eare blanke rassisme. Dit het alles  gehandel oor hoe Manyi homself kan verryk. Was ek maar \u2018n vlieg teen die  muur om my te verkneukel aan hoe die liberales se seepbel geprik was  deur Manyi se ware kleure!<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die ANC of kranksinnige linkses soos Stalinbos se professor Sampie  Terre\u2019Blanche of ander ANC-werfbobbejane dus op jou gevoel wil speel,  meneer en mevrou die blanke, en jou wil maak skuldig voel oor jou  vermeende gebrek aan gewilligheid om te versoen, vra die  voor-die-hand-liggende vraag. Indien dan nie aan die spreker nie, maar  vir jouself: \u201cWat beteken versoening regtig in praktiese terme?\u201d Ek is  bevrees dat die ANC se begrip van versoening veel meer te make het met  plundery as met enige houdings wat blankes glo nog sou koester.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.perfekta.ru\/news\/year_2017\/month_06\/kakaya_shtukaturka\/\">\u043a\u0430\u043a\u043e\u0439 \u043a\u043b\u0435\u0439 \u0434\u043b\u044f \u043f\u043b\u0438\u0442\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63759-dose-prokurora-aleksandra-filchakova.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Te oordeel aan sy uitlatings, is Jimmy Manyi \u2018n aartsrassis. Hy laat geen geleentheid verbygaan om blankes by te kom, of om te kla oor die stadige pas van rassistiese transformasie nie. Manyi is egter nie alleen nie. Baie lede van die regerende regime is weliswaar minder uitgesproke as Manyi, maar op die oog af &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8724\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Versoening of grypsug?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[9934,6960,6217,222,21092,4835,9933,9932],"class_list":["post-8724","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-grypsug","tag-gugile-nkwinti","tag-jimmy-manyi","tag-regstellende-aksie","tag-rubrieke","tag-transformasie","tag-versoening","tag-versoening-of-grypsug"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8724","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8724"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8724\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8724"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8724"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8724"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}