{"id":8635,"date":"2010-05-25T08:24:43","date_gmt":"2010-05-25T08:24:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8635"},"modified":"2010-05-25T08:24:43","modified_gmt":"2010-05-25T08:24:43","slug":"praag-toer-na-europa-skop-af-in-frankfurt","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8635","title":{"rendered":"PRAAG-toer na Europa skop af in Frankfurt"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die PRAAG-toer met as tema &#8220;Volksmoord onder die dekmantel van  misdaad&#8221; het vanm\u00f4re afgeskop met ons aankoms in Frankfurt. Ek sit hier  in &#8216;n kafee in die middel van die stad en skryf gou &#8216;n paar woorde oor  wat lesers oor die volgende paar dae te wagte kan wees.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vanaand vlieg ons na Stockholm waar ons met politieke aktiviste en  politieke partye gaan gesels. Ons is gewapen met &#8216;n kort  Powerpoint-aanbieding, 25 eksemplare van my boek The Scourge of the ANC  en &#8216;n CD met enkele TV-programme oor plaasmoorde en geweld daarop.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel al ons afsprake oor die volgende paar dae nog nie bevestig is  nie, lyk dit belowend. Ten minste een Vlaamse en een Nederlandse  politikus gaan ons te woord staan en Donderdagaand het ons ook &#8216;n  ete-afspraak met die Amerikaner Jared Taylor wat ons saak in die VSA  sover moontlik probeer bevorder.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">So pas was ons by die Frankfurtse Persklub se gebou in en het nou die  name van &#8216;n paar TV-joernaliste wat ons moontlik te woord sal staan.  Een sal ons verklaring na sy kollegas aanstuur.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Reeds met ons aankoms by die lughawe het ons spontaan met &#8216;n Tsjeg en  &#8216;n Kroasi\u00ebr wat hier in Duitsland woon en vir Lufthansa werk aan die  gesels geraak oor die politieke situasie in Suid-Afrika. Volgens hulle  is daar min Duitsers wat belangstel om die W\u00eareldsokkerbeker by te woon  &#8220;aangesien hulle nie doodgemaak wil word nie&#8221;.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis eintlik ongelooflik, maar die nuus oor Suid-Afrika het re\u00eblreg  verander en dis nou ons wat die slagoffers is, nie meer die swartes nie.  Die internasionale pers het reeds die weg voorberei op ons boodskap en  al wat dit nou gaan verg, is om aan mense die onreg en ekstreme aard van  die situasie oor te dra waarna potensieel miljoene Europe\u00ebrs ons in ons  vryheidstryd sal steun, veel meer as wat ooit die ANC in die verlede  gesteun het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.masters19.ru\/gipsovye-kartiny-doma\/\">\u0433\u0438\u043f\u0441\u043e\u0432\u0430\u044f \u043b\u0435\u043f\u043d\u0438\u043d\u0430 \u0441\u043f\u0431<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die PRAAG-toer met as tema &#8220;Volksmoord onder die dekmantel van misdaad&#8221; het vanm\u00f4re afgeskop met ons aankoms in Frankfurt. Ek sit hier in &#8216;n kafee in die middel van die stad en skryf gou &#8216;n paar woorde oor wat lesers oor die volgende paar dae te wagte kan wees. Vanaand vlieg ons na Stockholm waar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8635\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PRAAG-toer na Europa skop af in Frankfurt&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[],"class_list":["post-8635","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8635","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8635"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8635\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8635"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8635"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8635"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}