{"id":8609,"date":"2010-05-23T16:57:01","date_gmt":"2010-05-23T16:57:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8609"},"modified":"2010-05-23T16:57:01","modified_gmt":"2010-05-23T16:57:01","slug":"afriforum-almal-se-pel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8609","title":{"rendered":"Afriforum: Almal se p\u00eal"},"content":{"rendered":"<p>Ek lees Afriforum se &#8220;groot&#8221; protesdag teen misdaad op19 Mei het toe &#8216;n muis gebaar.<\/p>\n<p>Pleks daarvan om Afrikaners te verwyt as &#8220;slapgatte&#8221; moet Afriforum dalk &#8216;n bietjie introspeksie doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Flip Buys, met sy groter ambisie as die partypolitiek, sal dalk &#8216;n bietjie moet terugsit en sy &#8220;visie, missie en strategie&#8221; moet herevalueer. Terloops slagspreuke soos visie, missie en strategie is terme wat die kleinburgery wat Flip om hom versamel het, hoogs be\u00efndruk sal laat.<\/p>\n<p>Hier volg &#8216;n paar standaardre\u00ebls vir Flip om aan te herkou:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">1) Langenhoven het ges\u00ea &#8216;n man sonder vyande kan nie &#8216;n vriend genoem word nie. Afriforum wil, soos RSG, almal se p\u00eal wees in Afrikanergeledere. Jy kan nie met F.W.de Klerk en die Broederbond heul en verwag konserwatiewe Afrikaners moet jou vertrou nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">2) Afrikaners is heelwaarskynlik net so moeg vir protesgeskrifte en hofsake as vir misdaad. Eersgenoemde het in elk geval nog niks op voetsoolvlak verander nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">3) Afriforum se segsmanne kry toenemend die beeld van Pik Botha toe hy nog kortbroek gedra het. Jy blaf aanmekaar vir publisiteit, maar byt nooit. Pik was net &#8216;n meer kleurvolle figuur as Afriforum se vaalseuns.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">4) Afriforum se hoogheilige besorgdheid oor die grondwet waarin hulle in elk geval geen s\u00ea in gehad het nie, is opvallend. &#8216;n Mens kan nog verstaan dat ou liberaliste soos die DA nog glo die grondwet kan Suid Afrika red, maar Afriforum behoort van beter te weet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">5) Eugene Terre&#8217;Blanche se begrafnis het vir ons gewys jy verdien nie die konserwatiewe Afrikaner se respek as jy nie deur Naspers verguis word nie. Flip Buys se posisie as rubriekskrywer van Rapport is veel erger as Pieter Mulder se posisie van adjunk-minister.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">6) Die geskiedenis het vir ons gewys Afrikaners konsolideer vanaf regs en nie vanaf die middel van die politieke spektrum nie. Dit is tyd dat Afriforum &#8216;n meer beskeie benadering begin aanneem t.o.v. samewerking met organisasies soos die HNP en AWB, en minder tyd verspil om die VF+ te probeer uitoorl\u00ea of studente van die Reitzmanskoshuis te veroordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">7) Ten laaste, maar die belangrikste, waarheen wil Afriforum met die Afrikaner? Die woord &#8220;selfbeskikking&#8221; is merkbaar afwesig in Afriforum se woordeskat. Die gesegde &#8220;As jy nie weet waarheen jy op pad is nie, neem enige roete jou soontoe&#8221; lyk al hoe meer van toepassing op Afriforum.<\/p>\n<p>Terwyl die regering en die media tans sokker naarstiglik probeer gebruik as opium in hul nuutste poging tot &#8220;nasiebou&#8221; op die fondasie van &#8216;n verbrokkelende staat, moet konserwatiewe Afrikanergroeperinge minder vir die pawiljoen speel en meer fokus op samewerking.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">online casino free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/morskaya-dostavka-spetsifika-i-preimushhestva-na-fone-zheleznodorozhnogo-transporta\/\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek lees Afriforum se &#8220;groot&#8221; protesdag teen misdaad op19 Mei het toe &#8216;n muis gebaar. Pleks daarvan om Afrikaners te verwyt as &#8220;slapgatte&#8221; moet Afriforum dalk &#8216;n bietjie introspeksie doen. Flip Buys, met sy groter ambisie as die partypolitiek, sal dalk &#8216;n bietjie moet terugsit en sy &#8220;visie, missie en strategie&#8221; moet herevalueer. Terloops slagspreuke [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8609","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8609","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8609"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8609\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8609"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8609"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8609"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}