{"id":8572,"date":"2010-05-18T08:44:43","date_gmt":"2010-05-18T08:44:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8572"},"modified":"2010-05-18T08:44:43","modified_gmt":"2010-05-18T08:44:43","slug":"denke-lei-tot-ondergang","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8572","title":{"rendered":"Denke lei tot ondergang"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Alan Paton was die leier van die eerste liberale  beweging in Suid-Afrika. Helen Suzman was die leidster van die  tweede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beide bewegings het weens hulle Engelse  leiers&nbsp;onder moderne Afrikaners&nbsp;misluk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dog die tweede liberale beweging het op sy  sterfbed &#8216;n belangrike deurbraak gemaak danksy Slabbert se  Stellenbosch-steun aan Suzman se parlement\u00eare party.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na Slabbert se toetrede tot die  openbare politiek was die interne eenheid van die Afrikaner  verbreek. Met Slabbert was liberale  leiers nie meer Engelse en Jode nie, maar die mees aangename en  intelligente Afrikaner self. Die koe\u00ebl was deur die kerk. In die geskiedenis van  die eerste Afrikanerstaat was Slabbert as slim Afrikaner die  keerpunt, soos ook Hermann Giliomee in sy Rapportrede laat blyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Liberalisme is Rasionalisme in politiek.  Rasionalisme glo in die menslike rede en verstand as die hoogste  gesag. Alle mense het rede en verstand, maar sommige meer as ander. Slabbert was  as Afrikanerseun gese\u00ebn met uitermate baie rede en verstand, en daarom het  hy ook diepe aanklank gevind by Karl Popper se probleemplossings vir  die praktiese politiek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">George Soros&nbsp;was die uiters intelligente man  wat rigting aan Slabbert se&nbsp;reise gegee het, en hom herhaaldelik&nbsp;in sy  liberale missies geldelik&nbsp;gehelp het waar nodig, onder meer as  Raadsvoorsitter van Die Vrye Weekblad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So het Slabbert &#8220;man-alleen&#8221; die nuwe Suid-Afrika  gemaak, want die reis na Dakar was deurslaggewend. Tegnies-juridies gesproke was  dit hoogverraad, aldus eerlike&nbsp;Slabbert se eie&nbsp;skrywe  in&nbsp;<em>Duskant die Geskiedenis<\/em>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groot krag en politieke&nbsp;mag van die  menslike rede en&nbsp;verstand &#8211; ook Afrikanerintellek &#8211;&nbsp;tree in  intelligente Slabbert soos in slim Jan Smuts&nbsp;se lewe op die voorgrond van  die geskiedenis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met Afrikaner Jan Smuts het&nbsp;nie&nbsp;alleen  die VN nie, maar ook die eerste Afrikanerstaat in 1948&nbsp;as onbedoelde  gevolg&nbsp;begin. Met Afrikaner Frederik van Zyl Slabbert het die einde van die  eerste Afrikanerstaat, maar ook die&nbsp;tirannieke ANC-sukkelstaat as  onbedoelde gevolg begin.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die menslike rede en verstand bedoel baie goed,  maar dit is bakterie met minder intellek en meer instink&nbsp;wat die langste in  die natuur oorleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elkeen van ons, links of regs,  &nbsp;het&nbsp;genoeg rede en verstand&nbsp;om liberaal te kan dink. Liberale  denke&nbsp;verg egter&nbsp;nugtere dissipline en&nbsp;natuurlike instink  om&nbsp;die onbedoelde&nbsp;nadele en&nbsp;ongesonde gevolge daarvan&nbsp;in  die&nbsp;toekoms&nbsp;te antisipeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Laat dit vir ons almal&nbsp;&#8216;n les wees: oordosisse  alkoholiese drank&nbsp;tesame met&nbsp;veel rede en verstand lei tot oorgewig,  geheueverlies,&nbsp;lewerskade en&nbsp;uiteindelik die selfmoord van die  superslim menslike organisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n&nbsp;Reuse Afrikaner het voortydig  gesterf.&nbsp;Die vraag is nou: kan &#8216;n komplekse&nbsp;Suid-Afrika by die gebrek  aan sulke intellek oorleef?<\/p>\n<div><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/oborudovanie_dlya_gruzovogo_servisa\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0440\u0435\u043c\u043e\u043d\u0442\u0430 \u0433\u0440\u0443\u0437\u043e\u0432\u044b\u0445 \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0431\u0438\u043b\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Alan Paton was die leier van die eerste liberale beweging in Suid-Afrika. Helen Suzman was die leidster van die tweede. Beide bewegings het weens hulle Engelse leiers&nbsp;onder moderne Afrikaners&nbsp;misluk. Dog die tweede liberale beweging het op sy sterfbed &#8216;n belangrike deurbraak gemaak danksy Slabbert se Stellenbosch-steun aan Suzman se parlement\u00eare party. Na Slabbert se toetrede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8572\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Denke lei tot ondergang&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8572","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8572","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8572"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8572\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8572"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8572"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8572"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}