{"id":8567,"date":"2010-05-18T07:11:09","date_gmt":"2010-05-18T07:11:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8567"},"modified":"2010-05-18T07:11:09","modified_gmt":"2010-05-18T07:11:09","slug":"immigrante-straatkinders-en-prostitute-uit-die-oog-vir-wb","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8567","title":{"rendered":"Immigrante, straatkinders en prostitute uit die oog vir WB"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Soos die W\u00eareldbeker naderkom, het owerhede in die groot gasheerstede rondlopers, straatkinders en prostitute bymekaargemaak in &#8216;n veldtog om die beeld van die stedelike gebiede op te kikker. <\/p>\n<p> As die vasteland se grootste ekonomie, is Suid-Afrika se strate &#8216;n magneet vir immigrante bedelaars, wat die land sien as &#8216;n stap uit armoede. <\/p>\n<p>In die afgelope twee maande, het die polisie in Johannesburg hoofsaaklik toegeslaan op Zimbabwiese blinde bedelaars wat in besige strate rondloop en vroue wat met babas by padkruisings sit &#8211; waaroor regtegroepe ontstoke is.&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;&#8220;Hulle teenwoordigheid oortree die stad se verordeninge en ons moet hulle inhegtenis neem. In baie gevalle waar mense in nood is, soos die vroue met kinders en gestremde mense, word hulle verwys na plekke van veiligheid, waar hulle kan toegang het tot maatskaplike dienste,&#8221; s\u00ea Edna Mamonyane, woordvoerder vir die Johannesburgse Metro Polisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n gewone polisie oefening, maar ons het ons pogings versterk om ter wille van die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi,&#8221; s\u00ea Mamonyane.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het &#8216;n baie moeilike taak met die prostitute, elke dag hulle word gewaarsku of in hegtenis geneem,&#8221; het sy bygevoeg.<\/p>\n<p>Die veldtog het woede by sekswerkergroepe en straatkinders se woordvoerders ontlok, wat die polisie beskuldig dat hulle die regte van die groepe misken deur hulle na swak diensfasiliteite te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n skending van ons Handves van Menseregte &#8230; Hulle mag dit nie doen nie. Die erfenis wat dit gaan nalaat, is dat menseregte geskend is in die proses om te probeer om&nbsp; &#8216;n w\u00eareldgeleentheid aan te bied,&#8221; s\u00ea Warren Whitfield, die hoof van Addiction Action Campaign, &#8216;n voorspraakgroep.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die probleem is egter enorm. Mense word verwyder van die strate en in skuilings en konsentrasiekampe gestop, &#8220;s\u00ea Whitfield.<\/p>\n<p>Straatkinders in Durban s\u00ea dat die afgelope twee maande het polisie hulle opgelaai en&nbsp; by &#8216;n fasiliteit in die stad se buitewyke afgelaai.<\/p>\n<div style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle s\u00ea ons moet terug te gaan waar ons vandaan kom. Hulle s\u00ea Durban is vuil as gevolg van ons,&#8221; het &#8216;n 13-jaar-oue seun aan die Times koerant ges\u00ea.&nbsp;<\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Meer as 400 kinders woon in Durban se strate, waarvan die meeste nou verwyder is, volgens kindersorggroepe.&nbsp;<\/p>\n<p> Durban se strandfrontpromenade is nuut opgeknap, want dit sal omskep word in &#8216;n ondersteunersone tydens die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi. Dit is tans ongewoon leeg, sonder rondlopers en onwettige handelaars. <\/p>\n<p> Prostitute is uit die popul\u00eare hawe area verdryf wat omring is deur chic restaurante en kroe\u00eb, en daarmee is hulle hoop om munt te slaan uit die instroming van potensi\u00eble kli\u00ebnte verydel.<\/p><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sekswerkers het gehoop op verdraagsaamheid tydens die W\u00eareldbeker-sokkertoernooi, nadat sommige staatsamptenare wetgewing voorgestel het om prostitusie te wettig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die voorstel is laat vaar nadat sterk besware uit Christen-groepe en die opposisie partye opgeklink het.&nbsp;<\/p>\n<p> Kondome en smeermiddels is verpak met &#8216;n sokkerlogo vir die toernooi, as &#8216;n voorsorgmaatre\u00ebl in &#8216;n land waar 5 700 000 van die 48 miljoen inwoners MIV-positief is.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">download casino games for free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/declarations.com.ua\/declaration\/vulyk_16_128\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos die W\u00eareldbeker naderkom, het owerhede in die groot gasheerstede rondlopers, straatkinders en prostitute bymekaargemaak in &#8216;n veldtog om die beeld van die stedelike gebiede op te kikker. As die vasteland se grootste ekonomie, is Suid-Afrika se strate &#8216;n magneet vir immigrante bedelaars, wat die land sien as &#8216;n stap uit armoede. In die afgelope &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8567\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Immigrante, straatkinders en prostitute uit die oog vir WB&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-8567","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8567","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8567"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8567\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8567"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8567"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8567"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}