{"id":8665,"date":"2010-05-28T05:37:56","date_gmt":"2010-05-28T05:37:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8665"},"modified":"2010-05-28T05:37:56","modified_gmt":"2010-05-28T05:37:56","slug":"ras-nie-n-faktor-nie-prof-zinn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8665","title":{"rendered":"Ras nie &#8216;n faktor nie, prof Zinn?"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Professor Zinn het ernstige bymotiewe met sy uitsprake in Beeld dat ras nie &#8216;n faktor by misdaad is nie. Ras is wel betrokke by huisrowe en plaasmoorde. Alle huisrowe en plaasmoorde word deur swartes gepleeg. Witmense is in alle gevalle die slagoffers. Die polisie se forensiese afdeling het self in 1998 &#8216;n verslag uitgebring wat aangedui het dat politiek en ras die hoofkwessie is in die tipe terreuraanvalle teen blankes.<\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mandela het die publikasie van die verslag verbied, en die betrokke afdeling in die polisie ontbind en die lede herontplooi. Finance Week het in Augustus die artikel oor die insident gedra met die titel &#8220;Old MacDonald gets a bullet&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verder het Amerikaanse kundiges en milit\u00eare spesialiste bevind dat die tipe beserings wat aan blanke slagoffers gekry word, net in oorlogsituasies voorkom. En nog verder verklaar die professor nie hoekom bykans niks gesteel word nie, en in menige gevalle terloops iets gevat word. Ek hou vol dat die moorde die voorsetting van die ANC se politiek met ander middele is. Waar daar klaar nie geld is om plase te koop nie, is die moord op &#8216;n boer &#8216;n maklike metode om die area te ontvolk.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voor 1994 was die ANC se revolusion\u00eare oorlogstaktiek om plase te ontvolk genoem die &#8220;Oil Spot&#8221; strategie. Vermoorde boere se le\u00eb plase sou soos oliekolle op die water ronddryf, en dan net soos olie op water, eendag aanmekaar skakel, om een groot &#8216;bevryde&#8217; gebied van vermoorde boere te vorm.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het sedert 1994 nog nie van een van sy terreurstrategie\u00eb afgesien nie, en dit in teendeel meer gemaak deur terreurwetgewing op die boeke te sit, waarmee burgers geterroriseer kan word. Professor Zinn leef klaar in sy eie droomw\u00eareld. As Suid Afrika hom glo, sal die werklike volksmoordenaars, die ANC, nooit tot verantwoording geroep word nie.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC is op die voorpunt in die w\u00eareld om &#8216;n volksmoord te pleeg op verskeie terreine, en het bykans op alle tersaaklike terreine, maatre\u00ebls in plek gestel wat die nasionale identiteit en nasionale karakter van die Afrikaners vernietig. Hierdie maatre\u00ebls sluit in : plaasmoorde, die inwerkingstelling van hul propaganda as geskiedenis met hul &#8216;Turning Point&#8221; geskiedenis-reeks; die verwydering van Afrikaanse universiteite en skole; die verandering aan NALN, die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Navorsing; die verandering aan plekname, streeksname en dorpsname waarbinne baie belangrike geskiedenis van Afrikaners en ander bevolkingsgroepe vervat is; wetgewing rondom regstellende aksie wat n kunsmatige hongersnood by die Afrikaners bewerkstellig het; die vernietiging van<br \/>onderwysopleidingskolleges; en baie ander maatre\u00ebls wat die massaslagting van Afrikaners teweegbring.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Human Rights Watch meen die ANC is deel van n kliek in die UNHCR, die VN se kommissie van menseregte wat in hul onderskeie lande, grootskaalse menseregteskendings pleeg. Hulle versamelnaam is die &#8216;abusers club&#8217;. En dit sluit lede soos Mugabe, Bashir van Sudan, Vi\u00ebtnam, Burma, Sjina, Libi\u00eb, en ander menseregteskenders in. Wanneer prof Zinn dalk wakkerskrik is sy<br \/>koffie koud. Ons as Afrikaners is tans gekonfronteer met n georkestreerde poging vanaf die ANC om die nasionale identiteit en karakter van die Afrikaners te vernietig.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swart terroriste wat treine laat ontspoor is blote &#8216;stakers&#8217;. Dronk Afrikanerseuns wat droogmaak, is &#8216;terroriste&#8217;. Dit is presies die omvang van die gedemoniseerde persepsies wat die ANC regering rondom die Afrikaners huldig en verkondig deur middel van hulle hoofpropaganda instrument,die<br \/>SABC. Die wit Afrikanerstam moet sterf, sodat die Suid Afrikaanse volk van kulturele marxiste kan leef. Rustig voortslaap prof Zinn.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440 \u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Professor Zinn het ernstige bymotiewe met sy uitsprake in Beeld dat ras nie &#8216;n faktor by misdaad is nie. Ras is wel betrokke by huisrowe en plaasmoorde. Alle huisrowe en plaasmoorde word deur swartes gepleeg. Witmense is in alle gevalle die slagoffers. Die polisie se forensiese afdeling het self in 1998 &#8216;n verslag uitgebring wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[139],"tags":[],"class_list":["post-8665","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c131-pieter-oosthuizen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8665","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8665"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8665\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8665"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8665"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8665"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}