{"id":8556,"date":"2010-05-17T06:02:01","date_gmt":"2010-05-17T06:02:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8556"},"modified":"2010-05-17T06:02:01","modified_gmt":"2010-05-17T06:02:01","slug":"die-burger-se-liefde-vir-die-eenheidstaat-hang-uit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8556","title":{"rendered":"Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Volgens Die Burger was die 500 Suid-Afrikaners wat Saterdagoggend voor die ambassade op Trafalgar-plein in Londen teen misdaad in Suid-Afrika betoog het, glo &#8220;regs&#8221;. En hulle was 200 minder.<\/p>\n<p> Die motiewe van die organiseerders Ivan Cornelius en Harry Smithers is volgens die dagblad onder verdenking nadat naamlose skrywers op Facebook beweer het dat die twee here \u201ceintlik soveel mense moontlik wou kry om teen die uitwissing van wit Suid-Afrikaners te betoog\u201d.<\/p>\n<p>In &#8216;n kwalik bedekte aanval op di\u00e9 gedagte skryf die verslaggewer verder dat die naamlose skrywer meen dat die land&nbsp; \u201cverder verdeel\u201d sal word hierdeur. Van wanneer af haal &#8216;n dagblad, wat homself uitgee vir &#8216;n behoorlike nuusmedium, &#8216;n naamlose internetskrywer aan as bron?&nbsp;<\/p>\n<p> Ja, toemaar ek hoor. Vandat hulle self die naamlose twak onder skuilname op die internet skryf.<\/p>\n<p> Zackie Achmat, word dan voorts aangehaal op Facebook waar hy s\u00ea hy glo die optog is deur \u201crassiste en fasciste gere\u00ebl, wat die pyn, vrees en woede van wit mense uitbuit\u201d. As Zackie so s\u00ea, wie is die Burger om te stry?<\/p><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gavin Silber, gaan die berig voort, het die organiseerders glo ontmasker as lede van Facebook-groepe soos \u201cDie Vierkleur\u201d, \u201cDie Ou Suid-Afrika\u201d en \u201cOssewa-Brandwag\u201d, nadat hulle nie sy vrae oor di\u00e9 groepe beantwoord het nie. Haai sies! Dit moet beslis met volksmoord gestraf word.<\/p>\n<p>Vaughn Stoman, &#8216;n gereelde bydraer tot PRAAG, het aan die skare asook verbygangers ges\u00ea: \u201cHoekom kyk julle sokker te midde van \u2019n bloedbad? Julle het tydens apartheid \u2019n gewete gehad. Waar is julle gewetens nou?\u201d Dankie Vaughn. Iewers is daar iemand wie se grysstof &#8216;n bietjie werk. Dit moes die opskrif gewees het, voorbladnuus, trouens. Maar ons verstaan dat hulle dit onder in die berig wegsteek vir &#8220;balans&#8221;.<\/p>\n<p> Die betogers het hul plakkate en kruise voor die ambassade gelaat. Regse wit morsjorse. Janee, sulke mense verdien om uitgemoor te word. Liewer dood as om die land te verdeel&#8230;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/football-star\/\">star<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens Die Burger was die 500 Suid-Afrikaners wat Saterdagoggend voor die ambassade op Trafalgar-plein in Londen teen misdaad in Suid-Afrika betoog het, glo &#8220;regs&#8221;. En hulle was 200 minder. Die motiewe van die organiseerders Ivan Cornelius en Harry Smithers is volgens die dagblad onder verdenking nadat naamlose skrywers op Facebook beweer het dat die twee &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=8556\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Burger se liefde vir die eenheidstaat hang uit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[],"class_list":["post-8556","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8556","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8556"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8556\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8556"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8556"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8556"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}