{"id":859,"date":"2007-09-09T16:36:40","date_gmt":"2007-09-09T16:36:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=859"},"modified":"2007-09-09T16:36:40","modified_gmt":"2007-09-09T16:36:40","slug":"as-afrikaners-die-estlandse-russe-sou-naboots","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=859","title":{"rendered":"As Afrikaners die Estlandse Russe sou naboots"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Hoewel die Russe in Estland nie naastenby onder dieselfde mate van verguising gebuk gaan as wat die Bantoebewind in Suid-Afrika teen die Afrikaner voer nie het die Russiese minderheid onmiddellik en millitant gereageer. Bo en behalwe opstande was die mees effektiewe wapen waarna die Russe hulself gewend het die internet. Deur &#8216;n menigte onbenullige navrae, sowel as elektroniese wurms, na die Estlandse staatsdepartemente (sowel as die bankwese wat die regering ondersteun) te stuur, het die Russiese minderheid veroorsaak dat die Estlandse staatsdiens se netwerkbedieners die een na die ander in duie gestort het. Die impak was so dramaties dat die funksionering van die hele Estlandse staat binne &#8216;n paar uur tot stilstand geruk is. Die Estlandese regering was magteloos teen die aanslag en moes aan die Russe toegee. Die standbeeld van die Russiese kryger het in ere gebly.<\/p>\n<p>As Afrikaners dit egter in hul kop sou kry om die Tsjwannie-metroraad op soortgelyke wyse binne die kuberruim met onbenullige navrae en ander elektroniese peste aan te val sou dit &#8216;n soortgelyke uitwerking as in Estland, op die stadsadministrasie h&ecirc; Indien Afrikaners dan sou besluit om terselfdertyd plaaslike belastings te weerhou sou die Tsjwannie-owerheid vir alle praktiese redes geheel en al in duie stort. Om die onthalwe van die Tsjwannie-metroraad kan mens alleen hoop dat Afrikaners nie &#8216;n truuk of twee by die Estlandse Russiese minderheid leer nie.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free slots free play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/otz.malibuclub.info\/object\/profil-rukovoditelya-xarkovskoj-prokuraturi-filchakova-aleksandra\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>&#8216;n Paar maande gelede het die Estlandse regering doelbewus die Russsiese minderheid in daardie land probeer ontstel deur &#8216;n standbeeld van &#8216;n Russiese soldaat uit die Tweede W&ecirc;reldoorlog te verskuif. Estland met sy bevolking van sowat 5 miljoen was vroe&euml;r deel van die Russies oorheersde Sowjetunie. Die Estlanders beskou die Russiese minderheid van sowat 300 000 in hul land met soortgelyke minagting en haat as wat die ANC-regime die Afrikaner sien. Die Estlanders se besluit om die Sowjeterastandbeeld te verwyder was &#8216;n doelbewuste poging om vir die Russiese minderheid te wys wie is baas. Mens sou die Estlandse regering se poging kon vergelyk met die ANC-gedrewe naamsveranderings of selfs die vernietiging van die Voortrekkermonument in Standerton. <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[48],"tags":[868,21092,198],"class_list":["post-859","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c30-vlad-du-plessis","tag-as-afrikaners-die-estlandse-russe-sou-naboots","tag-rubrieke","tag-vlad-du-plessis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/859","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=859"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/859\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=859"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=859"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=859"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}