{"id":8722,"date":"2010-06-03T07:03:28","date_gmt":"2010-06-03T07:03:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8722"},"modified":"2010-06-03T07:03:28","modified_gmt":"2010-06-03T07:03:28","slug":"israel-wys-vinger-na-turkse-aktiviste","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8722","title":{"rendered":"Israel wys vinger na Turkse aktiviste"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Turkse aktiviste wat Israel se aanval op hul konvooi na Gasa oorleef het, kan verwag om as helde terugverwelkom te word met hulle terugkeer, maar die agentskap wat miljoene dollar gekanaliseer het in die bote en hul lading is in omstredenheid gehul.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Stigting vir menseregte en vryhede en humanit\u00eare hulp, bekend in die Turkse afkorting as IHH, kry groot aftrek vir die Palestynse saak in die Turkse gemeenskap.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy etos is meer Moslemgerig as wat &#8216;n sekul\u00eare Turkye aan gewoond is. Gestig in die 1990&#8217;s, was die IHH se vroe\u00eb werk gerig op die ondersteuning van Moslems in Bosni\u00eb. Dit het sedertdien onder die wakende oog van &#8216;n Turkse regering wat fundamentalisme vrees, gekom en is deur die weermag uitgesluit van amptelike pogings om die slagoffers van die 1999-aardbewing te help.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Israel s\u00ea die IHH het &#8216;n geskiedenis van gewelddadige ekstremisme en selfs&nbsp; skakels na Al Kaida. Israel se regering wys op intelligensieverslae van die 1990&#8217;s wat s\u00ea dat die IHH gerig is op die &#8220;werwing van veteraansoldate in afwagting op die komende heilige oorlog&#8221; en stuur manne slagveld toe om ondervinding in Bosnie, Tsjetsjeni\u00eb en Afghanistan te kry.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanaf sy hoofkwartier in Istanbul se Fatihdistrik, het die IHH &#8216;n mobiele hospitaal aan die Irakse stad van Fallujah na die VSA-bombardement gestuur. Die president, B\u00fclent Yildirim, dring daarop aan om ook met Hamas te skakel.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie steun ook gesondheidsprojekte in Afrika-lande en het steun aan Ha\u00efti gestuur na die aardbewing.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die IHH se personeel en hulpbronne word befonds deur ryk sosiaalkonserwatiewe Anatoliese sakemanne wat ook natuurlike ondersteuners van Turkye se regerende AK-party is.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polities is die IHH die naaste aan die Saadet-party, maar sy direksie sluit ook ten minste een AK-lid in. Alkoewel die regering s\u00ea hulle kondoneer nie die IHH se pogings nie, het die organisasie hulle vorige steun aan Gaza gestuur mbv die nasionale karweier, Turkish Airlines. Die Mavi Marmara is gekoop van die staat se veerbootmaatskappy, IDO.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/accessories\/necklaces\/\">wedding necklaces<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0442\u0438\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Turkse aktiviste wat Israel se aanval op hul konvooi na Gasa oorleef het, kan verwag om as helde terugverwelkom te word met hulle terugkeer, maar die agentskap wat miljoene dollar gekanaliseer het in die bote en hul lading is in omstredenheid gehul. Die Stigting vir menseregte en vryhede en humanit\u00eare hulp, bekend in die Turkse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8722\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel wys vinger na Turkse aktiviste&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8722","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8722","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8722"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8722\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8722"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8722"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8722"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}