{"id":8474,"date":"2010-05-10T07:47:11","date_gmt":"2010-05-10T07:47:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=8474"},"modified":"2010-05-10T07:47:11","modified_gmt":"2010-05-10T07:47:11","slug":"obama-vergeet-sy-speletjieveldtog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=8474","title":{"rendered":"Obama vergeet sy speletjieveldtog"},"content":{"rendered":"<div style=\"text-align: justify;\">Pres. Barack Obama van die VSA het aan gegra\u00addueerdes ges\u00ea die era van die iPod en die Xbox is nie altyd tot voordeel van die be\u00advordering van goeie onderrig nie.<\/p>\n<p> Dit kom as &#8216;n verrassing aangesien die president in 2008 dmv <a href=\"http:\/\/www.realclearpolitics.com\/video\/2010\/05\/09\/flashback_obama_advertises_in_video_games_during_2008_election.html\">videospeletjies <\/a>sy verkiesingsveldtog gevoer het.<\/p>\n<p> Obama het di\u00e9 stelling gemaak in \u2019n toespraak voor meer as \u2019n duisend gegradueerdes en hul familie en vriende op die voetbalveld van die Universiteit van Hampton, \u2019n histories swart universiteit in die suidooste van die Amerikaanse deelstaat Virgini\u00eb.<\/p>\n<p> Obama het ges\u00ea gegradueerdes bereik deesdae rypheid in uiters moeilike tye vir Amerika.<\/p>\n<p> Volgens hom trotseer hulle werkskaarste, twee oorlo\u00eb en \u2019n vlytige media&nbsp; wat nie altyd die waarheid verkondig nie.<\/p>\n<p> Daarbenewens vermaak gewilde elek\u00adtroniese toestelle miljoene Amerikaners met ongesonde afleiding. Die president het geen melding van sy speletjiegedrewe verkiesingsveldtog gemaak nie.<\/p>\n<p> \u201ciPods en iPads, Xboxes en PlaySta\u00adtions \u2013 ek weet nie hoe enige van di\u00e9 goed werk nie \u2013 veroorsaak dat inligting ont\u00adaard in verstrooidheid, afleiding en \u2019n vorm van vermaak is eerder as instrumente van bemagtiging en as bevrydingsmiddels,\u201d het Obama ges\u00ea.<\/p>\n<p> \u201cDit alles plaas nie net druk op julle nie, maar ook groter druk op ons land en demokrasie.\u201d<\/p>\n<p> Obama, geklee in \u2019n deftige toga vir die geleentheid, het benadruk hoe belangrik dit is vir goeie onderrig om aan te pas by \u201c\u2019n tydperk van asemrowende veran\u00addering\u201d.<\/p>\n<p> Die eerste swart Amerikaanse president het die studente daaraan herinner dat hulle voor groter teenstand as ander groepe te staan kom en gewoonlik deur hul wit medestudente geklop word.<\/p>\n<p> Obama het die gegradueerdes by Hampton aangespoor om die rolmodelle en mentors van jong mense te wees sodat hulle opvoeding en persoonlike verantwoordelikheid as belangrik kan ag.<\/p>\n<\/div>\n<p>Hy het ges\u00ea opvoeding kan mense help om verby die talle stemme wat \u201cop geselsforums&#8230; en geselsradio om aandag meeding\u201d te luister en die waarheid te vind.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\">\u043a\u0430\u043a \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Barack Obama van die VSA het aan gegra\u00addueerdes ges\u00ea die era van die iPod en die Xbox is nie altyd tot voordeel van die be\u00advordering van goeie onderrig nie. Dit kom as &#8216;n verrassing aangesien die president in 2008 dmv videospeletjies sy verkiesingsveldtog gevoer het. Obama het di\u00e9 stelling gemaak in \u2019n toespraak voor [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-8474","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8474","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=8474"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/8474\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=8474"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=8474"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=8474"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}