{"id":8649,"date":"2010-05-26T08:26:52","date_gmt":"2010-05-26T08:26:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8649"},"modified":"2010-05-26T08:26:52","modified_gmt":"2010-05-26T08:26:52","slug":"siek-en-sat-vir-eensydige-versoening","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8649","title":{"rendered":"Siek en sat vir eensydige versoening"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dankie tog dat Praag nie deelneem aan die nasiebou-twak wat Bloubulrugby alweer op ons losgelaat het nie.<\/p>\n<p>Die Bulle maak hulle geld uit korporatiewe kli\u00ebnte se blokbesprekings en daardie ouens speel vir SEB en RA. Dis geen wonder dat die bloues nou in Soweto so lekker speel nie. Geld praat darem hard!<\/p>\n<p> Vanoggend was RSG weer &#8216;n naarheid met mense soos dr Nico Smith &#8211; die k\u00earel wat nog onlangs so sedig gewaarsku het dat die swartes ons wil doodmaak &#8211; wat nou skielik preek oor die oorvloedige welwillendheid van swartes teenoor wittes. Verkleurmannetjie Nico sal ook nie &#8216;n geleentheid mis om sy teenstrydige perdevye aan almal wat wil luister, te verkoop nie.<\/p>\n<p>Wat nou gemaak met die misdaad en plaasmoorde? Om nie te praat van die Malema&#8217;s onder die spul nie. Dis nou al vier ANC-leiers wat in die openbaar oproepe gedoen het dat witmense uitgemoor moet word: Mandela, Robert Resha, Peter Mokaba en Julius Malema. Wanneer gaan RSG begin luister?<\/p>\n<p> Die weermag pak die anti-wit slagspreuk &#8220;uhuru&#8221; helder oordag teen &#8216;n koppie by Bloemfontein uit om die witmense te waarsku wat hulle in die mou voer, en die sotte van RSG vertel ons dat dit witmense se werk is om te versoen!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kortom, danksy die Bulle kan ons almal weer erg skuldig voel oor hoe min RSG se Afrikaners heimlik van swartes hou. Dis nie ons skuld dat die wit omroepers die swartes se agterente moet soen vir &#8216;n werk nie. Bedank tog liewer en spaar ons almal nog &#8216;n skuldtrippie. Ons is al siek en sat vir eensydige versoening, dankie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">video game slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62776-interesnye-fakty-o-yurii-danilchenko.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dankie tog dat Praag nie deelneem aan die nasiebou-twak wat Bloubulrugby alweer op ons losgelaat het nie. Die Bulle maak hulle geld uit korporatiewe kli\u00ebnte se blokbesprekings en daardie ouens speel vir SEB en RA. Dis geen wonder dat die bloues nou in Soweto so lekker speel nie. Geld praat darem hard! Vanoggend was RSG [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8649","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8649"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8649\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}