{"id":8710,"date":"2010-06-02T06:10:57","date_gmt":"2010-06-02T06:10:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8710"},"modified":"2010-06-02T06:10:57","modified_gmt":"2010-06-02T06:10:57","slug":"sa-kritiseer-israel-en-eis-joernalis-se-vrylating","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8710","title":{"rendered":"SA kritiseer Israel en eis joernalis se vrylating"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse regering het by die Israeliese ambassadeur daarop aangedring dat die Suid-Afrikaanse joernalis wat aangehou word na die Gasa-aanval, vrygelaat word.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se adjunk-minister van internasionale betrekkinge, Sue van der Merwe, het aan ambassadeur Dov Segev-Steinberg ges\u00ea dat die regering ten sterkste protes aanteken teen die Israeliese regering na die aanval op die Mavi Marmara-skip.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma het ondertussen ook sy stem by die koor van internasionale kritiek gevoeg en ges\u00ea Israel kom te lig daarvan af dat hulle keer op keer internasionale re\u00ebls ootree. Hy het ges\u00ea die Joodse staat se optrede in di\u00e9 geval het alle perke oorskry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gadijah Davids, die joernalis wat aan boord een van die noodlenigingskepe was wat Maandag deur die Israeliese le\u00ebr aangeval is, is lewend opgespoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daniel Seaman, woordvoerder vir die Israeliese le\u00ebr, het ges\u00ea gevangenes op vyf van die skepe sal huis toe gestuur word sodra hulle hulself kan identifiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mense op die sesde skip, die Mavi Marmara, sal slegs vrygelaat word as hulle kan bewys dat hulle ni\u00e9 direk deel was van die geweld wat op di\u00e9 skip uitgebreek het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika dring ook aan op &#8216;n volledige ondersoek na die voorval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ondersoek moet deursigtig, vinnig en onpartydig wees. Dit moet ook voldoen aan internasionale standaarde,&#8221; het Van der Merwe ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons dring ook aan op die onmiddellike vrylating van al die mense aan boord die skip, insluitend die Suid-Afrikaner.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/place-buy-instagram-followers\">best way to gain followers on instagram<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.2000.ua\/v-nomere\/aspekty\/ekspertiza_aspekty\/razvitie-harkova-pozitivnaja-dinamika.htm\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse regering het by die Israeliese ambassadeur daarop aangedring dat die Suid-Afrikaanse joernalis wat aangehou word na die Gasa-aanval, vrygelaat word. Suid-Afrika se adjunk-minister van internasionale betrekkinge, Sue van der Merwe, het aan ambassadeur Dov Segev-Steinberg ges\u00ea dat die regering ten sterkste protes aanteken teen die Israeliese regering na die aanval op die Mavi &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8710\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA kritiseer Israel en eis joernalis se vrylating&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8710","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8710","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8710"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8710\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8710"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8710"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8710"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}