{"id":8644,"date":"2010-05-26T06:36:05","date_gmt":"2010-05-26T06:36:05","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8644"},"modified":"2010-05-26T06:36:05","modified_gmt":"2010-05-26T06:36:05","slug":"die-regte-suid-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8644","title":{"rendered":"Die regte Suid-Afrika"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Op die vooraand van die Fifa-w\u00eareldbeker word verskillende gesigte van Suid-Afrika voorgehou. Aan die een kant word \u2018n beeld voorgehou van \u2018n skoon en parate Suid-Afrika wat gereed is om die skouspel aan te bied. Groot gewag word gemaak van hoe gul die Bulle se rugby-ondersteuners in Soweto ontvang word&#8230;<\/p>\n<p> As veiligheidsrisiko word Suid-Afrika nou as \u2018n land van medium-bedreiging gelys, en is in effek die 49ste gevaarlikste land.<\/p>\n<p> \u2018n Bekende veiligheidskenner verduidelik dat die misdaadsyfers \u2018n skewe beeld skets aangesien in die meeste gevalle die slagoffer van moord en verkragting sy of haar aanvaller ken of geken het. Die implikasie is dat buitelandse besoekers dus nie werklik bedreig word nie, want hulle ken in alle waarskynlikheid nie iemand hier nie. Dit geld egter nie die slagoffers van misdade soos gewapende roof nie. Plaasmoorde kan ook selde na huismoles teruggevoer word.<\/p>\n<p>Word die internet egter bekyk waar Suid-Afrikaners hul gevoelens plaas sonder dat iemand dit sensor, duik \u2018n effense ander beeld op. \u2018n Oud-joernalis merk op dat berigte oor pres. Jacob Zuma se jongste blaps \u2013 om ANC-ondersteuners te waarsku om nie uit die party te dros nie omdat die voorvadergeeste hulle daaroor sal siek maak \u2013 maar effentjies die pers gehaal het, en waar dit wel die pers gehaal het is dit gou van die internet-weergawes verwyder of die kommentaarkolomme gesluit. Op die oog af het baie media, veral met staatsverbintenisse, soos RSG, hard probeer om die &#8220;metafoor&#8221; en &#8220;grap&#8221; in sy dreigement raak te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanoggend lui \u2018n opskrif: \u201cVergewingsgesindheid van swartes nie onuitputlik.\u201d Dit verwys na die minister van landelike ontwikkel en grondhervorming se parlementsrede, en \u2018n waarskuwing dat ware versoening nie kan plaasvind sonder dat die \u201cgrondvraagstuk\u201d ingevolge die regerende party se Polokwane-besluite opgelos is nie.<\/p>\n<p> Pas is met harde syfers bewys dat die minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersson, dwaal met syfers oor grondhervorming, en wat aanvaar kan word die ANC se persepsies onderl\u00ea. Die implikasie is problematies, want nou word versoening gekoppel aan die nakom van vereistes wat nie op feite geskoei is nie.&nbsp; <\/p>\n<p> Terwyl \u2018n deel van die media saamspan om die positiefste moontlike klimaat vir die komende toernooi te skets, al sluit dit skynbaar die toeverf van krake in, het \u2018n onafhanklike uitsaaier uit sy pad gegaan om die ongelukkigheid in \u2018n deel van die Afrikaner-gemeenskap as \u2018n soort bedreiging deur k\u00f4mmin kakie-ducktails voor te hou.<\/p>\n<p> Een van die persone wat op beeld vasgevang is, het \u2018n T-hemp gedra wat \u2018n groot deel van die, noem dit regse verset, se emosies ondervang: \u201cMalema se mo*r, ek bly \u2018n Boer.\u201d Malema se uitsprake het kort-kort opgeduik, asook die beduiwelende rol wat hy speel in die versoeningsproses.<\/p>\n<p> In \u2018n gesprek op dieselfde kanaal met die ANC se sekreteris-generaal, Gwede Mantashe, is dit duidelik uitgespel wat die ANC as grondslag vir versoening beskou \u2013 die uitwissing van die leefstylgaping tussen baie wittes, en baie swartes. Op \u2018n bisarre manier word dit gekoppel aan die ANC se beleid van nie-rassigheid.<\/p>\n<p> Solank as wat \u2018n benadering van die slag van die gans wat die goue eiers l\u00ea onderliggend is, en as voorbehoud geld vir versoening, so lank gaan polarisasie ruim gevoed word. Die aanspreek hiervan kan nie tot na die sokkertoernooi wag nie. Onder die verf word die krake groter. Euforie het die geneigdheid om \u2018n nare babelas te laat, en dui op \u2018n onderskatting van die komplekse en multi-dissiplin\u00eare aard van versoening.&nbsp; <\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/podemnoe_oborudovanie\/\">\u0433\u0430\u0440\u0430\u0436\u043d\u044b\u0439 \u043f\u043e\u0434\u044a\u0435\u043c\u043d\u0438\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=45664#.WeUPwit1uVo\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op die vooraand van die Fifa-w\u00eareldbeker word verskillende gesigte van Suid-Afrika voorgehou. Aan die een kant word \u2018n beeld voorgehou van \u2018n skoon en parate Suid-Afrika wat gereed is om die skouspel aan te bied. Groot gewag word gemaak van hoe gul die Bulle se rugby-ondersteuners in Soweto ontvang word&#8230; As veiligheidsrisiko word Suid-Afrika nou &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8644\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die regte Suid-Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-8644","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8644","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8644"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8644\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8644"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8644"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8644"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}