{"id":866,"date":"2007-09-10T10:04:18","date_gmt":"2007-09-10T10:04:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=866"},"modified":"2007-09-10T10:04:18","modified_gmt":"2007-09-10T10:04:18","slug":"suid-afrika-vs-zimbabwe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=866","title":{"rendered":"Suid-Afrika vs. Zimbabwe"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">1)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Mugabe het dieselfde beloftes gemaak in 1980 as wat Mr. Mandela gemaak het in 1994 en het selfs &rsquo;n versoeningskommitee op die been gebring om die swart mense en wit mense te versoen. Twaalfjaar later noem die wit mense dat bitter min het vir hulle verander in die nuwe Zimbabwe.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 2)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Baie geld is ge&iuml;nvesteer in behuising, mediese sorg, opleiding tot waar die mense van Zimbabwe seker een van Afrika se bes opgeleide nasies is. (Ek het altyd gedink ons redding l&ecirc; in opleiding!). Foto&#39;s van die huise is gewys en dit sit defnitief ore aan ons HOP-huisies.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 3)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Plase is opgekoop en aan swartes gegee tot die punt waar die swart mense meeste van die kos vir die binneland voorsien het. Die groot wit boere het hoofsaaklik vir uitvoer voorsien.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 4)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Tog het al die investering die mense van Zimbabwe nie tevrede gelaat nie, want daar was nog steeds wit mense wat meer as hulle gehad het.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 5)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Grootskaalse korrupsie het aan die lig gekom vanaf 1993, so dat Britanje hulle finansi&euml;le ondersteuning aan Zimbabwe onttrek het.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 6)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Opstande het begin en die MDC het die lig gesien as Mugabe se teenstanders. Die MDC was &rsquo;n werkersunie in Zimbabwe.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 7)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Al hoe Mugabe sy posisie kon behou was om die wit boere se grond vir die swartes te belowe.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 8)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Mugabe se regering is na die hoogste hof geneem en die praktyk was onwettig bevind. Dit het niks verander nie en die mense moes vlug vir hulle lewens.<\/p>\n<p align=\"justify\"> 9)&nbsp;&nbsp; &nbsp;Aan die einde bevind &rsquo;n dame van die Friends of Zimbabwe beweging die volgende: Nee Mugabe se dade was nie regverdig nie, die ekonomie is geskroef maar die mense het uiteindelik hulle land terug!<\/p>\n<p align=\"justify\">Ek voel ons is omtrent by punt nommer 4 met opstande ook vanoggend op die M2 naby Kaapstad oor dienslewering ens. Punt nommer 5 begin ook deurskemer met korrupsie wat om elke hoek en draai sy kop uitsteek. Met die feit dat Mnr. Mbeki Mugabe en sy doen en late so ondersteun,&nbsp; en ook die feit dat die ANC redelik steun verloor oor die Manto sage en die bewegings van Cosatu (&rsquo;n werkersunie), dan is ons ook 13 jaar in pylvlak af, kan ek nie van die ONS IS NOU DAAR gevoel weg kom nie. Gaan Mr. Mbeki sy rug op ons wittes draai om sy swart steun terug te kry. Indien wel, wat gaan ons maak. Om hom hof toe te neem, gaan omtrent soveel impak he as wat dit vir die wit mense van Zimbabwe gehad het.<\/p>\n<p><\/p>\n<div align=\"justify\"> Lees ek te veel in die?<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free bets no deposit required casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Eers moet ek baie dankie s&ecirc; vir dit wat dr. Roodt vir ons land doen. Moet u asseblief nie steur aan daardie aap van &#39;n Maas nie. Ek kan nie glo dat ons bome afkap en papier mors vir die snert wat hy skryf nie. Miskien moet hy waarlik iets vir die land doen en sy pen neerl&ecirc;. Verskoon as ek emotioneel voorkom, maar meeste van die mense wat ek ken het die land lief, kan op geen ander plek bly nie en het redelik baie om te verloor. Ek dink ek kan s&ecirc; ons is bang. Bang dinge gaan so verkeerd dat ons alles verloor.<\/p>\n<p>Sondagoggend op die &ldquo;History&rdquo; kanaal van DSTV het hulle &lsquo;n autobiografie van Robert Mugabe uitgesaai wat my koue rillings gegee het. Ek kon regtig nie help om die ooreenkomste tussen die pad wat Zimbabwe gestap het en die huidige pad wat Suid-Afrika volg op te merk nie.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-866","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/866","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=866"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/866\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=866"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=866"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=866"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}