{"id":8584,"date":"2010-05-19T10:23:20","date_gmt":"2010-05-19T10:23:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8584"},"modified":"2010-05-19T10:23:20","modified_gmt":"2010-05-19T10:23:20","slug":"skok-oor-strikke-in-bewarea","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8584","title":{"rendered":"Skok oor strikke in Bewarea"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cToe het ek s\u00f3 gehuil,\u201d vertel \u2018n inwoner van Langenhovenpark, Bloemfontein na sy in \u2018n nabygele\u00eb koppie na haar vermiste kat gaan soek het, en sy op \u2018n goedversorgde dooie kat in \u2018n valstrik afgekom het. Die kat kon nog nie lank dood wees nie. Haar eie kat word nog vermis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mev. Annalene van Staden het die Bewarea genader na sy na haar kat gaan soek het, en haar hond saamgeneem het. Sy is versoek om haar verhaal aan die Polisi\u00ebringsorum-vergadering, wat dieselfde aand plaasgevind het, te kom vertel. Eers is haar hond in een van die strikke bestaande uit \u2018n houtpen wat in die grond ingeslaan is en \u201cweed eater\u201d-lyn bestaan, gevang. Di\u00e9 groot hond kon nie self loskom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het hierna op nog verskeie strikke afgekom, sommiges bestaande uit staalstawe en soortgelyke lyn, voor sy die doodgewurgde kat ontdek het. Die kat is in een van die wippe met \u2018n staalstaaf gevang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontstelde lede van die Polisi\u00ebringsforum het versoek dat die polisie gesprek voer met bouers by \u2018n bouterrein naby die toegangstrook na die koppie. Die polisie sal hul deurlopende aksies om bosslapers op te ruim, verskerp. Die vrou het die DBV ook reeds in kennis gestel, en \u2018n klag by die polisie gel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Bewarea stel ondersoek in na moontlikhede om toegang tot die koppies te beheer. Die Bewarea wil graag die ou skanskraal op dieselfde koppie waarop die strikke nou gekry is, restoureer. Di\u00e9<span style=\"font-family: &quot;Arial&quot;;\"><span lang=\"AF\" style=\"font-family: Arial;\"> skanskraal is juis, aldus \u2018n bewaringskundige, afgebreek toe bouers met die eerste bouwerk in Langenhovenpark dassies gejag het. Die gemeenskap wil graag die koppies as bate \u201cterugwen.\u201d<\/span><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/kompressornoe_oborudovanie\/\">\u0440\u0435\u043c\u0435\u0437\u0430 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u0435\u0441\u0441\u043e\u0440 \u0446\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inform-ua.info\/weekly-review\/8-dopolnytelnkh-usluh-karhoperevozchyka-o-kotorkh-v-ne-znaly\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cToe het ek s\u00f3 gehuil,\u201d vertel \u2018n inwoner van Langenhovenpark, Bloemfontein na sy in \u2018n nabygele\u00eb koppie na haar vermiste kat gaan soek het, en sy op \u2018n goedversorgde dooie kat in \u2018n valstrik afgekom het. Die kat kon nog nie lank dood wees nie. Haar eie kat word nog vermis. Mev. Annalene van Staden &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8584\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skok oor strikke in Bewarea&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8584","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8584","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8584"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8584\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8584"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8584"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8584"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}