{"id":8633,"date":"2010-05-25T05:51:09","date_gmt":"2010-05-25T05:51:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8633"},"modified":"2010-05-25T05:51:09","modified_gmt":"2010-05-25T05:51:09","slug":"blankes-slagoffers-van-tenderpreneurs","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8633","title":{"rendered":"Blankes slagoffers van tenderpreneurs"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2010\/05\/turdzilla.jpg\" \/>Ek het \u2018n ruk gelede &#8216;n persoon te\u00ebgekom wat voorheen as \u2018n IT-deskundige by Cipro gewerk het. Cipro is die regeringsliggaam wat met maatskappye en intellektuele eiendom werk. Die persoon is as deel van \u2018n orgie van etniese reiniging van blankes uit Cipro ontslaan, saam met \u2018n hele aantal ander blanke kundiges.<\/p>\n<p> Wat was hierdie persoon en die persoon se kollegas se \u201coortredings\u201d wat tot hul ontslag gelei het?<\/p>\n<p> Hulle het twee foute gemaak. Hulle het eerstens vrae gevra oor \u2018n hoogs onre\u00eblmatige tender vir miljoene rande wat toegestaan is aan \u2018n twyfelagtige maatskappy wat slegs drie maande lank bestaan het toe die tender toegeken is. Miljoene rande se nuttelose sagteware is onder andere aangekoop met my en jou, die belastingmelkkoeie, se geld. Hul tweede fout was uiteraard om blanke velle te gehad het in \u2018n Azaniese staatsdepartement. Laasgenoemde sal uiteraard slegs vir kort rukkies geduld kan word as daar regtig \u2018n krisis is. Sodra hul kundigheid egter die krisis opgelos het, sal die normale proses van etniese reiniging weer hervat word.<\/p>\n<p> Die hoofinformasiebeampte van Cipro is ene Michael Twum-Darko. Sy van is terloops \u2018n skitterende stuk nominatiewe determinisme. Daar is derduisende blanke kundiges in Suid-Afrika, maar hierdie knaap is vanaf iewers in donkerste Afrika ingevoer \u2013 Ghana as ek dit nie mis het nie. Bid jou aan: so \u2018n obsessie het die Azaniese regime met rassistiese transformasie, dat hulle om die dood nie \u2018n blanke sal aanstel nie, en eerder \u2018n onbekwame vermeende skelm soos Twum-Darko sou invoer.<\/p>\n<p> Toe die blote blankes in Cipro die vermetelheid het om te begin vrae vra oor Twum-Darko en die hoofbeampte, Keith Sendwe, se manewales en die blatant-bekookte tender, is hulle in die pad gesteek, maar nie voordat hulle van rassisme beskuldig is deur beide Sendwe en Twum-Darko nie. Dit kan slegs in die Azaniese piesangrepubliek met sy haat vir blankes gebeur: \u2018n Ghanees, Twum-Darko, word uitgevang, en sy eerste skuif is om die rassekaart te speel, die Suid-Afrikaners van rassisme te beskuldig, en daardie ongerieflike blankes wat sulke moeilike vrae vra, te ontslaan.<\/p>\n<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Alhoewel daar tans \u2018n storm rondom beide Sendwe en Twum-Darko se koppe woed, is ek onder geen illusie dat daar iets van gaan kom nie. Inteendeel; gegewe hoe verrot die kriminele kakistokrasie van die ANC-regime is, sal ek nie verbaas wees as bevorderings vir hierdie twee skuimsuiers wink nie.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/diagnosticheskoe_oborudovanie\/\">\u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u043a\u0430 \u0430\u0432\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/vestiua.com\/ru\/news\/20150223\/64209.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek het \u2018n ruk gelede &#8216;n persoon te\u00ebgekom wat voorheen as \u2018n IT-deskundige by Cipro gewerk het. Cipro is die regeringsliggaam wat met maatskappye en intellektuele eiendom werk. Die persoon is as deel van \u2018n orgie van etniese reiniging van blankes uit Cipro ontslaan, saam met \u2018n hele aantal ander blanke kundiges. Wat was hierdie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8633\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Blankes slagoffers van tenderpreneurs&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":8632,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[],"class_list":["post-8633","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c21-anton-barnard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8633","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8633"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8633\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/8632"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8633"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8633"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8633"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}