{"id":867,"date":"2007-09-11T00:00:00","date_gmt":"2007-09-11T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=867"},"modified":"2007-09-11T00:00:00","modified_gmt":"2007-09-11T00:00:00","slug":"immigrante-uit-die-water-gevis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=867","title":{"rendered":"Immigrante uit die water gevis&#8230;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Twee oorlewendes is na &#8216;n hospitaal gebring. Volgens hulle was daar ses wat die ongeluk oorleef het, maar twee ander is ook gekry terwyl &#8216;n paar het gevlug om nie in die hande van die owerhede te beland nie. Die woordvoerder s&ecirc; die skuitjie het die ligtoring van Arinaga gebruik om te navigeer omdat die voornemende immigrante in die nag vertrek.<\/p>\n<p> Die opgeskerpte patrollies wat die EU mbv Frontex onderneem, veroorsaak dat swartes in die daglig minder suksevol blyk te wees om die Eldorado van Europa te betree. Alhoewel die aantal immigrante afgeneem het, was Augustus &#8216;n besonder bedrywige maand met 1006 nuwe aankomelinge. Vir September staan die getal reeds op 249 mense.<\/p>\n<p> Dit is nie bekend hoeveel mense al die lewe gelaat het in hul poging om die EU te bereik nie. Geen betroubare syfers bestaan op die oomblik nie en geen studie is nog onderneem om die presiese aantal vas te stel nie.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/categories\/manufacturer\/sylcom\/17-klassicheskie-lyustry\">\u0441\u0438\u043b\u043a\u043e\u043c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/careers.ua\/mix\/biznes-s-kitaem-skolko-mozhno-zarabotat-chto-vezti-s-kem-sotrudnichat-30-40-pribyili-dlya-biznesa-prodayushhego-tovaryi-iz-kitaya\/\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Die Spaanse seekuswag het aan die einde van verlede week weer 10 lyke van voornemende immigrante vanuit Afrika uit die see gevis. Dit kom nadat 13 swartes op 20 Augustus verdrink het toe hulle gepoog het om die Kanariese eilande per houtskuit, oftewel <em>patera,<\/em> te bereik.<\/p>\n<p> Duikers van die Kanariese burgerwag het die 10 liggame uit water gehaal en volgens &#8216;n woordvoerder is dit al wat hulle gekry het. Die skuitjie het &#8216;n paar honderd meter van die kus omgeslaan waar die seestrome tussen rotsuitstolpings geweldig sterk is. Die ongeluk het net voor dagbreek gebeur. Dit is nie bekend hoeveel mense aan boord was nie.<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-867","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/867","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=867"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/867\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=867"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=867"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=867"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}