{"id":8480,"date":"2010-05-11T06:14:15","date_gmt":"2010-05-11T06:14:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8480"},"modified":"2010-05-11T06:14:15","modified_gmt":"2010-05-11T06:14:15","slug":"terug-na-afrika-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8480","title":{"rendered":"Terug na Afrika (2)"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Dit is nou presies \u2018n jaar gelede dat Jacob Zuma staatspresident geword het, en net soos Herman Toerien, wil ek my indrukke van hom ook met u deel.&nbsp;<\/p>\n<p> Ongeveer twee jaar gelede, byna \u2018n jaar voor sy bewindsaanvaarding, het ek \u2018n positiewe artikel oor Jacob Zuma in \u2018n internasionale tydskrif geskryf, waarvoor ek baie slae gekry het op hierdie forum.&nbsp; Ek het daardie artikel opgevolg met \u201cHoe ek Jacob Zuma ken,\u201d wat ek kort voor sy verkiesing op hierdie werf geplaas het.&nbsp; Daarin het ek breedvoerig oor die man se luistervermo\u00eb uitgewei en was ek positief oor Afrikaners se vooruitsig onder sy bewind.<\/p>\n<p> Daardie twee artikels was in \u2018n pre-Pietersburg verwysingsraam geskryf.<\/p>\n<p> Tydens die 52ste Nasionale Konferensie in Desember 2007 was verskeie ANC-beleidstandpunte geformuleer wat ons waarskynlik \u00f3f ge\u00efgnoreer het, of as \u2018n wenslysie beskou het.&nbsp; Na die Pietersburg konferensie het dinge vinnig gebeur.&nbsp; Mbeki is \u2018herroep\u2019, Motlanthe is tydelik in sy pos aangestel totdat die regsgeding teen Zuma uitgeloop het.&nbsp; Dit sou Zuma ook die geleentheid gun om sy posissie op voetsoolvlak te verstewig.<\/p>\n<p> Tydens hierdie veldtog het Malema sy gewraakte woorde van \u201c&#8230;ek sal mense doodmaak vir Zuma&#8230;\u201d geuiter het.&nbsp; Daarmee het hy die ANC se werklose jeugliga, wat meer as 50% van daardie party se kiesers verteenwoordig, opgesweep om te verseker dat Zuma aan bewind sal kom.<\/p>\n<p> Dit is dus nie vergesog om te aanvaar dat Zuma uitdruklike opdragte van Luthuli-huis ontvang het om die wenslysie van Pietersburg te verwerklik nie, anders waai sy kop ook nes Mbeki s\u2019n.<\/p>\n<p> Vandag besef ek hoe die pre-Pietersburg paradigma my oordeel oor die man be\u00efnvloed het.&nbsp; Voor daardie konferensie het ek die pos van staatspresident as die belangrikste magsentrum van die land beskou, soos in vroe\u00ebr jare onder Mandela en selfs Mbeki.&nbsp; Toe kon die Prez uit sy blote gesagsposissie bepaal wat die atmosfeer in die land sal wees, hoe verskillende volksgroepe mekaar sal beje\u00ebn, en wat die rolle van Cosatu en die SAKP in beleidsbepaling sal wees.&nbsp; Zuma, met sy vermo\u00eb om konflikte te ontlont, was dus vir my \u2018n baie beter opsie as Mbeki.&nbsp; Sy bereidwilligheid om met die Boere gesprek te voer, was waarskynlik die onderliggende rede vir my afleiding.<\/p>\n<p> Die pos van staatspresident is egter nou tot \u2018n le\u00eb dop uitgekalwe, soos een van daardie groot volstruiseierdoppe wat by toeristewinkels verkoop word.&nbsp; Binne is niks met \u2018n gat aan die een kant.&nbsp; Al die lewe is daaruit gesuig, sonder enige toekoms of hoop op lewe.<\/p>\n<p> Pleks daarvan om die president van Suid-Afrika te wees, is hy vandag slegs die president van die ANC se werklose kiesers.&nbsp; Anti-ANC stemmers het geen bestaansreg in vandag landsbeleid nie. Daar sal voortaan met geweld regeer word, en alle top poste vir kaders gereserveer word. <\/p>\n<p> Sy ganse strategiese fokus is om die ANC aan bewind te hou, al moet Suid-Afrika daardeur vernietig word.&nbsp;&nbsp; <\/p>\n<p> Onder die besluite wat in Piersburg geneem was, kan die staatspresident&nbsp; nie die morele leier van die nasie wees&nbsp; nie.&nbsp; Inteendeel, met Zuma se bewindsaanvaarding het die konsep van moraliteit heeltemal by die venster uitgevlieg.<\/p>\n<p> Hy versinnebeeld \u2018n slaaf wat geen besluite, goed of sleg, mag neem nie. Sy leierskap is leeggetap.&nbsp; Dit hou hom in \u2018n eindelose donker w\u00eareld \u2013 leeg en sonder inhoud, verlam, ontman en \u2018n instrument van \u2018n onsigbare magskliek wat die land plunder.&nbsp; Dit sal dus in die tgoekoms sinneloos wees vir Afrikaners om hom weer te besoek om gepaai te word. Daarvoor het hy sy eie nes sodanig bevuil dat alle agting vir die posisie van Staatspresident nou verspeel is.&nbsp; Die beloftes wat hy by sulke gesprekke maak sal nooit uitgevoer kan word nie, want hy het geen gesag van sy eie meer nie. Sy hanteerder is daardie klein 28-jarige Hitlertjie, u weet daardie mannetjie wat nie van witmensneigings hou nie.&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; <\/p>\n<p> Westerse moraliteit is nou taboe, desnieteenstaande die feit dat die land se bevolking breedweg uit twee konflikterende beskawingsgroepe bestaan, die Afrika- en die Christelike beskawing.&nbsp; Dit verg daaglikse kompromie\u00eb om konflik te vermy.<\/p>\n<p> In enige beskaafde land sou \u2018n president se buite-egtelike kind by \u2018n jong meisie sy dienstermyn onmiddelik be\u00ebindig het, maar nie hier nie.&nbsp; Hier word so \u2018n daad as manifestasie van sy manlikheid beskou in \u2018n kultuur waar testosteroon vlakke die man maak, nie sy intellek of gedrag nie. Dit is dus nie vreemd dat meer as 5,7 miljoen van die land se bevolking HIV-positief is nie.<\/p>\n<p> Tydens die huwelikseremonie van sy derde vrou het \u2018n twintigtal jong impi\u2019s \u2018n uitgegroeide bul met hul kaal hande vermoor.&nbsp; Die ontsettende geskreeu, die stof en die bloed is bewys van hul manlikheid, wat met geweld geassosieer word.&nbsp; Hierdie manlikheid word ge\u00efllustreer deur die daaglikse haatmoorde op boere, waar verkragting, marteling&nbsp; en sadistiese verminking van onskuldige mense hoogty vier.<\/p>\n<p> Politici en polisie offisiere versoek ons om hierdie wandade nie te verpolitiseer nie, maar om dit as \u2018gewone\u2019 misdaad te beskou.&nbsp; Maar hoe kan dit gewone misdaad wees, as dit soos die bulmoord uitgevoer word?&nbsp; Hoe is dit dan dat niks gesteel word behalwe die lewens van beskaafde Christelike landsburgers nie?<\/p>\n<p> Die westelike beskawingskomponent van ongeveer vyfmiljoen mense, wit en bruin, moet maar gewoon hul misnoe\u00eb sluk en die hoon verdra wanneer hulle van rassisme uitgekryt word.&nbsp; Hulle moet gewoon met hul lewens aangaan totdat hierdie makabere multikultibestel inmekaartuimel, volgens Zuma se regeerstyl.<\/p>\n<p> Ja, daardie deel van Zuma het ek nie voor Pietersburg geken nie.&nbsp; Hy is dus die groot teleurstelling van die afgelope twaalf maande.<\/p>\n<p> In die nuwe styl mag niemand besluite neem nie &#8212; slegs die kgotla van die gepeupel.<\/p><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\"><\/div>\n<div style=\"text-align: justify;\">Jacob Zuma het Suid-Afrika na Afrika teruggeneem.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/uslugi-poligrafa\">\u043f\u0441\u0438\u0445\u043e\u0444\u0438\u0437\u0438\u043e\u043b\u043e\u0433\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0435 \u0438\u0441\u0441\u043b\u0435\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0441 \u043f\u0440\u0438\u043c\u0435\u043d\u0435\u043d\u0438\u0435\u043c \u043f\u043e\u043b\u0438\u0433\u0440\u0430\u0444\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is nou presies \u2018n jaar gelede dat Jacob Zuma staatspresident geword het, en net soos Herman Toerien, wil ek my indrukke van hom ook met u deel.&nbsp; Ongeveer twee jaar gelede, byna \u2018n jaar voor sy bewindsaanvaarding, het ek \u2018n positiewe artikel oor Jacob Zuma in \u2018n internasionale tydskrif geskryf, waarvoor ek baie slae [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[121],"tags":[],"class_list":["post-8480","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c113-johann-wingard"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8480","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8480"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8480\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8480"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8480"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8480"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}